Salmos 117

1 Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!

2 Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!

Publicidade

Capítulos

Bíblias

Publicidade