Pular para o conteúdo
Publicidade

Dia das crianças

Por Bíblia Online

As crianças são preciosas aos olhos de Deus. Jesus as acolheu, abençoou e ensinou que delas é o Reino dos Céus — modelos de fé, pureza e humildade.

Jesus e as crianças

Deixai vir a mim as crianças. Jesus abraçou, abençoou e honrou as crianças como modelo de fé para os adultos.

Maar Jesus : Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.

Die vernaamste in die koninkryk van die hemele.

IN daardie uur het die dissipels na Jesus gekom en gesê: Wie is tog die grootste in die koninkryk van die hemele?

Toe roep Jesus 'n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

en Hy : Voorwaar Ek vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie!

Elkeen dan wat homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van die hemele.

Pas op dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want Ek vir julle dat hulle engele in die hemele altyd die aangesig sien van my Vader wat in die hemele is.

En toe die owerpriesters en skrifgeleerdes die wonderwerke sien wat Hy gedoen het, en die kinders wat in die tempel uitroep en : Hosanna vir die Seun van Dawid! was hulle verontwaardig

en vir Hom: Hoor U wat hulle daar ? En Jesus antwoord hulle: Ja, het julle nooit gelees: Uit die mond van kinders en suigelinge het U vir U lof berei nie?

Voorwaar Ek vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.

En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gelê en hulle geseën.

En Hy neem 'n kindjie en laat hom in hul midde staan en slaan sy arms om hom en vir hulle:

Elkeen wat een van sulke kindertjies ontvang in my Naam, ontvang My. En elkeen wat My ontvang, ontvang nie My nie, maar Hom wat My gestuur het.

Instruir e proteger

Instrui a criança no caminho de Deus. Elas são herança do Senhor — presentes sagrados que devemos educar com amor.

Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.

En al jou kinders sal deur die Here geleer wees, en die vrede van jou kinders sal groot wees.

Kyk, seuns is 'n erfdeel van die Here; die vrug van die moederskoot is 'n beloning.

Kinders, julle moet jul ouers in alles gehoorsaam wees, want dit is die Here welbehaaglik.

Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie.

KINDERS, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.

Eer jou vader en jou moeder dit is die eerste gebod met 'n belofte

sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.

En vaders, moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here.

Die Here sal jou seën en jou behoed;

die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;

die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.

Seja o primeiro