Pular para o conteúdo
Publicidade

Sefánja 2

Verootmoedig julle vóór die wêreldgerig.

1 KOM tot julleself, ja, kom tot inkeer, o nasie wat nie skaam word nie!

2 Voordat die besluit baar — soos kaf gaan die dag verby — voordat daar oor julle kom die toorngloed van die Here, voordat oor julle kom die dag van die toorn van die Here.

3 Soek die Here, o alle ootmoediges van die land, wat sy ordening onderhou; soek geregtigheid, soek ootmoedigheid — miskien sal julle verborge bly op die dag van die toorn van die Here.

4 Want Gasa sal verlate wees en Áskelon tot verwoesting; sal op die helder middag verdryf word, en sal ontwortel word.

5 Wee die inwoners van die kusstreek, die nasie van die Kretiërs! Die woord van die Here is teen julle, Kanaän, land van die Filistyne — Ek verdelg jou, sodat daar niemand meer woon nie.

6 En die kusstreek sal weiplekke met putte wees vir herders en krale vir kleinvee.

7 En dit sal wees 'n deel vir die oorblyfsel van die huis van Juda: hulle sal daarop wei; hulle sal saans in die huise van Áskelon gaan lê, want die Here hulle God sal op hulle ag gee en hulle lot verander.

8 Ek het gehoor die smaadtaal van en die beskimpinge van die kinders van , waarmee hulle my volk gesmaad het, en hoe hulle hul groot gehou het teen sy grondgebied.

9 Daarom, so waar as Ek leef, spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: sal word soos en die kinders van soos — 'n veld van brandnekels en soutpanne en 'n verwoesting vir ewig; die oorblyfsel van my volk sal hulle berowe, en die res van my nasie sal hulle beërwe.

10 Dit oorkom hulle vir hul trotsheid, want hulle het geskimp op en hulle groot gehou teen die volk van die Here van die leërskare.

11 Vreeslik sal die Here teen hulle wees, want Hy laat al die gode van die aarde wegkwyn; sodat hulle Hom kan aanbid elkeen uit sy woonplek, al die kuslande van die nasies.

12 Ook julle, o Kusiete, deurboordes van my swaard is hulle.

13 Dan sal Hy sy hand uitstrek teen die noorde, en Hy sal vernietig en Ninevé tot 'n verwoesting maak, dor soos die woestyn.

14 En binne-in die stad sal troppe vee lê en allerhande gediertes by troppe, die pelikaan sowel as die krimpvarkie op sy kapitele vernag; hoor! daar word gesing in die venster; verwoesting sit op die drumpel, want hulle het die sederwerk afgeruk.

15 Dit is die uitgelate stad wat so veilig gewoon het, wat in sy hart gesê het: Dit is ek, en niemand anders nie! Hoe het dit 'n verwoesting geword, 'n lêplek vir wilde diere! Almal wat daar verbytrek, spot, skud met die hand.

Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Asdode
Hoje: Asdode (Ashdod), Israel
אַשְׁדּוֹדashdodἌζωτοςAzōtos
Asdode foi uma das cidades dos cinco governantes filisteus; ali Dagom foi achado caído diante da arca do Senhor, e a mão do Senhor pesou sobre o povo, afligido com tumores (1 Samuel 5:6).
31,76° N, 34,66° L
Citado em 21 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Ecrom
Hoje: Tel Miqne
עֶקְרוֹןeqron
Ecrom foi uma das cinco cidades dos governantes filisteus, ao lado de Gaza, Asdode, Ascalom e Gate; seu deus era Baal-Zebube, que o rei de Samaria mandou consultar (2 Reis 1:3).
31,78° N, 34,85° L
Citado em 20 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Moabe
Hoje: Altiplano da Jordânia Central
מוֹאָבmoav
Moabe é uma terra governada por reis, como Eglom e Balaque, onde Davi pediu ao rei que acolhesse seus pais; fogo e castigo são anunciados contra ela (Amós 2:2).
31,18° N, 35,70° L
Citado em 162 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Amom
Hoje: Amã, Jordânia
עַמּוֹןammon
Amom é a terra dos amonitas, descendentes de Ben-Ami, com Rabá por capital. Os amonitas guerrearam contra Israel nos dias de Jefté, e Joabe arrasou a terra deles enquanto Davi estava em Jerusalém (1 Crônicas 20:1).
31,95° N, 35,93° L
Citado em 106 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Moabe
Hoje: Altiplano da Jordânia Central
מוֹאָבmoav
Moabe é uma terra governada por reis, como Eglom e Balaque, onde Davi pediu ao rei que acolhesse seus pais; fogo e castigo são anunciados contra ela (Amós 2:2).
31,18° N, 35,70° L
Citado em 162 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Sodoma
Hoje: Sul da península de Lisan (Mar Morto)
סְדֹםsedomΣόδομαSodoma
Sodoma foi uma cidade da planície onde morou Ló, sobrinho de Abrão. O pecado da cidade era grave, e Deus a destruiu junto com Gomorra (Gênesis 19:28).
31,21° N, 35,45° L
Citado em 50 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Amom
Hoje: Amã, Jordânia
עַמּוֹןammon
Amom é a terra dos amonitas, descendentes de Ben-Ami, com Rabá por capital. Os amonitas guerrearam contra Israel nos dias de Jefté, e Joabe arrasou a terra deles enquanto Davi estava em Jerusalém (1 Crônicas 20:1).
31,95° N, 35,93° L
Citado em 106 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Gomorra
Hoje: Sul da península de Lisan (Mar Morto)
עֲמֹרָהamorahΓόμορραGomorra
Gomorra foi uma cidade da planície que Deus condenou à destruição junto com Sodoma, reduzindo as duas a cinzas; o rei de Gomorra era Birsa (2 Pedro 2:6).
31,21° N, 35,45° L
Citado em 24 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Assíria
Hoje: Norte da Mesopotâmia (Iraque)
אַשּׁוּרashshur
Assíria é a terra cujos reis tomaram a Galileia e Naftali, cercaram Samaria por três anos e deportaram israelitas para Hala, Habor e Gozã. Senaqueribe, seu rei, enviou servos a Ezequias em Jerusalém (2 Crônicas 32:9).
36,36° N, 43,15° L
Citado em 141 versículos
Ver página completa
Todos os capítulos de Sefánja 3
  1. 1
  2. 2
  3. 3

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.