Publicidade

Mateus 6

9 So moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word;10 laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;11 gee ons vandag ons daaglikse brood;12 en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe;13 en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Veja também

Publicidade