Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "amor"

62 resultados encontrados

  1. Êxodo 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículos 2–13 de 22

    2Heilig vir My al die eersgeborenes. Alles wat die moederskoot open onder die kinders van Israel, van mense en van diere, dit is myne.

    4Vandag trek julle uit, in die maand Abib.

    13Maar elke eersteling van 'n esel moet jy met 'n lam loskoop. En as jy dit nie loskoop nie, moet jy sy nek breek. Maar al die eersgeborenes van mense onder jou seuns moet jy loskoop.

  2. Números 32

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 32
    Mostrando versículos 3–35 de 42

    3Átarot en Dibon en Jaéser en Nimra en Hesbon en Eleále en Sebam en Nebo en Behon —

    34En die kinders van Gad het Dibon gebou en Átarot en Ároër

    35en Áterot-Sofan en Jaéser en Jógbeha

  3. 1 Reis 21

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 21
    Mostrando versículo 9 de 29

    9En in die briewe het sy dit geskrywe: Roep 'n vasdag uit, en sit Nabot vooraan onder die volk;

  4. Josué 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículo 13 de 43

    13Toe staan die son stil en bly die maan staan totdat die volk hulle gewreek het op hul vyande. Staan dit nie geskrywe in die Boek van die Opregte nie? En die son het bly staan in die middel van die hemel en het hom nie gehaas om onder te gaan nie, omtrent 'n volle dag.

  5. Deuteronômio 20

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 20
    Mostrando versículo 7 de 20

    7En wie is die man wat hom met 'n vrou verloof en haar nie geneem het nie? Hy kan teruggaan huis toe, dat hy nie in die oorlog sterwe en iemand anders haar neem nie.

  6. Gênesis 48

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 48
    Mostrando versículos 6–22 de 22

    6Maar jou nakomelinge wat jy ná hulle verwek het, sal joue wees. Hulle sal na die naam van hulle broers genoem word in dié se erfdeel.

    16die Engel wat my uit elke teëspoed verlos het — mag Hy die seuns seën, en mag deur hulle my naam genoem word en die naam van my vaders Abraham en Isak, en mag hulle vermeerder in die land in menigte.

    22En ék gee jou een stuk land bo jou broers, wat ek met my swaard en my boog van die Amoriete afgeneem het.

  7. Êxodo 23

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 23
    Mostrando versículos 18–26 de 33

    18Jy mag die bloed van my offer nie saam met gesuurde brood offer nie. Ook mag die vet van my feesoffer nie tot die môre toe oorbly nie.

    19Die beste van die eerstelinge van jou grond moet jy in die huis van die Here jou God bring. Jy mag die bokkie nie kook in sy moeder se melk nie.

    26Daar sal geen misdragtige of onvrugbare in jou land wees nie. Ek sal die getal van jou dae vol maak.

  8. Juízes 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 2–13 de 31

    2net dat die geslagte van die kinders van Israel dit kan weet — om hulle te leer oorlog voer, ten minste die wat daar vroeër nie van geweet het nie:

    5SO het die kinders van Israel dan onder die Kanaäniete, Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete gewoon,

    13en hy versamel by hom die kinders van Ammon en Ámalek. Daarop het hy weggetrek en Israel verslaan, en hulle het die Palmstad in besit geneem.

  9. Números 22

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 22
    Mostrando versículos 2–24 de 41

    2Toe Balak, die seun van Sippor, sien alles wat Israel die Amoriete aangedoen het,

    9En God het na Bíleam gekom en gesê: Wie is die manne daar by jou?

    24Daarop gaan die Engel van die Here in 'n hol pad tussen die wingerde staan — 'n muur duskant en 'n muur anderkant.

  10. Josué 12

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 12
    Mostrando versículos 2–20 de 24

    2Sihon, die koning van die Amoriete wat in Hesbon gewoon het, wat geheers het van Ároër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê: van die middel van die rivier af en oor die helfte van Gílead tot by die Jabbokrivier, die grens van die kinders van Ammon;

    18die koning van Afek, een; die koning van Lassáron, een;

    20die koning van Simron-Meron, een; die koning van Agsaf, een;

  11. Deuteronômio 7

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 7
    Mostrando versículos 1–17 de 26

    1AS die Here jou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag: die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies, meer en magtiger as jy;

    3Jy mag jou ook nie met hulle verswaer nie — jy mag jou dogter nie gee aan sy seun, en sy dogter nie neem vir jou seun nie;

    17As jy in jou hart dink: Hierdie nasies is meer as ek, hoe sou ek hulle kan verdrywe? —

  12. Êxodo 34

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 34
    Mostrando versículos 8–26 de 35

    8Toe het Moses hom gou na die aarde toe gebuig en neergeval

    11Onderhou wat Ek jou vandag beveel. Kyk, Ek verdrywe voor jou uit die Amoriete, Kanaäniete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete.

    26Die beste van die eerstelinge van jou grond moet jy in die huis van die Here jou God bring. Jy mag die bokkie nie kook in sy moeder se melk nie.

  13. Juízes 6

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 6
    Mostrando versículos 10–23 de 40

    10En Ek het aan julle gesê: Ek is die Here julle God; julle mag die gode van die Amoriete in wie se land julle woon, nie vrees nie. Maar julle het nie na my stem geluister nie.

    23Maar die Here sê vir hom: Vrede vir jou! Vrees nie! Jy sal nie sterwe nie.

  14. Josué 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículos 4–19 de 33

    4in die suide; die hele land van die Kanaäniete en Méara wat aan die Sidoniërs behoort, tot by Afek, tot by die grens van die Amoriete;

    18en Jahas en Kedémot en Mefáät;

    19en Kirjatáim en Sibma en Seret-Hassáhar, op die gebergte van die dal,

  15. Deuteronômio 4

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 4
    Mostrando versículos 17–48 de 49

    17'n afbeelding van enige dier wat op die aarde is, 'n afbeelding van enige gevleuelde voël wat in die lug vlieg,

    18'n afbeelding van enigiets wat op die aarde kruip, 'n afbeelding van enige vis wat in die water onder die aarde is;

    48van Ároër af, wat aan die kant van die Arnonrivier lê, tot by die berg Sion, dit is Hermon,

  16. Josué 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículo 14 de 15

    14En Hy sê: Nee, maar Ek is die leërowerste van die Here; Ek het nou gekom. Toe val Josua met sy aangesig op die grond en buig hom neer en vra Hom: Wat wil my Here aan sy dienskneg sê?

  17. Deuteronômio 31

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 31
    Mostrando versículo 27 de 30

    27Want ék ken jou wederstrewigheid en jou hardnekkigheid. As julle, terwyl ek nog vandag by julle lewe, wederstrewig was teen die Here — hoeveel te meer dan ná my dood!

  18. Josué 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículo 11 de 17

    11Kyk, die verbondsark van die Here van die hele aarde trek voor julle uit die Jordaan in.

  19. Josué 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículo 25 de 27

    25Maar hier is ons nou in u hand: doen soos dit goed en reg is in u oë om met ons te handel.

  20. Josué 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículo 3 de 23

    3na die Kanaäniete in die ooste en in die weste en die Amoriete en Hetiete en Feresiete en Jebusiete op die gebergte en die Hewiete onderaan Hermon, in die land van Mispa.

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo