Servir
Jesus mudou a lógica do mundo quando trocou o poder pelo cuidado. Enquanto a maioria busca destaque e reconhecimento, o caminho de quem crê passa pelas mãos estendidas para ajudar o próximo. Cuidar de quem precisa e gastar a própria vida pelos outros não é um fardo pesado, mas a consequência natural de conhecer o amor de Deus.
As palavras da Escritura mostram que a verdadeira grandeza acontece na rotina simples, longe dos holofotes. Quando você coloca seus dons e seu tempo à disposição da comunidade e da sua família, você caminha exatamente nos passos que o próprio Cristo deixou para orientar a sua vida.
Servir é o coração do evangelho. Jesus não veio para ser servido, mas para servir. O cristão é chamado a seguir esse exemplo, colocando-se a serviço de Deus e do próximo.
O exemplo de Jesus
Cristo é o modelo supremo de serviço. Ele lavou os pés dos discípulos e deu a própria vida como resgate por muitos.
Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.
(Mt. 20:29-34 en ooreenk. pl.)(Markus 10:45)
net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.
(Mk. 10:46-52; Lk. 18:35-43.)(Matthéüs 20:28)
maar só moet dit onder julle nie wees nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees.
En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees;(Matthéüs 20:26,27)
As Ek dan, die Here en die Meester, julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was.(Johannes 13:14)
En toe Hy gaan sit het, roep Hy die twaalf en sê vir hulle: As iemand die eerste wil wees, moet hy die laaste van almal en almal se dienaar wees.(Markus 9:35)
Servindo ao Senhor
Servir a Deus é um privilégio e uma ordenança. Devemos amá-lo de todo coração e servi-lo com alegria e fidelidade.
Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die Here dien.(Josua 24:15)
Neem net noukeurig in ag die onderhouding van die gebod en die wet wat Moses, die kneg van die Here, julle beveel het, om die Here julle God lief te hê en in al sy weë te wandel en sy gebooie te onderhou en Hom aan te hang en Hom te dien met julle hele hart en met julle hele siel.(Josua 22:5)
En nou, Israel, wat eis die Here jou God van jou as net om die Here jou God te vrees, in al sy weë te wandel en Hom lief te hê en die Here jou God te dien met jou hele hart en met jou hele siel,
om te hou die gebooie van die Here en sy insettinge wat ek jou vandag beveel, dat dit met jou goed kan gaan?(Deuteronómium 10:12,13)
Julle moet die Here julle God navolg en Hom vrees en sy gebooie hou en na sy stem luister en Hom dien en Hom aanhang.(Deuteronómium 13:4)
wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here;(Romeine 12:11)
hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien.(Hebreërs 9:14)
Servir ao próximo
A liberdade cristã nos chama a servir uns aos outros pelo amor. Cada dom recebido é para edificação do corpo de Cristo.
Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as 'n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde.(Galásiërs 5:13)
as vrymense en nie asof julle die vryheid het as 'n dekmantel vir die boosheid nie, maar as diensknegte van God.(1 Petrus 2:16)
As iemand My dien, laat hom My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees; en as iemand My dien, sal die Vader hom eer.(Johannes 12:26)
Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie!(Matthéüs 6:24)
En moenie julle lede stel tot beskikking van die sonde as werktuie van ongeregtigheid nie, maar stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God.(Romeine 6:13)
Fidelidade e recompensa
O servo fiel e sábio será recompensado pelo Senhor. A fidelidade no serviço honra a Deus e produz frutos eternos.
En sy heer sê vir hom: Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou heer.(Matthéüs 25:21)
Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.(1 Korinthiërs 15:58)
Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,
sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.(2 Timótheüs 3:16,17)
Mem. Deur die Here word die gange van 'n man bevestig, en Hy het 'n welbehae in sy weg.(Psalms 37:23)
Tau. Die onheil maak die goddelose dood; en die wat die regverdige haat, moet daarvoor boet.(Psalms 34:22)
Este artigo te tocou? Faça uma oração!
+581 estão orando agora.
Junte-se à corrente de oração.