13Maak nou klaar en trek oor die spruit Sered. Toe het ons oor die spruit Sered getrek.
18Jy trek vandag die grens van Moab by Ar oor,
24Maak julle klaar, breek op en trek deur die Arnonrivier. Kyk, Ek gee Sihon, die koning van Hesbon, die Amoriet, en sy land in jou hand; begin om in besit te neem, en begeef jou in die oorlog teen hom.