Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Kronieke 27

AFR53 · Afrikaans 1933/1953

Die leër en sy hoofde.

1 EN dit is die seuns van volgens hulle getal, die familiehoofde en die owerstes oor duisend en oor honderd en hulle opsigters, wat die koning gedien het in al die sake van die afdelings wat maand vir maand gedurende al die maande van die jaar ingekom en uitgegaan het; elke afdeling was vier-en-twintigduisend:

2 oor die eerste afdeling vir die eerste maand was Jasóbeam, die seun van Sábdiël; en by sy afdeling was vier-en-twintigduisend.

3 Uit die seuns van Peres was hy die hoof van al die leërowerstes vir die eerste maand.

4 En oor die afdeling vir die tweede maand was Dódai, die Ahohiet; en oor sy afdeling was die bevelhebber Miklot; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

5 Die derde leërowerste vir die derde maand was Benája, die seun van Jójada, die hoëpriester, en by sy afdeling was vier-en-twintigduisend.

6 Hierdie Benája was 'n held van die dertig en oor die dertig, en oor sy afdeling was sy seun, Ammísabad.

7 Die vierde vir die vierde maand was Ásahel, die broer van , en ná hom sy seun Sebádja; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

8 Die vyfde vir die vyfde maand was die owerste Samhut, die Jisragiet; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

9 Die sesde vir die sesde maand was Ira, die seun van Ikkes, die Tekoïet; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

10 Die sewende vir die sewende maand was Heles, die Peloniet, uit die seuns van ; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

11 Die agtste vir die agtste maand was Síbbegai, die Husatiet, van die Sargiete; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

12 Die negende vir die negende maand was Abiëser, die Anatotiet, van die Benjaminiete; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

13 Die tiende vir die tiende maand was Máharai, die Netofatiet, van die Sargiete; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

14 Die elfde vir die elfde maand was Benája, die Pireatoniet, uit die seuns van ; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

15 Die twaalfde vir die twaalfde maand was Héldai, die Netofatiet, van Ótniël afkomstig; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

Die hoofde van die twaalf stamme.

16 EN oor die stamme van : bevelhebber oor die Rubeniete was Eliëser, die seun van Sigri; oor die Simeoniete was Safátja, die seun van Máäga;

17 oor die Leviete was Hasábja, die seun van Kémuel; oor die Aäroniete, Sadok;

18 oor Juda was Elíhu, uit die broers van Dawid; oor Íssaskar was Omri, die seun van Mígael;

19 oor Sébulon was Jismája, die seun van Obádja; oor Náftali was Jérimot, die seun van Ásriël;

20 oor die seuns van was Hoséa, die seun van Asásja; oor die halwe stam van Manasse was Joël, die seun van Pedája;

21 oor die halwe Manasse in Gílead was Iddo, die seun van Sagaría; oor Benjamin was Jaäsiël, die seun van ;

22 oor Dan was Asáreël, die seun van Jeróham. Dit was die owerstes van die stamme van .

23 Maar Dawid het die getal van die wat twintig jaar oud was en daaronder, nie laat opneem nie; want die Here het gesê dat Hy Israel sou vermeerder soos die sterre aan die hemel.

24 , die seun van Serúja, het begin tel, maar nie voleindig nie, omdat hieroor 'n toorn oor Israel gekom het; daarom is die getal nie opgeneem in die optelling in die Kronieke van koning Dawid nie.

Ander beamptes van Dawid.

25 EN oor die skatte van die koning was Asmáwet, die seun van Ádiël; en oor die skatte in die land, in die stede en in die dorpe en in die torings, was Jónatan, die seun van Ussía.

26 En oor die landarbeiders, vir die landbou, was Esri, die seun van Kelub.

27 En oor die wingerde was Símeï, die Ramatiet; en oor wat in die wingerde was aan wynvoorrade, was Sabdi, die Sifmiet.

28 En oor die olyfbome en die wildevyebome wat in die Laeveld is, was Baäl-Hánan, die Gederiet; en oor die olievoorrade was Joas.

29 En oor die beeste wat in gewei het, was Sítrai, die Saroniet; maar oor die beeste in die vlaktes was Safat, die seun van Ádlai.

30 En oor die kamele was Obil, die Ismaeliet; en oor die eselinne was Jégdeja, die Meronotiet.

31 En oor die kleinvee was Jasis, die Hagriet. Hulle almal was owerstes oor die besittinge van koning Dawid.

32 En Jónatan, die oom van Dawid, was raadgewer; hy was 'n man van deursig en 'n geleerde; en Jéhiël, die seun van Hagmóni, was by die seuns van die koning.

33 En Agitófel was raadgewer van die koning; en Húsai, die Arkiet, was die vriend van die koning.

34 En ná Agitófel: Jójada, die seun van Benája, en Ábjatar; en die leërowerste van die koning was .

Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Joabe
יוֹאָבyoav
Joabe, filho de Zeruia, irmã de Davi, comandou o exército do rei, matou Abner e Absalão e foi morto por ordem de Salomão (2 Samuel 2:13).
Significado: “O Senhor é pai”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Efraim
Efraim
אֶפְרָ֑יִםefəraiymΕφραιμEphraim
Efraim, o segundo filho de José, nascido no Egito, recebeu de Jacó a bênção à frente do primogênito Manassés e deu origem à tribo de Efraim (Gênesis 48:20).
Significado: “Duplamente frutífero”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Efraim
Efraim
אֶפְרָ֑יִםefəraiymΕφραιμEphraim
Efraim, o segundo filho de José, nascido no Egito, recebeu de Jacó a bênção à frente do primogênito Manassés e deu origem à tribo de Efraim (Gênesis 48:20).
Significado: “Duplamente frutífero”
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Efraim
Efraim
אֶפְרָ֑יִםefəraiymΕφραιμEphraim
Efraim, o segundo filho de José, nascido no Egito, recebeu de Jacó a bênção à frente do primogênito Manassés e deu origem à tribo de Efraim (Gênesis 48:20).
Significado: “Duplamente frutífero”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Benjamim
Abner
אַבְנֵרavəner
Abner, filho de Ner e primo de Saul, comandou o exército do rei e, depois da morte dele, fez Is-Bosete rei; foi morto por Joabe em Hebrom (2 Samuel 2:8).
Citado em 52 versículos
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Joabe
יוֹאָבyoav
Joabe, filho de Zeruia, irmã de Davi, comandou o exército do rei, matou Abner e Absalão e foi morto por ordem de Salomão (2 Samuel 2:13).
Significado: “O Senhor é pai”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Sarom
Hoje: Planície de Sarom, Israel
שָׁרוֹןsharonΣάρωνSarōn
Sarom é uma terra onde pastavam rebanhos, e Sitrai, o saronita, estava encarregado deles (1 Crônicas 27:29).
32,40° N, 34,88° L
Citado em 6 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Joabe
יוֹאָבyoav
Joabe, filho de Zeruia, irmã de Davi, comandou o exército do rei, matou Abner e Absalão e foi morto por ordem de Salomão (2 Samuel 2:13).
Significado: “O Senhor é pai”
Ver página completa

