Pular para o conteúdo
Publicidade

Eségiël 30

AFR53 · Afrikaans 1933/1953

1 VERDER het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, profeteer en sê: So spreek die Here Here: Huil julle! Ag, die dag!

3 Want naby is 'n dag, ja, naby is 'n dag van die Here, 'n dag van wolke; die tyd van die nasies sal dit wees.

4 Dan sal 'n swaard in Egipte kom, en daar sal angs in Kus wees as die wat verslaan is, val in Egipte, en as hulle sy rykdom wegneem en sy fondamente afgebreek word.

5 Kus en Putéërs en Ludiete en die hele gemengde bevolking en Kub en die kinders van die daarmee verbonde land sal saam met hulle val deur die swaard.

6 So sê die Here: Ja, hulle sal val wat Egipte ondersteun, en sy trotse mag sal wegsink; van Migdol af tot by Siëne sal hulle daarin val deur die swaard, spreek die Here Here.

7 En dit sal verwoes wees tussen die verwoeste lande in, en sy stede sal wees tussen die verwoeste stede in.

8 En hulle sal weet dat Ek die Here is, as Ek 'n vuur werp in Egipte en al sy helpers verbreek word.

9 In dié dag sal daar boodskappers voor My uit wegvaar in skepe om die sorgelose Kus te verskrik; en dan sal daar angs onder hulle wees soos in die dag van Egipte. Want kyk, dit kom!

10 So sê die Here Here: Ja, Ek sal aan die menigte van Egipte 'n einde maak deur die hand van Nebukadrésar, die koning van .

11 Hy en sy volk saam met hom, die geweldigste nasies, word aangevoer om die land te verwoes; en hulle sal hul swaarde teen Egipte uittrek en die land vul met gesneuweldes.

12 En Ek sal die strome droë grond maak en die land verkoop in die hand van kwaaddoeners en die land met sy volheid verwoes deur die hand van vreemdes. Ek, die Here, het dit gespreek.

13 So sê die Here Here: Ek sal ook die drekgode vernietig en die afgode laat verdwyn uit , en daar sal geen vors meer wees uit Egipteland nie; en Ek sal vrees in Egipteland verwek.

14 En Ek sal verwoes en 'n vuur werp in en strafgerigte voltrek in .

15 En Ek sal my grimmigheid uitgiet oor Sin, die vesting van Egipte; en Ek sal die menigte van uitroei.

16 En Ek sal 'n vuur werp in Egipte: Sin sal bewe van angs, en sal oopgebreek word, en — vyande oordag!

17 Die jongmanne van en Pi-Beset sal deur die swaard val, maar hulle self sal in gevangenskap gaan.

18 En in Tagpánhes word die dag duister as Ek daar die jukke van Egipte verbreek, en sy trotse mag daarin sal ophou; 'n wolk sal dit oordek, en sy dogters sal in gevangenskap gaan.

19 So sal Ek dan strafgerigte voltrek in Egipte; en hulle sal weet dat Ek die Here is.

20 En in die elfde jaar, in die eerste maand, op die sewende van die maand, het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

21 Mensekind, Ek het die arm van Farao, die koning van Egipte, gebreek; en kyk, dit is nie verbind tot genesing of geswagtel tot verbinding, dat dit sterk kan word om die swaard te vat nie.

22 Daarom, so sê die Here Here: Kyk, Ek het dit teen Farao, die koning van Egipte! En Ek sal sy arms verbreek, die sterk een en die gebreekte een, en sal die swaard uit sy hand laat val.

23 En Ek sal die Egiptenaars verstrooi onder die nasies en hulle versprei in die lande.

24 En Ek sal die arms van die koning van versterk en my swaard in sy hand gee, maar Farao se arms sal Ek breek, sodat hy voor hom sal kerm soos 'n dodelike gewonde man kerm.

25 Ja, Ek sal die arms van die koning van versterk, maar Farao se arms sal afval; en hulle sal weet dat Ek die Here is as Ek my swaard in die hand van die koning van gee, dat hy dit kan uitstrek oor Egipteland.

26 En Ek sal die Egiptenaars verstrooi onder die nasies en hulle versprei in die lande. So sal hulle dan weet dat Ek die Here is.

Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Babilônia
Hoje: Al-Hillah (Babilônia), Iraque
בָּבֶ֫לbavelΒαβυλώνBabulōn
Babilônia é a cidade cujo rei foi a Jerusalém, tirou de lá o rei e os nobres e os levou consigo para a Babilônia (Ezequiel 17:12).
32,54° N, 44,42° L
Citado em 296 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Mênfis
Hoje: Mênfis (Mit Rahina), Egito
נֹףnoph
Mênfis é uma cidade do Egito onde viviam judeus, e foi anunciado que ela seria arrasada, ficaria desolada e sem moradores (Jeremias 46:19).
29,85° N, 31,25° L
Citado em 8 versículosTb.: Nofe
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Patros
Hoje: Alto Egito
פַּתְרוֹסpatros
Patros é uma terra do Egito onde moravam judeus e para onde o Senhor promete fazer voltar os egípcios do cativeiro, formando ali um reino humilde (Ezequiel 29:14).
24,10° N, 32,70° L
Citado em 5 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Zoã
Hoje: Tanis
צֹ֫עַןtsoan
Zoã é uma cidade do Egito, em cuja região Deus fez maravilhas diante dos antepassados; os líderes de Zoã se tornaram tolos, e a cidade seria incendiada (Ezequiel 30:14).
30,98° N, 31,88° L
Citado em 7 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Tebas
Hoje: Luxor (Tebas), Egito
נֹאno
Tebas foi uma cidade do Egito, junto ao Nilo, contra a qual o Senhor anunciou castigo; foi levada ao exílio, suas crianças foram massacradas e seus poderosos, acorrentados (Naum 3:10).
25,72° N, 32,61° L
Citado em 6 versículosTb.: Nô
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Tebas
Hoje: Luxor (Tebas), Egito
נֹאno
Tebas foi uma cidade do Egito, junto ao Nilo, contra a qual o Senhor anunciou castigo; foi levada ao exílio, suas crianças foram massacradas e seus poderosos, acorrentados (Naum 3:10).
25,72° N, 32,61° L
Citado em 6 versículosTb.: Nô
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Tebas
Hoje: Luxor (Tebas), Egito
נֹאno
Tebas foi uma cidade do Egito, junto ao Nilo, contra a qual o Senhor anunciou castigo; foi levada ao exílio, suas crianças foram massacradas e seus poderosos, acorrentados (Naum 3:10).
25,72° N, 32,61° L
Citado em 6 versículosTb.: Nô
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Mênfis
Hoje: Mênfis (Mit Rahina), Egito
נֹףnoph
Mênfis é uma cidade do Egito onde viviam judeus, e foi anunciado que ela seria arrasada, ficaria desolada e sem moradores (Jeremias 46:19).
29,85° N, 31,25° L
Citado em 8 versículosTb.: Nofe
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Om
Hoje: Ain Shams
בֵּית שֶׁ֫מֶשׁbet shemeshηλιουπολεωςHēlioupoleōs
Om é uma cidade cujo sacerdote, Potífera, teve a filha Azenate dada por mulher a José; no Egito, Azenate deu a José dois filhos, Manassés e Efraim (Gênesis 46:20).
30,13° N, 31,31° L
Citado em 5 versículosTb.: Heliópolis
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Babilônia
Hoje: Al-Hillah (Babilônia), Iraque
בָּבֶ֫לbavelΒαβυλώνBabulōn
Babilônia é a cidade cujo rei foi a Jerusalém, tirou de lá o rei e os nobres e os levou consigo para a Babilônia (Ezequiel 17:12).
32,54° N, 44,42° L
Citado em 296 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Babilônia
Hoje: Al-Hillah (Babilônia), Iraque
בָּבֶ֫לbavelΒαβυλώνBabulōn
Babilônia é a cidade cujo rei foi a Jerusalém, tirou de lá o rei e os nobres e os levou consigo para a Babilônia (Ezequiel 17:12).
32,54° N, 44,42° L
Citado em 296 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Babilônia
Hoje: Al-Hillah (Babilônia), Iraque
בָּבֶ֫לbavelΒαβυλώνBabulōn
Babilônia é a cidade cujo rei foi a Jerusalém, tirou de lá o rei e os nobres e os levou consigo para a Babilônia (Ezequiel 17:12).
32,54° N, 44,42° L
Citado em 296 versículos
Ver página completa

