Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Konings 9

AFR53 · Afrikaans 1933/1953

God verskyn weer aan Salomo.

1 NET toe Salomo gereed was met die bou van die huis van die Here en die huis van die koning en elke begeerte wat Salomo wou uitvoer,

2 verskyn die Here vir die tweede maal aan Salomo soos Hy aan hom verskyn het in Gíbeon;

3 en die Here sê vir hom: Ek het jou gebed en jou smeking gehoor wat jy voor my aangesig uitgespreek het; Ek het hierdie huis wat jy gebou het, geheilig deur my Naam daar te vestig tot in ewigheid; en my oë en my hart sal daar altyd wees.

4 En wat jou betref, as jy wandel voor my aangesig soos jou vader Dawid gewandel het, met 'n volkome hart en in opregtheid deur te doen net soos Ek jou beveel het, en my insettinge en verordeninge onderhou,

5 dan sal Ek die troon van jou koningskap oor Israel vir ewig bevestig, soos Ek jou vader Dawid beloof het deur te sê: Daar sal vir jou nooit 'n man ontbreek op die troon van Israel nie.

6 As julle en julle kinders ooit van My afvallig word en my gebooie, my insettinge wat Ek julle voorgehou het, nie onderhou nie, maar ander gode gaan dien en voor hulle neerbuig,

7 dan sal Ek Israel uit die land uitroei wat Ek hulle gegee het, en die huis wat Ek vir my Naam geheilig het, sal Ek van my aangesig wegwerp, sodat Israel 'n spreekwoord en 'n spotlied sal word onder al die volke.

8 En hierdie huis wat so hoog is — elkeen wat daarlangs verbygaan, sal hom verbaas en spot, en hulle sal vra: Waarom het die Here so gedoen met hierdie land en met hierdie huis?

9 Dan sal hulle sê: Omdat hulle die Here hul God verlaat het wat hulle vaders uit Egipteland uitgelei het, en ander gode aangehang en daarvoor neergebuig en hulle gedien het — daarom het die Here al hierdie onheil oor hulle gebring.

Die stede wat Salomo gebou het. Sy vloot.

10 EN aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die twee huise, die huis van die Here en die huis van die koning, gebou het —

11 , die koning van Tirus, het Salomo gehelp met sederhout en sipreshout en goud soveel as hy wou hê — gee koning Salomo aan twintig stede in die land .

12 En het uit Tirus uitgetrek om die stede te bekyk wat Salomo hom gegee het, maar hulle was nie reg in sy oë nie.

13 Daarop sê hy: Wat vir stede is dit wat jy my gegee het, my broer? En hulle noem dit die land Kabul, tot vandag toe.

14 En het aan die koning honderd-en-twintig talente goud gestuur.

15 En dit was die saak van die dwangarbeiders wat koning Salomo laat opkom het om die huis van die Here en sy huis en en die muur van en en Megíddo en te bou.

16 (Farao, die koning van Egipte, het opgetrek en het ingeneem en dit met vuur verbrand en die Kanaäniete wat in die stad gewoon het, gedood en dit as 'n trougeskenk aan sy dogter, die vrou van Salomo, gegee.)

17 So het Salomo dan opgebou en Bet-Horon-Onder

18 en Báälat en Tamar in die woestyn, in die land,

19 en al die voorraadstede wat Salomo gehad het, en die stede vir die strydwaens en die stede vir die perderuiters en wat Salomo graag wou gebou het in en in die Líbanon en in die hele land van sy heerskappy.

20 Al die mense wat oorgebly het van die Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, wat nie uit die kinders van Israel was nie —

21 hulle kinders wat ná hulle in die land oorgebly het, wat die kinders van Israel nie met die banvloek kon tref nie, dié het Salomo laat opkom vir dwangarbeid, tot vandag toe.

22 Maar van die kinders van Israel het Salomo niemand 'n slaaf gemaak nie, maar hulle was krygsmanne en sy dienaars en sy owerstes en sy adjudante en owerstes oor sy strydwaens en sy perderuiters.