WLC · Westminster Leningrad Codex

1 וּבְנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֣ל ׀ לְֽמִסְפָּרָ֡ם רָאשֵׁ֣י הָאָב֣וֹת וְשָׂרֵ֣י הָֽאֲלָפִ֣ים ׀ וְהַמֵּא֡וֹת וְשֹׁטְרֵיהֶם֩ הַמְשָׁרְתִ֨ים אֶת־הַמֶּ֜לֶךְ לְכֹ֣ל ׀ דְּבַ֣ר הַֽמַּחְלְק֗וֹת הַבָּאָ֤ה וְהַיֹּצֵאת֙ חֹ֣דֶשׁ בְּחֹ֔דֶשׁ לְכֹ֖ל חָדְשֵׁ֣י הַשָּׁנָ֑ה הַֽמַּחֲלֹ֨קֶת֙ הָֽאַחַ֔ת עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ ס 2 עַ֞ל הַמַּחֲלֹ֤קֶת הָרִֽאשׁוֹנָה֙ לַחֹ֣דֶשׁ הָרִאשׁ֔וֹן יָֽשָׁבְעָ֖ם בֶּן־זַבְדִּיאֵ֑ל וְעַל֙ מַֽחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ 3 מִן־בְּנֵי־פֶ֗רֶץ הָרֹ֛אשׁ לְכָל־שָׂרֵ֥י הַצְּבָא֖וֹת לַחֹ֥דֶשׁ הָרִאשֽׁוֹן׃ 4 וְעַ֞ל מַחֲלֹ֣קֶת ׀ הַחֹ֣דֶשׁ הַשֵּׁנִ֗י דּוֹדַ֤י הָאֲחוֹחִי֙ וּמַ֣חֲלֻקְתּ֔וֹ וּמִקְל֖וֹת הַנָּגִ֑יד וְעַל֙ מַחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ ס 5 שַׂ֣ר הַצָּבָ֤א הַשְּׁלִישִׁי֙ לַחֹ֣דֶשׁ הַשְּׁלִישִׁ֔י בְּנָיָ֧הוּ בֶן־יְהוֹיָדָ֛ע הַכֹּהֵ֖ן רֹ֑אשׁ וְעַל֙ מַחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ 6 ה֧וּא בְנָיָ֛הוּ גִּבּ֥וֹר הַשְּׁלֹשִׁ֖ים וְעַל־הַשְּׁלֹשִׁ֑ים וּמַ֣חֲלֻקְתּ֔וֹ עַמִּיזָבָ֖ד בְּנֽוֹ׃ ס 7 הָֽרְבִיעִ֞י לַחֹ֣דֶשׁ הָרְבִיעִ֗י עֲשָׂה־אֵל֙ אֲחִ֣י יוֹאָ֔ב וּזְבַדְיָ֥ה בְנ֖וֹ אַחֲרָ֑יו וְעַל֙ מַחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ ס 8 הַחַמִישִׁי֙ לַחֹ֣דֶשׁ הַחֲמִישִׁ֔י הַשַּׂ֖ר שַׁמְה֣וּת הַיִּזְרָ֑ח וְעַל֙ מַחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ ס 9 הַשִּׁשִּׁי֙ לַחֹ֣דֶשׁ הַשִּׁשִּׁ֔י עִירָ֥א בֶן־עִקֵּ֖שׁ הַתְּקוֹעִ֑י וְעַל֙ מַחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ ס 10 הַשְּׁבִיעִי֙ לַחֹ֣דֶשׁ הַשְּׁבִיעִ֔י חֶ֥לֶץ הַפְּלוֹנִ֖י מִן־בְּנֵ֣י אֶפְרָ֑יִם וְעַל֙ מַחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ ס 11 הַשְּׁמִינִי֙ לַחֹ֣דֶשׁ הַשְּׁמִינִ֔י סִבְּכַ֥י הַחֻשָׁתִ֖י לַזַּרְחִ֑י וְעַל֙ מַחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ ס 12 הַתְּשִׁיעִי֙ לַחֹ֣דֶשׁ הַתְּשִׁיעִ֔י אֲבִיעֶ֥זֶר הָעַנְּתֹתִ֖י לבנימיני וְעַל֙ מַחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ ס 13 הָעֲשִׂירִי֙ לַחֹ֣דֶשׁ הָעֲשִׂירִ֔י מַהְרַ֥י הַנְּטֽוֹפָתִ֖י לַזַּרְחִ֑י וְעַל֙ מַֽחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ ס 14 עַשְׁתֵּֽי־עָשָׂר֙ לְעַשְׁתֵּ֣י־עָשָׂ֣ר הַחֹ֔דֶשׁ בְּנָיָ֥ה הַפִּרְעָתוֹנִ֖י מִן־בְּנֵ֣י אֶפְרָ֑יִם וְעַל֙ מַחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ ס 15 הַשְּׁנֵ֤ים עָשָׂר֙ לִשְׁנֵ֣ים עָשָׂ֣ר הַחֹ֔דֶשׁ חֶלְדַּ֥י הַנְּטוֹפָתִ֖י לְעָתְנִיאֵ֑ל וְעַל֙ מַחֲלֻקְתּ֔וֹ עֶשְׂרִ֥ים וְאַרְבָּעָ֖ה אָֽלֶף׃ פ 16 וְעַל֙ שִׁבְטֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל לָרֽאוּבֵנִ֣י נָגִ֔יד אֱלִיעֶ֖זֶר בֶּן־זִכְרִ֑י ס לַשִּׁ֨מְעוֹנִ֔י שְׁפַטְיָ֖הוּ בֶּֽן־מַעֲכָֽה׃ ס 17 לְלֵוִ֛י חֲשַׁבְיָ֥ה בֶן־קְמוּאֵ֖ל לְאַהֲרֹ֥ן צָדֽוֹק׃ ס 18 לִֽיהוּדָ֕ה אֱלִיה֖וּ מֵאֲחֵ֣י דָוִ֑יד לְיִ֨שָׂשכָ֔ר עָמְרִ֖י בֶּן־מִיכָאֵֽל׃ ס 19 לִזְבוּלֻ֕ן יִֽשְׁמַֽעְיָ֖הוּ בֶּן־עֹבַדְיָ֑הוּ לְנַ֨פְתָּלִ֔י יְרִימ֖וֹת בֶּן־עַזְרִיאֵֽל׃ ס 20 לִבְנֵ֣י אֶפְרַ֔יִם הוֹשֵׁ֖עַ בֶּן־עֲזַזְיָ֑הוּ לַחֲצִי֙ שֵׁ֣בֶט מְנַשֶּׁ֔ה יוֹאֵ֖ל בֶּן־פְּדָיָֽהוּ׃ ס 21 לַחֲצִ֤י הַֽמְנַשֶּׁה֙ גִּלְעָ֔דָה יִדּ֖וֹ בֶּן־זְכַרְיָ֑הוּ ס לְבִנְיָמִ֔ן יַעֲשִׂיאֵ֖ל בֶּן־אַבְנֵֽר׃ ס 22 לְדָ֕ן עֲזַרְאֵ֖ל בֶּן־יְרֹחָ֑ם אֵ֕לֶּה שָׂרֵ֖י שִׁבְטֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃ 23 וְלֹא־נָשָׂ֤א דָוִיד֙ מִסְפָּרָ֔ם לְמִבֶּ֛ן עֶשְׂרִ֥ים שָׁנָ֖ה וּלְמָ֑טָּה כִּ֚י אָמַ֣ר יְהוָ֔ה לְהַרְבּ֥וֹת אֶת־יִשְׂרָאֵ֖ל כְּכוֹכְבֵ֥י הַשָּׁמָֽיִם׃ 24 יוֹאָ֨ב בֶּן־צְרוּיָ֜ה הֵחֵ֤ל לִמְנוֹת֙ וְלֹ֣א כִלָּ֔ה וַיְהִ֥י בָזֹ֛את קֶ֖צֶף עַל־יִשְׂרָאֵ֑ל וְלֹ֤א עָלָה֙ הַמִּסְפָּ֔ר בְּמִסְפַּ֥ר דִּבְרֵֽי־הַיָּמִ֖ים לַמֶּ֥לֶךְ דָּוִֽיד׃ ס 25 וְעַל֙ אֹצְר֣וֹת הַמֶּ֔לֶךְ עַזְמָ֖וֶת בֶּן־עֲדִיאֵ֑ל ס וְעַ֣ל הָֽאֹצָר֡וֹת בַּשָּׂדֶ֞ה בֶּעָרִ֤ים וּבַכְּפָרִים֙ וּבַמִּגְדָּל֔וֹת יְהוֹנָתָ֖ן בֶּן־עֻזִּיָּֽהוּ׃ ס 26 וְעַ֗ל עֹשֵׂי֙ מְלֶ֣אכֶת הַשָּׂדֶ֔ה לַעֲבֹדַ֖ת הָאֲדָמָ֑ה עֶזְרִ֖י בֶּן־כְּלֽוּב׃ 27 וְעַל־הַ֨כְּרָמִ֔ים שִׁמְעִ֖י הָרָֽמָתִ֑י וְעַ֤ל שֶׁבַּכְּרָמִים֙ לְאֹצְר֣וֹת הַיַּ֔יִן זַבְדִּ֖י הַשִּׁפְמִֽי׃ ס 28 וְעַל־הַזֵּיתִ֤ים וְהַשִּׁקְמִים֙ אֲשֶׁ֣ר בַּשְּׁפֵלָ֔ה בַּ֥עַל חָנָ֖ן הַגְּדֵרִ֑י ס וְעַל־אֹצְר֥וֹת הַשֶּׁ֖מֶן יוֹעָֽשׁ׃ ס 29 וְעַל־הַבָּקָר֙ הָרֹעִ֣ים בַּשָּׁר֔וֹן שטרי הַשָּׁרוֹנִ֑י וְעַל־הַבָּקָר֙ בָּֽעֲמָקִ֔ים שָׁפָ֖ט בֶּן־עַדְלָֽי׃ ס 30 וְעַל־הַ֨גְּמַלִּ֔ים אוֹבִ֖יל הַיִּשְׁמְעֵלִ֑י וְעַל־הָ֣אֲתֹנ֔וֹת יֶחְדְּיָ֖הוּ הַמֵּרֹנֹתִֽי׃ ס 31 וְעַל־הַצֹּ֖אן יָזִ֣יז הַֽהַגְרִ֑י כָּל־אֵ֨לֶּה֙ שָׂרֵ֣י הָרְכ֔וּשׁ אֲשֶׁ֖ר לַמֶּ֥לֶךְ דָּוִֽיד׃ 32 וִֽיהוֹנָתָ֤ן דּוֹד־דָּוִיד֙ יוֹעֵ֔ץ אִישׁ־מֵבִ֥ין וְסוֹפֵ֖ר ה֑וּא וִֽיחִיאֵ֥ל בֶּן־חַכְמוֹנִ֖י עִם־בְּנֵ֥י הַמֶּֽלֶךְ׃ 33 וַאֲחִיתֹ֖פֶל יוֹעֵ֣ץ לַמֶּ֑לֶךְ ס וְחוּשַׁ֥י הָאַרְכִּ֖י רֵ֥עַ הַמֶּֽלֶךְ׃ 34 וְאַחֲרֵ֣י אֲחִיתֹ֗פֶל יְהוֹיָדָ֤ע בֶּן־בְּנָיָ֨הוּ֙ וְאֶבְיָתָ֔ר וְשַׂר־צָבָ֥א לַמֶּ֖לֶךְ יוֹאָֽב׃ פ

Todos os capítulos de 1 Kronieke 29
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.