Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Konings 4

AFR53 · Afrikaans 1933/1953

Vernaamste amptenare van Salomo. Sy koninklike weelde, mag en rykdom.

1 SO was koning Salomo dan koning oor die hele Israel.

2 En dít was sy hoofamptenare: Asárja, die seun van Sadok, was die priester;

3 Elihóref en Ahía, die seuns van Sisa, was skrywers; Jósafat, die seun van Ahílud, was kanselier.

4 En Benája, die seun van Jójada, was oor die leër, en Sadok en Ábjatar was priesters.

5 En Asárja, die seun van Natan, was oor die bestuurders; en Sabud, die seun van Natan, 'n priester, was die vriend van die koning.

6 En Ahísar was oor die paleis; en Adoníram, die seun van Abda, was oor die dwangarbeid.

7 Verder het Salomo oor die hele Israel twaalf bestuurders gehad wat die koning en sy paleis onderhou het; elkeen het 'n maand in die jaar die onderhoud op hom gehad.

8 En dit is hulle name: Ben-Hur op die gebergte van Efraim;

9 Ben-Deker in Makas en in Saälbim en Bet-Semes en Elon-Bet-Hanan;

10 Ben-Hesed in Arúbbot; hy het Sogo en die hele land Hefer gehad;

11 Ben-Abinádab, die hele hoëveld van Dor; hy het Tafat, die dogter van Salomo, as vrou gehad.

12 Báäna, die seun van Ahílud, het gehad: Táänag en Megíddo en die hele Bet-Sean wat langs Sartan onderkant Jísreël lê, van Bet-Sean af tot by Abel-Mehóla, tot verby Jókmeam.

13 Ben-Geber was in in Gílead; hy het die dorpe van Jaïr, die seun van Manasse, gehad wat in Gílead lê; hy het die landstreek gehad wat in lê: sestig groot stede met mure en kopergrendels.

14 Ahínadab, die seun van Iddo, was in .

15 Ahímaäs in Náftali; hy het ook 'n dogter van Salomo, Basmat, as vrou geneem.

16 Báäna, die seun van Húsai, was in Aser en in Alot;

17 Jósafat, die seun van Parúag, in Íssaskar;

18 Símeï, die seun van Ela, in Benjamin;

19 Geber, die seun van Uri, in die land Gílead, die land van , die koning van die Amoriete, en van , die koning van ; en hy was die enigste bestuurder in die land.

20 Juda en Israel was talryk soos die sand wat aan die seestrand is in menigte; hulle het geëet en gedrink en was bly.

21 Verder was Salomo heerser oor al die koninkryke van die Eufraat af tot by die land van die Filistyne, en tot by die grens van Egipte; hulle het belasting aangebring en Salomo gedien al die dae van sy lewe.

22 En Salomo se voedsel vir een dag was dertig kor fynmeel en sestig kor meel;

23 tien vetgemaakte beeste en twintig veldbeeste en honderd stuks kleinvee, behalwe die takbokke en gemsbokke en gestippelde takbokke en vetgemaakte ganse.

24 Want hy het geheers oor alles wes van die Eufraat, van Tifsag af tot by Gasa, oor al die konings wes van die Eufraat, en vrede gehad aan alle kante rondom;

25 sodat Juda en Israel veilig gewoon het, elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom, van tot Berséba, al die dae van Salomo.

26 Verder het Salomo veertigduisend krippe gehad vir sy trekperde, en twaalfduisend ryperde.

27 En daardie bestuurders het elkeen in sy maand koning Salomo onderhou en almal wat aan die tafel van koning Salomo kom; hulle het niks laat kortkom nie.

28 En die gars en die strooi vir die perde en die renperde het hulle gebring op die plek waar dit moes wees, elkeen volgens sy orde.

Wysheid van Salomo.

29 EN God het aan Salomo wysheid gegee en 'n baie groot verstand en 'n ruimte van insig soos die sand wat aan die seestrand lê,

30 sodat die wysheid van Salomo groter was as die wysheid van al die kinders van die Ooste en as al die wysheid van Egipte.

31 Ja, hy was wyser as al die mense, as Etan, die Esrahiet, en Heman en Kalkol en Darda, die seuns van , sodat hy beroemd was onder al die nasies rondom.

32 En hy het drieduisend spreuke uitgespreek, en sy liedere was duisend-en-vyf.

33 En hy het oor die bome gespreek, van die seder op die Líbanon tot die hisop wat teen die muur uitspruit; ook het hy gespreek oor die vee en oor die voëls en oor die kruipende diere en oor die visse.

