Publicidade

A última palavra vem do Senhor

Por Bíblia Online –

A última palavra pertence ao Senhor. Os planos do homem estão sujeitos à soberania de Deus. Ele rege toda a história e nenhum de seus propósitos pode ser frustrado.

1 Die planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die HERE.

4 Alles het die HERE gemaak vir sy doel, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil.

19 God is geen man dat Hy sou lieg nie; of 'n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?

23 Maar die HERE sê vir Moses: Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie.

11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.

27 Kyk, Ek is die HERE, die God van alle vlees; sou enige ding vir My te wonderbaar wees?

2 Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie.

6 Alles wat die HERE behaag, doen Hy, in die hemel en op die aarde, in die seë en al die dieptes.

35 Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.

8 Kyk, dit kom en gebeur, spreek die Here HERE. Dit is die dag waarvan Ek gespreek het.

14 julle wat nie eens weet wat môre sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar 'n damp wat vir 'n kort tydjie verskyn en daarna verdwyn.15 In plaas dat julle sê: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of dat doen.

Publicidade