23 Dit was die hoofopsigters van Salomo oor die werk: vyfhonderd-en-vyftig wat oor die mense wat die werk verrig, bevel gevoer het.

24 Skaars het die dogter van Farao opgetrek uit die stad van Dawid na haar huis wat hy vir haar gebou het, of hy het gebou.

25 En Salomo het drie maal in die jaar brandoffers en dankoffers gebring op die altaar wat hy vir die Here gebou het, hy het naamlik rook laat opgaan by die altaar wat daar was voor die aangesig van die Here, sodat hy die huis voltooi het.

26 Koning Salomo het ook skepe gebou in Éseon-Geber wat by aan die kus van die Skelfsee in die land lê.

27 Toe stuur sy dienaars op die skepe, seevaarders wat die see ken, saam met die dienaars van Salomo;

28 en hulle het in aangekom en daarvandaan goud gaan haal, vierhonderd-en- twintig talente, en dit na koning Salomo gebring.

Pessoa
H2438
Hirão
חִירוֹםchiyrom
Hirão, rei de Tiro, foi amigo de Davi e de Salomão e mandou cedros e madeireiros para construir o palácio de Davi e o templo do Senhor (1 Reis 5:10).
Citado em 23 versículos
Ver página completa
Pessoa
H2438
Hirão
חִירוֹםchiyrom
Hirão, rei de Tiro, foi amigo de Davi e de Salomão e mandou cedros e madeireiros para construir o palácio de Davi e o templo do Senhor (1 Reis 5:10).
Citado em 23 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Galileia
Hoje: Galileia (Norte de Israel)
גָּלִילgalilΓαλιλαίαGalilaia
A Galileia é a terra de Nazaré e de Caná, de onde Jesus veio para ser batizado por João no Jordão e de onde o seguiram multidões e mulheres (Marcos 1:9).
32,76° N, 35,53° L
Citado em 78 versículosTb.: Galiléia
Ver página completa
Pessoa
H2438
Hirão
חִירוֹםchiyrom
Hirão, rei de Tiro, foi amigo de Davi e de Salomão e mandou cedros e madeireiros para construir o palácio de Davi e o templo do Senhor (1 Reis 5:10).
Citado em 23 versículos
Ver página completa
Pessoa
H2438
Hirão
חִירוֹםchiyrom
Hirão, rei de Tiro, foi amigo de Davi e de Salomão e mandou cedros e madeireiros para construir o palácio de Davi e o templo do Senhor (1 Reis 5:10).
Citado em 23 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Estrutura / Marco
Milo
Hoje: Jerusalém, Israel
מִלּוֹאmilloἄκραAkra
Milo foi uma construção da Cidade de Davi, feita por Salomão depois que a filha do faraó se mudou para o palácio construído para ela (1 Reis 9:24).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 6 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jerusalém
Hoje: Jerusalém, Israel
יְרוּשָׁלִַ֫םyerushalaimἹερουσαλήμHierousalēm
Jerusalém é a cidade do templo de Deus, onde moraram filhos de Judá e de Benjamim; o exército babilônio derrubou os muros da cidade (2 Reis 25:10).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 955 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hazor
Hoje: Tel Hazor
חָצוֹרchatsor
