Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "fé"

140 resultados encontrados

  1. Lucas 14

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 14
    Mostrando versículos 2–19 de 35

    2En daar was voor Hom 'n man wat die water gehad het.

    13Maar wanneer jy 'n feesmaal gee, nooi armes, verminktes, kreupeles, blindes,

    19En 'n ander een het gesê: Ek het vyf paar osse gekoop en gaan hulle probeer. Ek vra u, verskoon my tog.

  2. Ester 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículos 7–22 de 32

    7en Parsandáta en Dalfon en Aspáta,

    8en Poráta en Adálja en Aridáta,

    22as die dae waarop die Jode rus gekry het van hulle vyande, en die maand wat vir hulle van kommer in vrolikheid en van rou in 'n feesdag verander is — dat hulle daar dae van maaltyd en vrolikheid van moes maak en om mekaar lekkernye en aan die armes gawes te stuur.

  3. Malaquias 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 1–17 de 17

    1EN nou, priesters, tot julle kom hierdie gebod.

    15Het Hy dan nie een mens gemaak nie, hoewel Hy gees oorgehad het? En waarom die een? Hy het 'n geslag van God gesoek. Neem julle dan in ag ter wille van julle gees en wees nie ontrou aan die vrou van jou jeug nie.

    17JULLE vermoei die Here met julle woorde. Nogtans vra julle: Waarmee vermoei ons Hom? Deurdat julle sê: Elkeen wat kwaad doen, is goed in die oë van die Here, en in hulle het Hy 'n behae; of waar is anders die God van die reg?

  4. Gênesis 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículos 4–13 de 18

    4na die plek van die altaar wat hy vroeër daar gebou het. En Abram het daar die Naam van die Here aangeroep.

    5En Lot, wat saam met Abram getrek het, het ook kleinvee en beeste en tente gehad.

    13En die manne van Sodom was sleg en groot sondaars voor die Here.

  5. Atos 25

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 25
    Mostrando versículos 2–22 de 27

    2En die hoëpriester en die vernaamstes van die Jode het Paulus by hom aangeklaag

    11Want as ek oortree het of iets gedoen het wat die dood verdien, weier ek nie om te sterwe nie. Maar as daar niks is in die dinge waarvan hulle my beskuldig nie, dan kan niemand my aan hulle by wyse van guns oorlewer nie. Ek beroep my op die keiser!

    22En Agríppa sê vir Festus: Ek sou self ook graag die man wil hoor. Toe antwoord hy: Môre sal u hom hoor.

  6. Esdras 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 4–13 de 13

    4En hulle het die huttefees gehou soos geskrywe staan, en brandoffers dag vir dag volgens die getal, na die eis van elke dag, soos voorgeskrywe was;

    5en daarna die voortdurende brandoffer en dié van die nuwemane en van al die geheiligde feestye van die Here en van elkeen wat aan die Here 'n vrywillige gawe gebring het.

    13En die volk kon die geluid van blye gejuig nie onderskei van die geluid van gehuil van die volk nie, want die volk het gejuig met groot gejuig, sodat die geluid tot ver weg gehoor is.

  7. Números 29

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 29
    Mostrando versículos 5–38 de 40

    5en een bokram as sondoffer om vir julle versoening te doen;

    28en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, en die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort.

    38en een bokram as sondoffer, behalwe die voortdurende brandoffer, en die spysoffer en die drankoffer wat daarby behoort.

  8. Zacarias 8

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 8
    Mostrando versículos 1–18 de 23

    1EN die woord van die Here van die leërskare het gekom en gesê:

    6So sê die Here van die leërskare: As dit te wonderbaar is in die oë van die oorblyfsel van hierdie volk in dié dae, sal dit ook in my oë te wonderbaar wees? spreek die Here van die leërskare.

    18En die woord van die Here van die leërskare het tot my gekom en gesê:

  9. 1 Coríntios 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 4–13 de 13

    4in die Naam van onse Here Jesus Christus, as julle vergader het en my gees saam met die krag van onse Here Jesus Christus —

    6Julle roem is nie mooi nie. Weet julle nie dat 'n bietjie suurdeeg die hele deeg suur maak nie?

