Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "fé"

140 resultados encontrados

  1. Esdras 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículos 37–42 de 44

    37Mattánja, Mátnai en Jáäsai

    41Asáreël en Selémja, Semárja,

    42Sallum, Amárja, Josef;

  2. 1 Coríntios 16

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 16
    Mostrando versículos 13–24 de 24

    13Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.

    18Want hulle het my gees verkwik en julle s’n ook. Erken sulke manne dan.

    24My liefde met julle almal in Christus Jesus! Amen.

  3. Tiago 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 3–9 de 27

    3omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.

    7Want dié mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie —

    9Maar laat die broeder wat gering is, roem in sy hoogheid,

  4. João 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículos 26–36 de 57

    26en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?

    35Jesus het geween.

    36Die Jode sê toe: Kyk, hoe lief Hy hom gehad het!

  5. Efésios 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 1–21 de 33

    1WEES dan navolgers van God soos geliefde kinders;

    10En beproef wat die Here welbehaaglik is;

    21en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.

  6. Levítico 23

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 23
    Mostrando versículos 6–41 de 44

    6en op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde brode van die Here; sewe dae lank moet julle ongesuurde brode eet.

    36Sewe dae lank moet julle aan die Here 'n vuuroffer bring. Op die agtste dag moet daar vir julle 'n heilige vierdag wees, en julle moet aan die Here 'n vuuroffer bring. Dit is 'n feestyd; julle mag geen beroepswerk doen nie.

    41En julle moet dit as fees van die Here sewe dae in die jaar vier. Dit is 'n ewige insetting vir julle geslagte. In die sewende maand moet julle dit vier.

  7. Lamentações 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 11–20 de 22

    11Kaf. My oë teer weg in trane, my ingewande is in beroering, my lewer is op die grond uitgeskud vanweë die verbreking van die dogter van my volk, omdat kind en suigling op die pleine van die stad versmag,

    13Mem. Watter getuienis kan ek vir jou aflê, waarmee kan ek jou vergelyk, dogter van Jerusalem? Waarmee sal ek jou gelykstel, dat ek jou kan troos, jonkvrou, dogter van Sion? Want jou verbrokenheid is so groot soos die see — wie kan jou gesond maak?

    20Resj. Aanskou, Here, en merk op aan wie U so gedoen het! Moet vroue dan hulle vrug eet, kindertjies wat op die hande gedra word? Moet dan in die heiligdom van die Here priester en profeet gedood word?

  8. Romanos 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículos 1–14 de 33

    1EK spreek die waarheid in Christus, ek lieg nie — my gewete getuig saam met my in die Heilige Gees —

    5aan wie die vaders behoort en uit wie die Christus is na die vlees — Hy wat oor alles is, God, lofwaardig tot in ewigheid! Amen.

    14Wat sal ons dan sê? Is daar miskien onreg by God? Nee, stellig nie!

  9. Deuteronômio 31

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 31
    Mostrando versículos 14–27 de 30

    14EN die Here het vir Moses gesê: Kyk, jou dae kom nader dat jy moet sterwe; roep Josua, en gaan julle in die tent van samekoms staan, dat Ek aan hom bevel kan gee. Toe het Moses en Josua gegaan en in die tent van samekoms gaan staan.

    25het Moses aan die Leviete wat die verbondsark van die Here gedra het, bevel gegee en gesê:

    27Want ék ken jou wederstrewigheid en jou hardnekkigheid. As julle, terwyl ek nog vandag by julle lewe, wederstrewig was teen die Here — hoeveel te meer dan ná my dood!

  10. 2 Coríntios 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículos 5–13 de 13

    5Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie — as julle ten minste nie verwerplik is nie!

    12Groet mekaar met 'n heilige kus. Al die heiliges groet julle.

    13Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal! Amen.

  11. Atos 24

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 24
    Mostrando versículos 9–17 de 27

    9En die Jode het ook saamgestem en gesê dat dit so was.

    15en 'n hoop op God het, 'n hoop wat hulle self ook verwag, dat daar 'n opstanding sal wees van die dode, regverdiges sowel as onregverdiges.

    17Maar ná baie jare het ek gekom om aan my volk aalmoese te bring en offers.

  12. 1 João 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 4–21 de 21

    4Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.

    10Wie in die Seun van God glo, het die getuienis in homself. Hy wat God nie glo nie, het Hom tot leuenaar gemaak, omdat hy die getuienis nie geglo het wat God aangaande sy Seun getuig het nie.