Hazor foi a cidade do rei Jabim, capital de um grupo de reinos. Josué a conquistou, matou o rei à espada e a incendiou (Josué 11:10).
33,02° N, 35,57° L
Citado em 11 versículosTb.: Hasor
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Gezer
Hoje: Tel Gezer
גֶּ֫זֶרgezer
Gezer é uma cidade de cananeus que o faraó do Egito conquistou e incendiou, entregando-a como presente de casamento à própria filha, mulher de Salomão (1 Reis 9:16).
31,86° N, 34,92° L
Citado em 14 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Gezer
Hoje: Tel Gezer
גֶּ֫זֶרgezer
Gezer é uma cidade de cananeus que o faraó do Egito conquistou e incendiou, entregando-a como presente de casamento à própria filha, mulher de Salomão (1 Reis 9:16).
31,86° N, 34,92° L
Citado em 14 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Gezer
Hoje: Tel Gezer
גֶּ֫זֶרgezer
Gezer é uma cidade de cananeus que o faraó do Egito conquistou e incendiou, entregando-a como presente de casamento à própria filha, mulher de Salomão (1 Reis 9:16).
31,86° N, 34,92° L
Citado em 14 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jerusalém
Hoje: Jerusalém, Israel
יְרוּשָׁלִַ֫םyerushalaimἹερουσαλήμHierousalēm
Jerusalém é a cidade do templo de Deus, onde moraram filhos de Judá e de Benjamim; o exército babilônio derrubou os muros da cidade (2 Reis 25:10).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 955 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Estrutura / Marco
Milo
Hoje: Jerusalém, Israel
מִלּוֹאmilloἄκραAkra
Milo foi uma construção da Cidade de Davi, feita por Salomão depois que a filha do faraó se mudou para o palácio construído para ela (1 Reis 9:24).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 6 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Elate
Hoje: Aqaba
אֵילַתelat
Elate é uma cidade da terra de Edom, perto de Eziom-Geber, reconstruída para Judá e depois recuperada para Arã por Rezim, rei de Arã, que expulsou os homens de Judá (2 Reis 16:6).
29,53° N, 35,00° L
Citado em 6 versículosTb.: Elote
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Edom
Hoje: Sul da Jordânia (Seir / Petra)
אֱדוֹםedom
Edom é a terra de Seir, onde vivia Esaú, irmão de Jacó. O rei de Edom negou a Israel passagem por sua terra, e Edom se rebelou contra Judá (2 Reis 8:22).
30,75° N, 35,60° L
Citado em 111 versículos
Ver página completa
Pessoa
H2438
Hirão
חִירוֹםchiyrom
Hirão, rei de Tiro, foi amigo de Davi e de Salomão e mandou cedros e madeireiros para construir o palácio de Davi e o templo do Senhor (1 Reis 5:10).
Citado em 23 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Ofir
Hoje: Sudoeste da Arábia (Iêmen)
אוֹפִירophir
Ofir é o lugar de onde os marinheiros de Hirão e de Salomão trouxeram ouro, madeira de sândalo e pedras preciosas (2 Crônicas 9:10).
18,22° N, 42,50° L
Citado em 10 versículos
Ver página completa

WLC · Westminster Leningrad Codex

1 וַיְהִי֙ כְּכַלּ֣וֹת שְׁלֹמֹ֔ה לִבְנ֥וֹת אֶת־בֵּית־יְהוָ֖ה וְאֶת־בֵּ֣ית הַמֶּ֑לֶךְ וְאֵת֙ כָּל־חֵ֣שֶׁק שְׁלֹמֹ֔ה אֲשֶׁ֥ר חָפֵ֖ץ לַעֲשֽׂוֹת׃ פ 2 וַיֵּרָ֧א יְהוָ֛ה אֶל־שְׁלֹמֹ֖ה שֵׁנִ֑ית כַּאֲשֶׁ֛ר נִרְאָ֥ה אֵלָ֖יו בְּגִבְעֽוֹן׃ 3 וַיֹּ֨אמֶר יְהוָ֜ה אֵלָ֗יו שָׁ֠מַעְתִּי אֶת־תְּפִלָּתְךָ֣ וְאֶת־תְּחִנָּתְךָ֮ אֲשֶׁ֣ר הִתְחַנַּ֣נְתָּה לְפָנַי֒ הִקְדַּ֗שְׁתִּי אֶת־הַבַּ֤יִת הַזֶּה֙ אֲשֶׁ֣ר בָּנִ֔תָה לָשֽׂוּם־שְׁמִ֥י שָׁ֖ם עַד־עוֹלָ֑ם וְהָי֨וּ עֵינַ֧י וְלִבִּ֛י שָׁ֖ם כָּל־הַיָּמִֽים׃ 4 וְאַתָּ֞ה אִם־תֵּלֵ֣ךְ לְפָנַ֗י כַּאֲשֶׁ֨ר הָלַ֜ךְ דָּוִ֤ד אָבִ֨יךָ֙ בְּתָם־לֵבָ֣ב וּבְיֹ֔שֶׁר לַעֲשׂ֕וֹת כְּכֹ֖ל אֲשֶׁ֣ר צִוִּיתִ֑יךָ חֻקַּ֥י וּמִשְׁפָּטַ֖י תִּשְׁמֹֽר׃ 5 וַהֲקִ֨מֹתִ֜י אֶת־כִּסֵּ֧א מַֽמְלַכְתְּךָ֛ עַל־יִשְׂרָאֵ֖ל לְעֹלָ֑ם כַּאֲשֶׁ֣ר דִּבַּ֗רְתִּי עַל־דָּוִ֤ד אָבִ֨יךָ֙ לֵאמֹ֔ר לֹֽא־יִכָּרֵ֤ת לְךָ֙ אִ֔ישׁ מֵעַ֖ל כִּסֵּ֥א יִשְׂרָאֵֽל׃ 6 אִם־שׁ֨וֹב תְּשֻׁב֜וּן אַתֶּ֤ם וּבְנֵיכֶם֙ מֵֽאַחֲרַ֔י וְלֹ֤א תִשְׁמְרוּ֙ מִצְוֺתַ֣י חֻקֹּתַ֔י אֲשֶׁ֥ר נָתַ֖תִּי לִפְנֵיכֶ֑ם וַהֲלַכְתֶּ֗ם וַעֲבַדְתֶּם֙ אֱלֹהִ֣ים אֲחֵרִ֔ים וְהִשְׁתַּחֲוִיתֶ֖ם לָהֶֽם׃ 7 וְהִכְרַתִּ֣י אֶת־יִשְׂרָאֵ֗ל מֵעַ֨ל פְּנֵ֤י הָאֲדָמָה֙ אֲשֶׁ֣ר נָתַ֣תִּי לָהֶ֔ם וְאֶת־הַבַּ֨יִת֙ אֲשֶׁ֣ר הִקְדַּ֣שְׁתִּי לִשְׁמִ֔י אֲשַׁלַּ֖ח מֵעַ֣ל פָּנָ֑י וְהָיָ֧ה יִשְׂרָאֵ֛ל לְמָשָׁ֥ל וְלִשְׁנִינָ֖ה בְּכָל־הָעַמִּֽים׃ 8 וְהַבַּ֤יִת הַזֶּה֙ יִהְיֶ֣ה עֶלְי֔וֹן כָּל־עֹבֵ֥ר עָלָ֖יו יִשֹּׁ֣ם וְשָׁרָ֑ק וְאָמְר֗וּ עַל־מֶ֨ה עָשָׂ֤ה יְהוָה֙ כָּ֔כָה לָאָ֥רֶץ הַזֹּ֖את וְלַבַּ֥יִת הַזֶּֽה׃ 9 וְאָמְר֗וּ עַל֩ אֲשֶׁ֨ר עָזְב֜וּ אֶת־יְהוָ֣ה אֱלֹהֵיהֶ֗ם אֲשֶׁ֨ר הוֹצִ֣יא אֶת־אֲבֹתָם֮ מֵאֶ֣רֶץ מִצְרַיִם֒ וַֽיַּחֲזִ֨קוּ֙ בֵּאלֹהִ֣ים אֲחֵרִ֔ים וישתחו לָהֶ֖ם וַיַּעַבְדֻ֑ם עַל־כֵּ֗ן הֵבִ֤יא יְהוָה֙ עֲלֵיהֶ֔ם אֵ֥ת כָּל־הָרָעָ֖ה הַזֹּֽאת׃ פ 10 וַיְהִ֗י מִקְצֵה֙ עֶשְׂרִ֣ים שָׁנָ֔ה אֲשֶׁר־בָּנָ֥ה שְׁלֹמֹ֖ה אֶת־שְׁנֵ֣י הַבָּתִּ֑ים אֶת־בֵּ֥ית יְהוָ֖ה וְאֶת־בֵּ֥ית הַמֶּֽלֶךְ׃ 11 חִירָ֣ם מֶֽלֶךְ־צֹ֠ר נִשָּׂ֨א אֶת־שְׁלֹמֹ֜ה בַּעֲצֵי֩ אֲרָזִ֨ים וּבַעֲצֵ֧י בְרוֹשִׁ֛ים וּבַזָּהָ֖ב לְכָל־חֶפְצ֑וֹ אָ֡ז יִתֵּן֩ הַמֶּ֨לֶךְ שְׁלֹמֹ֤ה לְחִירָם֙ עֶשְׂרִ֣ים עִ֔יר בְּאֶ֖רֶץ הַגָּלִֽיל׃ 12 וַיֵּצֵ֤א חִירָם֙ מִצֹּ֔ר לִרְאוֹת֙ אֶת־הֶ֣עָרִ֔ים אֲשֶׁ֥ר נָתַן־ל֖וֹ שְׁלֹמֹ֑ה וְלֹ֥א יָשְׁר֖וּ בְּעֵינָֽיו׃ 13 וַיֹּ֕אמֶר מָ֚ה הֶעָרִ֣ים הָאֵ֔לֶּה אֲשֶׁר־נָתַ֥תָּה לִּ֖י אָחִ֑י וַיִּקְרָ֤א לָהֶם֙ אֶ֣רֶץ כָּב֔וּל עַ֖ד הַיּ֥וֹם הַזֶּֽה׃ פ 14 וַיִּשְׁלַ֥ח חִירָ֖ם לַמֶּ֑לֶךְ מֵאָ֥ה וְעֶשְׂרִ֖ים כִּכַּ֥ר זָהָֽב׃ 15 וְזֶ֨ה דְבַר־הַמַּ֜ס אֲשֶֽׁר־הֶעֱלָ֣ה ׀ הַמֶּ֣לֶךְ שְׁלֹמֹ֗ה לִבְנוֹת֩ אֶת־בֵּ֨ית יְהוָ֤ה וְאֶת־בֵּיתוֹ֙ וְאֶת־הַמִּלּ֔וֹא וְאֵ֖ת חוֹמַ֣ת יְרוּשָׁלִָ֑ם וְאֶת־חָצֹ֥ר וְאֶת־מְגִדּ֖וֹ וְאֶת־גָּֽזֶר׃ 16 פַּרְעֹ֨ה מֶֽלֶךְ־מִצְרַ֜יִם עָלָ֗ה וַיִּלְכֹּ֤ד אֶת־גֶּ֨זֶר֙ וַיִּשְׂרְפָ֣הּ בָּאֵ֔שׁ וְאֶת־הַֽכְּנַעֲנִ֛י הַיֹּשֵׁ֥ב בָּעִ֖יר הָרָ֑ג וַֽיִּתְּנָהּ֙ שִׁלֻּחִ֔ים לְבִתּ֖וֹ אֵ֥שֶׁת שְׁלֹמֹֽה׃ 17 וַיִּ֤בֶן שְׁלֹמֹה֙ אֶת־גָּ֔זֶר וְאֶת־בֵּ֥ית חֹרֹ֖ן תַּחְתּֽוֹן׃ 18 וְאֶֽת־בַּעֲלָ֛ת וְאֶת־תמר בַּמִּדְבָּ֖ר בָּאָֽרֶץ׃ 19 וְאֵ֨ת כָּל־עָרֵ֤י הַֽמִּסְכְּנוֹת֙ אֲשֶׁ֣ר הָי֣וּ לִשְׁלֹמֹ֔ה וְאֵת֙ עָרֵ֣י הָרֶ֔כֶב וְאֵ֖ת עָרֵ֣י הַפָּרָשִׁ֑ים וְאֵ֣ת ׀ חֵ֣שֶׁק שְׁלֹמֹ֗ה אֲשֶׁ֤ר חָשַׁק֙ לִבְנ֤וֹת בִּירוּשָׁלִַ֨ם֙ וּבַלְּבָנ֔וֹן וּבְכֹ֖ל אֶ֥רֶץ מֶמְשַׁלְתּֽוֹ׃ 20 כָּל־הָ֠עָם הַנּוֹתָ֨ר מִן־הָאֱמֹרִ֜י הַחִתִּ֤י הַפְּרִזִּי֙ הַחִוִּ֣י וְהַיְבוּסִ֔י אֲשֶׁ֛ר לֹֽא־מִבְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵ֖ל הֵֽמָּה׃ 21 בְּנֵיהֶ֗ם אֲשֶׁ֨ר נֹתְר֤וּ אַחֲרֵיהֶם֙ בָּאָ֔רֶץ אֲשֶׁ֧ר לֹֽא־יָכְל֛וּ בְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵ֖ל לְהַֽחֲרִימָ֑ם וַיַּעֲלֵ֤ם שְׁלֹמֹה֙ לְמַס־עֹבֵ֔ד עַ֖ד הַיּ֥וֹם הַזֶּֽה׃ 22 וּמִבְּנֵי֙ יִשְׂרָאֵ֔ל לֹֽא־נָתַ֥ן שְׁלֹמֹ֖ה עָ֑בֶד כִּי־הֵ֞ם אַנְשֵׁ֣י הַמִּלְחָמָ֗ה וַעֲבָדָיו֙ וְשָׂרָ֣יו וְשָׁלִשָׁ֔יו וְשָׂרֵ֥י רִכְבּ֖וֹ וּפָרָשָֽׁיו׃ ס 23 אֵ֣לֶּה ׀ שָׂרֵ֣י הַנִּצָּבִ֗ים אֲשֶׁ֤ר עַל־הַמְּלָאכָה֙ לִשְׁלֹמֹ֔ה חֲמִשִּׁ֖ים וַחֲמֵ֣שׁ מֵא֑וֹת הָרֹדִ֣ים בָּעָ֔ם הָעֹשִׂ֖ים בַּמְּלָאכָֽה׃ 24 אַ֣ךְ בַּת־פַּרְעֹ֗ה עָֽלְתָה֙ מֵעִ֣יר דָּוִ֔ד אֶל־בֵּיתָ֖הּ אֲשֶׁ֣ר בָּֽנָה־לָ֑הּ אָ֖ז בָּנָ֥ה אֶת־הַמִּלּֽוֹא׃ 25 וְהֶעֱלָ֣ה שְׁלֹמֹ֡ה שָׁלֹשׁ֩ פְּעָמִ֨ים בַּשָּׁנָ֜ה עֹל֣וֹת וּשְׁלָמִ֗ים עַל־הַמִּזְבֵּ֨חַ֙ אֲשֶׁ֣ר בָּנָ֣ה לַיהוָ֔ה וְהַקְטֵ֣יר אִתּ֔וֹ אֲשֶׁ֖ר לִפְנֵ֣י יְהוָ֑ה וְשִׁלַּ֖ם אֶת־הַבָּֽיִת׃ 26 וָאֳנִ֡י עָשָׂה֩ הַמֶּ֨לֶךְ שְׁלֹמֹ֜ה בְּעֶצְיֽוֹן־גֶּ֨בֶר אֲשֶׁ֧ר אֶת־אֵל֛וֹת עַל־שְׂפַ֥ת יַם־ס֖וּף בְּאֶ֥רֶץ אֱדֽוֹם׃ 27 וַיִּשְׁלַ֨ח חִירָ֤ם בָּֽאֳנִי֙ אֶת־עֲבָדָ֔יו אַנְשֵׁ֣י אֳנִיּ֔וֹת יֹדְעֵ֖י הַיָּ֑ם עִ֖ם עַבְדֵ֥י שְׁלֹמֹֽה׃ 28 וַיָּבֹ֣אוּ אוֹפִ֔ירָה וַיִּקְח֤וּ מִשָּׁם֙ זָהָ֔ב אַרְבַּע־מֵא֥וֹת וְעֶשְׂרִ֖ים כִּכָּ֑ר וַיָּבִ֖אוּ אֶל־הַמֶּ֥לֶךְ שְׁלֹמֹֽה׃ פ

Todos os capítulos de 1 Konings 22
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.