34 En van al die volke het hulle gekom om na die wysheid van Salomo te luister, van al die konings van die aarde wat van sy wysheid gehoor het.

Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Ramote-Gileade
Hoje: Tall er Rumeith
רָמוֹת גִּלְעָדramot gilad
Ramote-Gileade era uma cidade disputada com o rei de Arã: o rei de Israel e Josafá, rei de Judá, foram atacá-la, e depois Jorão, filho de Acabe, foi ferido ali pelos arameus (2 Reis 8:28).
32,50° N, 36,01° L
Citado em 20 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Argobe
Hoje: Argob
אַרְגֹּבargov
Argobe é a região do reino de Ogue, em Basã, com sessenta cidades tomadas na conquista; Jair, descendente de Manassés, a conquistou até a fronteira dos gesuritas e dos maacatitas (Deuteronômio 3:14).
32,97° N, 36,46° L
Citado em 4 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Basã
Hoje: Saham al Jawlan
בָּשָׁןbashan
Basã é a terra do reino de Ogue, que reinou em Astarote e Edrei e foi derrotado por Moisés. Coube à tribo de Manassés, e nela ficava Golã, cidade de refúgio (Josué 13:12).
32,78° N, 35,93° L
Citado em 53 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Maanaim
Hoje: Tell edh Dhahab el Gharbi
מַחֲנַיִםmachanayim
Maanaim é a cidade da tribo de Gade para onde Abner levou Is-Bosete, filho de Saul, e onde Davi ficou hospedado, sustentado por Barzilai, o gileadita (2 Samuel 19:32).
32,19° N, 35,69° L
Citado em 16 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Amorreu
Seom
סִיחֹ֥ןsiychon
Seom, rei dos amorreus em Hesbom, recusou deixar Israel passar pela sua terra e foi derrotado na batalha de Jaza (Números 21:23).
Citado em 32 versículos
Ver página completa
Pessoa
H5747
Ogue
עוֹג֩og
Ogue, rei de Basã, o último dos refains, foi derrotado por Israel em Edrei, e a sua terra foi dada à meia tribo de Manassés (Deuteronômio 3:11).
Citado em 21 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Basã
Hoje: Saham al Jawlan
בָּשָׁןbashan
Basã é a terra do reino de Ogue, que reinou em Astarote e Edrei e foi derrotado por Moisés. Coube à tribo de Manassés, e nela ficava Golã, cidade de refúgio (Josué 13:12).
32,78° N, 35,93° L
Citado em 53 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Dã
Hoje: Tel Dan
דָּןdan
Dã foi uma cidade de Israel que tinha um dos bezerros de ouro adorados pelo povo; o outro ficava em Betel (2 Reis 10:29).
33,25° N, 35,65° L
Citado em 25 versículosTb.: Laís
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Zerá
זָֽרַחzerach
Zerá, filho de Judá e Tamar, nasceu gêmeo de Perez; pôs a mão para fora primeiro, e a parteira atou nela um fio vermelho (Gênesis 38:30).
Citado em 13 versículos
Ver página completa

WLC · Westminster Leningrad Codex

1 וַֽיְהִי֙ הַמֶּ֣לֶךְ שְׁלֹמֹ֔ה מֶ֖לֶךְ עַל־כָּל־יִשְׂרָאֵֽל׃ ס 2 וְאֵ֥לֶּה הַשָּׂרִ֖ים אֲשֶׁר־ל֑וֹ עֲזַרְיָ֥הוּ בֶן־צָד֖וֹק הַכֹּהֵֽן׃ ס 3 אֱלִיחֹ֧רֶף וַאֲחִיָּ֛ה בְּנֵ֥י שִׁישָׁ֖א סֹפְרִ֑ים יְהוֹשָׁפָ֥ט בֶּן־אֲחִיל֖וּד הַמַּזְכִּֽיר׃ 4 וּבְנָיָ֥הוּ בֶן־יְהוֹיָדָ֖ע עַל־הַצָּבָ֑א וְצָד֥וֹק וְאֶבְיָתָ֖ר כֹּהֲנִֽים׃ ס 5 וַעֲזַרְיָ֥הוּ בֶן־נָתָ֖ן עַל־הַנִּצָּבִ֑ים וְזָב֧וּד בֶּן־נָתָ֛ן כֹּהֵ֖ן רֵעֶ֥ה הַמֶּֽלֶךְ׃ 6 וַאֲחִישָׁ֖ר עַל־הַבָּ֑יִת וַאֲדֹנִירָ֥ם בֶּן־עַבְדָּ֖א עַל־הַמַּֽס׃ ס 7 וְלִשְׁלֹמֹ֞ה שְׁנֵים־עָשָׂ֤ר נִצָּבִים֙ עַל־כָּל־יִשְׂרָאֵ֔ל וְכִלְכְּל֥וּ אֶת־הַמֶּ֖לֶךְ וְאֶת־בֵּית֑וֹ חֹ֧דֶשׁ בַּשָּׁנָ֛ה יִהְיֶ֥ה עַל־אחד לְכַלְכֵּֽל׃ ס 8 וְאֵ֣לֶּה שְׁמוֹתָ֔ם בֶּן־ח֖וּר בְּהַ֥ר אֶפְרָֽיִם׃ ס 9 בֶּן־דֶּ֛קֶר בְּמָקַ֥ץ וּבְשַֽׁעַלְבִ֖ים וּבֵ֣ית שָׁ֑מֶשׁ וְאֵיל֖וֹן בֵּ֥ית חָנָֽן׃ ס 10 בֶּן־חֶ֖סֶד בָּֽאֲרֻבּ֑וֹת ל֥וֹ שֹׂכֹ֖ה וְכָל־אֶ֥רֶץ חֵֽפֶר׃ ס 11 בֶּן־אֲבִֽינָדָ֖ב כָּל־נָ֣פַת דֹּ֑אר טָפַת֙ בַּת־שְׁלֹמֹ֔ה הָ֥יְתָה לּ֖וֹ לְאִשָּֽׁה׃ ס 12 בַּֽעֲנָא֙ בֶּן־אֲחִיל֔וּד תַּעְנַ֖ךְ וּמְגִדּ֑וֹ וְכָל־בֵּ֣ית שְׁאָ֡ן אֲשֶׁר֩ אֵ֨צֶל צָרְתַ֜נָה מִתַּ֣חַת לְיִזְרְעֶ֗אל מִבֵּ֤ית שְׁאָן֙ עַ֚ד אָבֵ֣ל מְחוֹלָ֔ה עַ֖ד מֵעֵ֥בֶר לְיָקְמֳעָֽם׃ ס 13 בֶּן־גֶּ֖בֶר בְּרָמֹ֣ת גִּלְעָ֑ד ל֡וֹ חַוֺּת֩ יָאִ֨יר בֶּן־מְנַשֶּׁ֜ה אֲשֶׁ֣ר בַּגִּלְעָ֗ד ל֚וֹ חֶ֤בֶל אַרְגֹּב֙ אֲשֶׁ֣ר בַּבָּשָׁ֔ן שִׁשִּׁים֙ עָרִ֣ים גְּדֹל֔וֹת חוֹמָ֖ה וּבְרִ֥יחַ נְחֹֽשֶׁת׃ ס 14 אֲחִֽינָדָ֥ב בֶּן־עִדֹּ֖א מַחֲנָֽיְמָה׃ 15 אֲחִימַ֖עַץ בְּנַפְתָּלִ֑י גַּם־ה֗וּא לָקַ֛ח אֶת־בָּשְׂמַ֥ת בַּת־שְׁלֹמֹ֖ה לְאִשָּֽׁה׃ 16 בַּֽעֲנָא֙ בֶּן־חוּשָׁ֔י בְּאָשֵׁ֖ר וּבְעָלֽוֹת׃ ס 17 יְהוֹשָׁפָ֥ט בֶּן־פָּר֖וּחַ בְּיִשָׂשכָֽר׃ ס 18 שִׁמְעִ֥י בֶן־אֵלָ֖א בְּבִנְיָמִֽן׃ ס 19 גֶּ֥בֶר בֶּן־אֻרִ֖י בְּאֶ֣רֶץ גִּלְעָ֑ד אֶ֜רֶץ סִיח֣וֹן ׀ מֶ֣לֶךְ הָאֱמֹרִ֗י וְעֹג֙ מֶ֣לֶךְ הַבָּשָׁ֔ן וּנְצִ֥יב אֶחָ֖ד אֲשֶׁ֥ר בָּאָֽרֶץ׃ 20 יְהוּדָ֤ה וְיִשְׂרָאֵל֙ רַבִּ֔ים כַּח֥וֹל אֲשֶׁר־עַל־הַיָּ֖ם לָרֹ֑ב אֹכְלִ֥ים וְשֹׁתִ֖ים וּשְׂמֵחִֽים׃

Todos os capítulos de 1 Konings 22
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.