    21My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen.

  13. Deuteronômio 16

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 16
    Mostrando versículos 3–17 de 22

    3Jy mag geen gesuurde brood daarby eet nie; sewe dae lank moet jy ongesuurde brode daarby eet, brood van ellende — want baie haastig het jy uit Egipteland uitgetrek — sodat jy al die dae van jou lewe die dag van jou uittog uit Egipteland in gedagtenis kan hou.

    13Die huttefees moet jy sewe dae lank hou as jy van jou dorsvloer en jou wynpers insameling hou.

    17elkeen volgens die gawe van sy hand ooreenkomstig die seën van die Here jou God wat Hy jou gegee het.

  14. Tito 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 4–15 de 15

    4Maar toe die goedertierenheid van God, ons Verlosser, en sy liefde tot die mens verskyn het —

    7sodat ons, geregverdig deur sy genade, erfgename kan word ooreenkomstig die hoop van die ewige lewe.

    15Almal wat saam met my is, groet jou. Groet die wat vir ons liefhet in die geloof. Die genade sy met julle almal! Amen.

  15. Números 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículos 6–22 de 35

    6Maar nou is ons siel dor; daar’s glad niks nie: net die manna is voor ons oë.

    19Julle sal nie een dag of twee dae eet nie, of vyf dae of tien dae of twintig dae nie —

    22Sal daar vir hulle kleinvee en beeste geslag word, sodat daar vir hulle genoeg sal wees? Of sal al die visse van die see vir hulle versamel word, sodat daar vir hulle genoeg is?

  16. 2 Crônicas 8

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 8
    Mostrando versículos 3–13 de 18

    3Daarna het Salomo na Hamat-Soba getrek en dit oorweldig.

    7Al die mense wat oorgebly het van die Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete, wat nie uit Israel was nie —

    13Daarop moes hulle na die eis van elke dag offer volgens die gebod van Moses, op die sabbatte en op die nuwemane en op die feestye, drie maal in die jaar — op die fees van die ongesuurde brode en op die fees van die weke en op die huttefees.

  17. Êxodo 23

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 23
    Mostrando versículos 15–19 de 33

    15Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou: sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet soos Ek jou beveel het, op die bepaalde tyd in die maand Abib, want daarin het jy uit Egipte uitgetrek — maar hulle mag nie met leë hande voor my aangesig verskyn nie;

    18Jy mag die bloed van my offer nie saam met gesuurde brood offer nie. Ook mag die vet van my feesoffer nie tot die môre toe oorbly nie.

    19Die beste van die eerstelinge van jou grond moet jy in die huis van die Here jou God bring. Jy mag die bokkie nie kook in sy moeder se melk nie.

  18. Ezequiel 45

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 45
    Mostrando versículos 10–24 de 25

    10Julle moet 'n regte weegskaal hê en 'n regte efa en 'n regte bat.

    13Dit is die offergawe wat julle moet afgee: die sesde van 'n efa van 'n homer koring; ook die sesde van 'n efa van 'n homer gars.

    24Ook moet hy as spysoffer berei 'n efa vir 'n bul en 'n efa vir 'n ram en 'n hin olie vir 'n efa.

  19. Oséias 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículos 8–14 de 17

    8Efraim is 'n spioen teenoor my God; wat die profeet aangaan, die net van 'n voëlvanger is op al sy weë gesprei, vyandskap in die huis van sy God.

    11Efraim — sy heerlikheid sal wegvlieg soos 'n voël. Geen geboorte, geen moederskap, geen ontvangenis meer nie!

    14Gee hulle, o Here — wat sal U gee? — gee hulle 'n kinderlose moederskoot en uitgedroogde borste.

  20. Lamentações 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 2–19 de 22

    2Bet. Bitterlik ween sy snags — haar trane oor haar wange! Sy het geen trooster onder al haar liefhebbers nie; al haar vriende het troueloos teen haar gehandel, haar vyande geword.

    11Kaf. Haar hele bevolking sug, hulle soek brood, hulle het hul kosbaarhede vir voedsel gegee, om hulleself te verkwik. Aanskou, Here, en merk op dat ek 'n veragte geword het.

    19Kof. Ek het geroep na my liefhebbers — hulle het my in die steek gelaat; my priesters en my oudstes het in die stad beswyk toe hulle voedsel vir hulle gesoek het om hulleself te verkwik.

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo