Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "salvação"

71 resultados encontrados

  1. 2 Pedro 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 4–18 de 18

    4en sê: Waar is die belofte van sy wederkoms? Want vandat die vaders ontslaap het, bly alles soos dit was van die begin van die skepping af.

    6waardeur die toenmalige wêreld met water oorstroom is en vergaan het.

    18Maar julle moet toeneem in die genade en kennis van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus. Aan Hom kom die heerlikheid toe, nou sowel as in die dag van die ewigheid. Amen.

  2. 1 Pedro 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 6–14 de 14

    6Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.

    11Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

    14Groet mekaar met 'n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is! Amen.

  3. Atos 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 11–47 de 47

    11Kretense en Arabiere — ons hoor hulle in ons eie taal oor die groot dade van God spreek.

    21En elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.

    47terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is.

  4. 2 Samuel 23

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 23
    Mostrando versículos 25–28 de 39

    25Samma, die Harodiet; Elíka, die Harodiet;

    27Abiëser, die Anatotiet; Mebunnái, die Husatiet;

    28Salmon, die Ahohiet; Máharai, die Netofatiet;

  5. Lucas 18

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 18
    Mostrando versículos 26–42 de 43

    26Daarop sê die wat dit gehoor het: Wie kan dan gered word?

    30wat nie baiemaal soveel in hierdie tyd sal ontvang nie en die ewige lewe in die eeu wat kom.

    42En Jesus sê vir hom: Sien! Jou geloof het jou gered.

  6. Gênesis 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículos 19–21 de 21

    19die Keniete en Kenissiete en Kadmoniete

    20en Hetiete en Feresiete en Refaïete

    21en Amoriete en Kanaäniete en Girgasiete en Jebusiete.

  7. Ester 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículos 7–9 de 32

    7en Parsandáta en Dalfon en Aspáta,

    8en Poráta en Adálja en Aridáta,

    9en Parmásta en Arísai en Arídai en Waisáta,

  8. Gênesis 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículos 7–28 de 32

    7En die seuns van Kus was: Seba en Háwila en Sabta en Raéma en Sábtega. En die seuns van Raéma: Skeba en Dedan.

    27en Hadóram en Usal en Dikla

    28en Obal en Abímael en Skeba

  9. 2 Crônicas 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículos 7–9 de 23

    7en Bet-Sur en Sogo en Adúllam;

    8en Gat en Marésa en Sif;

    9en Adoráim en Lagis en Aséka;

  10. Provérbios 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículos 8–31 de 31

    8Word die regverdige uit die benoudheid gered, dan kom die goddelose in sy plek.

    14As daar nie goeie oorleg is nie, val 'n volk; maar in die veelheid van raadgewers is redding.

    31As die regverdige op aarde vergelding ontvang, hoeveel te meer die goddelose en die sondaar!

  11. Isaías 47

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 47
    Mostrando versículos 1–13 de 15

    1KOM af en sit in die stof, jonkvrou, dogter van Babel! Sit op die grond sonder troon, dogter van die Chaldeërs! Want jy sal nie langer genoem word die vertroetelde en verwénde nie.

    4Ons Verlosser — sy Naam is Here van die leërskare, die Heilige van Israel.

    13Jy het jou vermoei met die menigte van jou planne; laat hulle tog optree en jou red — die wat die hemel indeel, die sterrekykers wat elke maand laat weet wat oor jou sal kom.

  12. João 4

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 4
    Mostrando versículos 6–25 de 54

    6En die fontein van Jakob was daar. Jesus het toe, omdat Hy moeg was van die reis, sommer by die fontein gaan sit. Dit was omtrent die sesde uur.

    7Daar kom 'n vrou uit Samaría om water te skep. Jesus sê vir haar: Gee vir My water om te drink —

    25Die vrou sê vir Hom: Ek weet dat die Messías kom, Hy wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy ons alles verkondig.

  13. Tito 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 11–15 de 15

    11WANT die reddende genade van God het aan alle mense verskyn

    13terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus,

    15Spreek hierdie dinge en vermaan en bestraf in alle erns. Laat niemand jou verag nie.

  14. Mateus 6

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 6
    Mostrando versículos 12–22 de 34

    12en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe;

    13en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

    22Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees.

  15. Salmos 146

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 146
    Mostrando versículos 1–10 de 10

    1HALLELUJA! Loof die Here, o my siel!

    7wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die Here maak die gevangenes los.

    10Die Here is vir ewig Koning; jou God, o Sion, is van geslag tot geslag! Halleluja!

  16. 2 Timóteo 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 1–12 de 26

    1JY dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is;

    8Onthou dat Jesus Christus, uit die geslag van Dawid, uit die dode opgewek is volgens my evangelie,

    12As ons verdra, sal ons met Hom regeer. As ons Hom verloën, sal Hy ons ook verloën.

  17. 2 Coríntios 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 10–21 de 24

    10wat ons verlos het uit so 'n groot doodsgevaar en nog verlos; op wie ons hoop dat Hy ook nog sal verlos,

    18So waar as God getrou is — ons woord tot julle was nie ja en nee nie!

    21Maar Hy wat ons saam met julle bevestig in Christus en ons gesalf het, is God,

  18. Provérbios 21

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 21
    Mostrando versículos 4–23 de 31

    4Hoogheid van oë en trotsheid van hart — die glans van die goddelose is sonde.

    21Wie geregtigheid en weldadigheid najaag, sal die lewe, geregtigheid en eer vind.

    23Hy wat sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede.

  19. 1 Pedro 4

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 4
    Mostrando versículos 7–18 de 19

    7En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingetoë en nugter, om te kan bid.

    11As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid. Amen.

    18En as die regverdige nouliks gered word, waar sal die goddelose en die sondaar verskyn?

  20. Efésios 6

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 6
    Mostrando versículos 15–24 de 24

    15en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede.

    17En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees — dit is die woord van God —

    24Die genade sy met almal wat onse Here Jesus Christus in onverganklikheid liefhet! Amen.

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo