Pular para o conteúdo
Publicidade

Amizade

Por Bíblia Online

A amizade é um dos dons mais preciosos da vida. A Bíblia celebra amizades profundas — Davi e Jônatas, Rute e Noemi, Paulo e Timóteo — modelos de lealdade, fé e amor.

Valor da amizade

Há amigo mais chegado do que um irmão. Em todo tempo ama o amigo. A amizade verdadeira permanece nas tempestades.

'n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is 'n vriend wat sterker aanhang as 'n broer.

'n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is 'n vriend wat sterker aanhang as 'n broer.

Die vriend het altyd lief, en die broer word gebore met die oog op die nood.

Die vriend het altyd lief, en die broer word gebore met die oog op die nood.

Wie 'n oortreding bedek, soek liefde; maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.

Yster slyp yster, so slyp die een mens die persoon van die ander.

Yster slyp yster, so slyp die een mens die persoon van die ander.

Olie en reukwerk verbly die hart, net so die aangenaamheid van 'n vriend vanweë welgemeende raad.

Olie en reukwerk verbly die hart, net so die aangenaamheid van 'n vriend vanweë welgemeende raad.

Moenie jou vriend en die vriend van jou vader verlaat nie, en kom nie in die huis van jou broer op die dag van jou teëspoed nie. 'n Buurman wat naby is, is beter as 'n broer wat ver is.

Moenie jou vriend en die vriend van jou vader verlaat nie, en kom nie in die huis van jou broer op die dag van jou teëspoed nie. 'n Buurman wat naby is, is beter as 'n broer wat ver is.

Openlike teregwysing is beter as verborge liefde.

Die wonde deur een wat liefhet, is opreg bedoel, maar die soene deur 'n vyand is oorvloedig.

Gaan met die wyse om, dan word jy wys; maar hy wat met dwase verkeer, versleg.

'n Man van valse streke saai tweedrag, en 'n kwaadstoker skei vriende van mekaar.

Verkeer nie met 'n driftige man nie, en met 'n opvlieënde man moet jy nie omgaan nie,

sodat jy nie gewend raak aan sy paaie en 'n strik vir jouself span nie.

Amizade cristã

Vós sois meus amigos se fazeis o que eu mando. Jesus nos chama de amigos — que honra imensa e responsabilidade!

Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.

Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.

Ek noem julle nie meer diensknegte nie, omdat die dienskneg nie weet wat sy heer doen nie. Maar Ek het julle vriende genoem, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.

Dít is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.

wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning;

want ek verlang om julle te sien, om julle een of ander geestelike genadegawe mee te deel, sodat julle versterk kan word;

dit is, dat ek saam bemoedig kan word onder julle deur die gemeenskaplike geloof, van julle sowel as van my.

God is liefde. Om God lief te en die broeders lief te .

GELIEFDES, laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.

Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te .

Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons volmaak geword.

En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.

Exemplos bíblicos

Davi e Jônatas fizeram aliança de amizade. Rute se apegou a Noemi. Abraão foi chamado amigo de Deus.

Vriendskapsverbond tussen Jónatan en Dawid. Saul begin om Dawid te haat.

EN nadat hy sy gesprek met Saul beëindig het, het die siel van Jónatan verkleef geraak aan die siel van Dawid, en Jónatan het hom liefgekry soos sy eie siel.

En Saul het hom dié dag geneem en hom nie na sy familie laat teruggaan nie.

Toe sluit Jónatan met Dawid 'n verbond, omdat hy hom liefgehad het soos sy eie siel.

Toe sluit Jónatan met Dawid 'n verbond, omdat hy hom liefgehad het soos sy eie siel.

Die edelmoedige gedrag van Dawid teenoor Mefibóset, die seun van Jónatan.

EN Dawid het gesê: Is daar nog iemand oor van die huis van Saul, dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jónatan?

Maar Rut : Moenie by my aandring dat ek u moet verlaat om agter u om te draai nie; want waar u gaan, sal ek gaan; en waar u vertoef, sal ek vertoef; u volk is my volk, en u God is my God.

Waar u sterwe, sal ek sterwe en daar begrawe word! Mag die Here so aan my doen en so daaraan toedoen net die dood sal skeiding maak tussen my en u.

En die Skrif is vervul wat : En Abraham het God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken, en hy is 'n vriend van God genoem.

Sy vriende het hom in sy nood nie dié medelyde bewys waar hy op geregtig was nie.

VIR die moedelose moet daar liefde wees van die kant van sy vriend, ook al laat hy die vrees vir die Almagtige vaar.

Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.

Companheirismo

Dois são melhores do que um. Quão bom e suave é que os irmãos vivam em união! A amizade fortalece e edifica.

Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid.

Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.

Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.

En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en 'n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.

Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid.

Die broederlike liefde.

'n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid.

Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon!

Die broederlike liefde.

'n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid.

Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon!

Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere.

Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion; want daar gebied die Here die seën, die lewe tot in ewigheid!

'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees is God in sy heilige woning.

eer jou vader en moeder; en: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Moenie dwaal nie; slegte gesprekke bederf goeie sedes.

Moenie dwaal nie; slegte gesprekke bederf goeie sedes.

Seja o primeiro