    13Maar die wat buite is, oordeel God. Verwyder tog dié slegte mens onder julle uit.

  10. Juízes 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 22–29 de 36

    22En die huis van Josef, hulle het ook opgetrek na Bet-el, en die Here was met hulle.

    23En toe die huis van Josef Bet-el laat bespied — maar die naam van die stad was tevore Lus —

    29En Efraim het die Kanaäniete, die inwoners van Geser, nie verdrywe nie; sodat die Kanaäniete in sy midde in Geser bly woon het.

  11. Colossenses 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 7–22 de 23

    7gewortel en opgebou in Hom en bevestig in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle daarin oorvloedig is in danksegging.

    9Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik;

    22almal dinge wat deur die gebruik bestem is om te vergaan — volgens die gebooie en leringe van mense,

  12. 1 Reis 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículos 17–20 de 28

    17So het Salomo dan Geser opgebou en Bet-Horon-Onder

    18en Báälat en Tamar in die woestyn, in die land,

    20Al die mense wat oorgebly het van die Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, wat nie uit die kinders van Israel was nie —

  13. Provérbios 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículos 15–30 de 33

    15Al die dae van die bedrukte is sleg, maar die vrolike van hart het gedurigdeur fees.

    29Die Here is ver van die goddelose, maar die gebed van die regverdiges hoor Hy.

    30Stralende oë verbly die hart; 'n goeie tyding maak die gebeente vet.

  14. 2 Crônicas 30

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 30
    Mostrando versículos 20–27 de 27

    20En die Here het Jehiskía verhoor en die volk genees.

    23En toe die hele vergadering besluit om nog sewe dae fees te hou, het hulle dit met blydskap sewe dae lank gevier,

    27Toe staan die Levitiese priesters op en seën die volk; en hulle stem is verhoor, en hulle gebed het gekom tot in sy heilige woning, tot in die hemel.

  15. 2 Reis 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículos 12–29 de 36

    12En hy het hom gereedgemaak en gegaan en na Samaría getrek. Terwyl hy op pad by Bet-Eked van die herders was

    28So het Jehu dan Baäl uit Israel uit verdelg.

    29MAAR die sondes van Jeróbeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het — daar het Jehu nie van afgewyk nie, van die goue kalwers wat in Bet-el en in Dan was.

  16. Sofonias 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 1–17 de 20

    1WEE die opstandige en die besoedelde, die verdrukkende stad.

    14Jubel, o dogter van Sion, juig, o Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o dogter van Jerusalem!

    17Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel.

  17. Judas 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 2–25 de 25

    2Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!

    20Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid

    25aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou en tot in alle ewigheid! Amen.

  18. Juízes 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 3–11 de 31

    3vyf vorste van die Filistyne en al die Kanaäniete en Sidoniërs en Hewiete wat in die gebergte Líbanon gewoon het, van die berg Baäl-Hermon af tot by die ingang na Hamat.

    6en húl dogters vir hulle as vroue geneem en hulle eie dogters aan húl seuns gegee en hul gode gedien.

    11Toe kry die land rus veertig jaar lank. En Ótniël, die seun van Kenas, het gesterwe.

  19. 1 Reis 12

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 12
    Mostrando versículos 22–32 de 33

    22Maar die woord van God het tot Semája, die man van God, gekom en gesê:

    29En die een het hy in Bet-el opgerig en die ander in Dan opgestel.

    32En Jeróbeam het 'n fees gehou in die agtste maand, op die vyftiende dag van die maand, soos die fees wat in Juda was, en op die altaar geklim. So het hy in Bet-el gedoen en geoffer aan die kalwers wat hy gemaak het, en ook in Bet-el priesters aangestel vir die hoogtes wat hy gemaak het.

  20. Josué 19

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 19
    Mostrando versículos 20–37 de 51

    20en Rabbit en Kisjon en Ebes,

    21en Remet en En-Gannim en En-Hadda en Bet-Pases;

    37en Kedes en Edréï en En-Hasor,

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo