Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "fé"

140 resultados encontrados

  1. Oséias 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 18–21 de 22

    18En Ek sal My met jou verloof tot in ewigheid en My met jou verloof in geregtigheid en in reg en in goedertierenheid en in ontferming.

    20En in dié dag sal Ek verhoor, spreek die Here, Ek sal die hemel verhoor en dié sal die aarde verhoor.

    21En die aarde sal die koring verhoor en die mos en die olie, en dié sal Jísreël verhoor.

  2. Zacarias 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 4–8 de 10

    4Daarop het Hy aangehef en gesê aan die wat voor Hom staan: Neem die vuil klere van hom weg. Toe sê Hy vir hom: Kyk, Ek het jou skuld van jou weggeneem, en Ek beklee jou met feesklere.

    6En die Engel van die Here het Josua plegtig verseker en gesê:

    8Luister tog, o Josua, jy wat die hoëpriester is, jy en jou vriende wat voor jou sit — ja, wondertekens is hulle. Want kyk, Ek sal my Kneg, die Spruit, laat kom!

  3. Amós 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 15–23 de 27

    15Julle moet haat wat sleg is en liefhê wat goed is, en handhaaf die reg in die poort — miskien sal die Here, die God van die leërskare, Hom ontferm oor die oorblyfsel van Josef.

    18Wee die wat na die dag van die Here verlang! Wat sal tog die dag van die Here vir julle wees? Dit sal duisternis wees en geen lig nie.

    23Verwyder van My die geraas van jou liedere! En na die geluid van jou harpe wil Ek nie luister nie.

  4. Provérbios 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículos 11–16 de 18

    11Want deur my word jou dae meer en word jare van lewe vir jou toegevoeg.

    15om te nooi die wat op die weg verbygaan, die wat op hulle paaie reguit wandel:

    16Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen! En die verstandelose, aan hom sê sy:

  5. Ezequiel 46

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 46
    Mostrando versículos 7–14 de 24

    7en as spysoffer moet hy gereedmaak: 'n efa vir die bul en 'n efa vir die ram, maar vir die lammers volgens wat hy kan bekostig; en 'n hin olie vir 'n efa.

    11Verder moet op die feeste en op die feestye die spysoffer wees: 'n efa vir 'n bul en 'n efa vir 'n ram, maar vir die lammers, wat sy hand kan gee; en 'n hin olie vir 'n efa.

    14En jy moet elke môre daarby as spysoffer gereedmaak: 'n sesde van 'n efa en 'n derde van 'n hin olie om die fynmeel te bevogtig, as spysoffer aan die Here — ewige insettinge, altyddeur.

  6. Isaías 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 6–13 de 31

    6Van die voetsool af tot die hoof toe is daar geen heel plek aan nie, maar wonde en kwesplekke en vars houe! Hulle is nie uitgedruk of verbind of met olie versag nie.

    12As julle kom om voor my aangesig te verskyn, wie het dit van julle hand geëis — om my voorhowe te vertrap?

    13Bring nie meer skynheilige offergawes nie; gruwelike reukwerk is dit vir My. Nuwemane en sabbatte, die uitroep van samekomste — Ek verdra geen ongeregtigheid en feestyd nie!

  7. Jó 29

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 29
    Mostrando versículos 2–5 de 25

    2Ag, was ek maar soos in die vorige maande, soos in die dae toe God my bewaar het;

    4soos ek was in my herfsdae toe die verborgenheid van God oor my tent was;

    5toe die Almagtige nog by my was, my kinders rondom my;

  8. Salmos 25

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 25
    Mostrando versículos 1–13 de 22

    1'n PSALM van Dawid.Alef. Tot U, o Here, hef ek my siel op.

    10Kaf. Al die paaie van die Here is goedertierenheid en trou vir die wat sy verbond en sy getuienisse bewaar.

    13Noen. Hy self sal vernag in die goeie, en sy nageslag sal die land besit.

  9. João 12

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 12
    Mostrando versículos 20–50 de 50

    20EN daar was sommige Grieke onder die wat opgekom het om op die fees te aanbid;

    36So lank as julle die lig het, glo in die lig, sodat julle kinders van die lig kan word. Dit het Jesus gespreek, en Hy het weggegaan en Hom vir hulle verberg.

    50En Ek weet dat sy gebod die ewige lewe is. Wat Ek dan spreek — net soos die Vader vir My gesê het, so spreek Ek.

  10. Lucas 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículos 28–36 de 52

    28het hy Hom in sy arms geneem en God geloof en gesê:

    31wat U berei het voor die oë van al die volke —

    36En daar was Anna, 'n profetes, die dogter van Fánuel, uit die stam van Aser. Sy was op baie ver gevorderde leeftyd en het van haar maagdom af sewe jaar lank met haar man saamgelewe;

  11. Naum 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 1–15 de 15

    1GODSPRAAK oor Ninevé. Die boek van die gesig van Nahum, die Élkosiet.

    3Die Here is lankmoedig, maar groot van krag; en nooit laat die Here ongestraf bly nie. Sy weg is in warrelwind en in storm, en wolke is die stof van sy voete.

    15Kyk, op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor: Vier jou feesdae, o Juda, betaal jou geloftes! Want die snoodaard sal nooit weer deur jou gebied trek nie; hy is heeltemal uitgeroei!

  12. Josué 18

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 18
    Mostrando versículos 25–27 de 28

    25Gíbeon en Rama en Béërot,

    26en Mispe en Kefíra en Mosa,

    27en Rekem en Jírpeël en Táreala,

  13. Marcos 7

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 7
    Mostrando versículos 13–22 de 37

    13So maak julle dan die woord van God kragteloos deur julle oorlewering wat julle bewaar het; en dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie.

    20En Hy sê: Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein.

    22diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid.

  14. 1 Crônicas 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 7–20 de 24

    7en Noga en Nefeg en Jáfia

    8en Elisáma en Éljada en Elifélet, nege —

    20en Hásuba en Ohel en Berégja en Hasádja, Jusab-Hesed, vyf.

  15. Ester 7

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 7
    Mostrando versículos 1–4 de 10

    1TOE die koning en Haman inkom om saam met koningin Ester die feesmaal te hou,

    2sê die koning aan Ester ook op die tweede dag, terwyl hulle wyn drink: Wat is jou bede, koningin Ester? — dit sal jou toegestaan word. En wat is jou versoek? Al was dit die helfte van die koninkryk — daaraan sal voldoen word.

    4Want ons is verkoop, ek en my volk, om verdelg, gedood en uitgeroei te word. Was ons nog as slawe en slavinne verkoop, dan sou ek geswyg het, maar hierdie ramp sal onder die verliese van die koning sy weerga nie hê nie.

  16. Mateus 14

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 14
    Mostrando versículos 2–18 de 36

    2en aan sy knegte gesê: Hierdie man is Johannes die Doper. Hy het uit die dode opgestaan, en daarom werk dié kragte in hom.

    17Maar hulle antwoord Hom: Ons het hier net vyf brode en twee visse.

    18En Hy sê: Bring dit hier vir My.

  17. Isaías 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 2–21 de 26

    2die held en die krygsman, die regter en die profeet en die waarsêer en die oudste;

    20die hoofversiersels en die voetkettinkies en die pronkgordels en die reukflessies en die towermiddels;

    21die vingerringe en die neusringe;

  18. Hebreus 12

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 12
    Mostrando versículos 13–29 de 29

    13en maak reguit paaie vir julle voete, sodat wat kreupel is, nie uit lit raak nie, maar liewer gesond gemaak word.

    24en by Jesus, die Middelaar van die nuwe testament, en die bloed van die besprenkeling wat van beter dinge spreek as Abel.

    29Want onse God is 'n verterende vuur.

  19. Neemias 7

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 7
    Mostrando versículos 16–52 de 73

    16die kinders van Bébai, seshonderd- agt-en-twintig;

    25die kinders van Gíbeon, vyf-en-negentig;

    52die kinders van Bésai, die kinders van die Meüniete, die kinders van die Nefisiete;

  20. Amós 8

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 8
    Mostrando versículos 1–13 de 14

    1DÍT het die Here Here my laat sien — kyk, daar was 'n mandjie met somervrugte.

    5deur te sê: Wanneer is die nuwemaan verby, sodat ons koring kan verkoop, en die sabbat, sodat ons die graanskuur kan oopsluit — om die efa te verklein en die sikkel te vergroot en bedrieglik te handel met 'n valse weegskaal;

    13In dié dag sal die mooi jongedogters en die jongmanne van dors beswyk —

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo