Pular para o conteúdo
Publicidade

Consolo

Por Bíblia Online

A vida traz dias difíceis em que o peso do mundo parece grande demais para carregar sozinho. Nesses momentos de dor, o choro vem sem pedir licença e a alma busca um refúgio que o silêncio ao redor não consegue oferecer.

Deus conhece o tamanho exato da sua fadiga e não se afasta quando você se sente fraco. As palavras guardadas nas Escrituras servem justamente para lembrar que a presença dele permanece firme, mesmo quando o chão parece faltar sob os seus pés.

O consolo de Deus é bálsamo para a alma ferida. Ele nos conforta em todas as tribulações para que possamos consolar outros com o mesmo consolo divino.

Deus consola

Ainda que eu ande pelo vale da sombra da morte, não temerei mal algum. O Senhor consola, guia e está sempre presente.

Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my.

Die Here my lig en my heil!

'n PSALM van Dawid.

Die Here is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die Here is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?

Dit is my troos in my ellende, dat u belofte my lewend maak.

Laat tog u goedertierenheid wees om my te troos volgens u belofte aan u kneg.

Tet. Goed is die Here vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.

Confiança na aflição

Eu sei que o meu Redentor vive. Deus é força e escudo — mesmo na tribulação, Ele nos sustenta e consola.

Ewenwel is God alleen sy Losser teenoor sy onbarmhartige vriende.

MAAR ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.

En nadat hulle so my vel afgeskeur het, sal ek nogtans uit my vlees God aanskou;

Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want die Here Here is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword.

En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.

Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan.

Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my 'n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal 'n mens aan my doen?

Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.

Maar ek sal uitsien na die Here, ek wil wag op die God van my heil, my God sal my hoor.

Ek sal julle nie as wese agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.

Seja o primeiro

Este artigo te tocou? Faça uma oração!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.