WLC · Westminster Leningrad Codex

1 וַיְהִ֥י דְבַר־יְהוָ֖ה אֵלַ֥י לֵאמֹֽר׃ 2 בֶּן־אָדָ֕ם הִנָּבֵא֙ וְאָ֣מַרְתָּ֔ כֹּ֥ה אָמַ֖ר אֲדֹנָ֣י יְהוִ֑ה הֵילִ֖ילוּ הָ֥הּ לַיּֽוֹם׃ 3 כִּֽי־קָר֣וֹב י֔וֹם וְקָר֥וֹב י֖וֹם לַֽיהוָ֑ה י֣וֹם עָנָ֔ן עֵ֥ת גּוֹיִ֖ם יִֽהְיֶֽה׃ 4 וּבָאָ֥ה חֶ֨רֶב֙ בְּמִצְרַ֔יִם וְהָיְתָ֤ה חַלְחָלָה֙ בְּכ֔וּשׁ בִּנְפֹ֥ל חָלָ֖ל בְּמִצְרָ֑יִם וְלָקְח֣וּ הֲמוֹנָ֔הּ וְנֶהֶרְס֖וּ יְסוֹדֹתֶֽיהָ׃ 5 כּ֣וּשׁ וּפ֤וּט וְלוּד֙ וְכָל־הָעֶ֣רֶב וְכ֔וּב וּבְנֵ֖י אֶ֣רֶץ הַבְּרִ֑ית אִתָּ֖ם בַּחֶ֥רֶב יִפֹּֽלוּ׃ פ 6 כֹּ֚ה אָמַ֣ר יְהוָ֔ה וְנָֽפְלוּ֙ סֹמְכֵ֣י מִצְרַ֔יִם וְיָרַ֖ד גְּא֣וֹן עֻזָּ֑הּ מִמִּגְדֹּ֣ל סְוֵנֵ֗ה בַּחֶ֨רֶב֙ יִפְּלוּ־בָ֔הּ נְאֻ֖ם אֲדֹנָ֥י יְהוִֽה׃ 7 וְנָשַׁ֕מּוּ בְּת֖וֹךְ אֲרָצ֣וֹת נְשַׁמּ֑וֹת וְעָרָ֕יו בְּתוֹךְ־עָרִ֥ים נַחֲרָב֖וֹת תִּֽהְיֶֽינָה׃ 8 וְיָדְע֖וּ כִּֽי־אֲנִ֣י יְהוָ֑ה בְּתִתִּי־אֵ֣שׁ בְּמִצְרַ֔יִם וְנִשְׁבְּר֖וּ כָּל־עֹזְרֶֽיהָ׃ 9 בַּיּ֣וֹם הַה֗וּא יֵצְא֨וּ מַלְאָכִ֤ים מִלְּפָנַי֙ בַּצִּ֔ים לְהַחֲרִ֖יד אֶת־כּ֣וּשׁ בֶּ֑טַח וְהָיְתָ֨ה חַלְחָלָ֤ה בָהֶם֙ בְּי֣וֹם מִצְרַ֔יִם כִּ֥י הִנֵּ֖ה בָּאָֽה׃ ס 10 כֹּ֥ה אָמַ֖ר אֲדֹנָ֣י יְהוִ֑ה וְהִשְׁבַּתִּי֙ אֶת־הֲמ֣וֹן מִצְרַ֔יִם בְּיַ֖ד נְבוּכַדְרֶאצַּ֥ר מֶלֶךְ־בָּבֶֽל׃ 11 ה֠וּא וְעַמּ֤וֹ אִתּוֹ֙ עָרִיצֵ֣י גוֹיִ֔ם מֽוּבָאִ֖ים לְשַׁחֵ֣ת הָאָ֑רֶץ וְהֵרִ֤יקוּ חַרְבוֹתָם֙ עַל־מִצְרַ֔יִם וּמָלְא֥וּ אֶת־הָאָ֖רֶץ חָלָֽל׃ 12 וְנָתַתִּ֤י יְאֹרִים֙ חָֽרָבָ֔ה וּמָכַרְתִּ֥י אֶת־הָאָ֖רֶץ בְּיַד־רָעִ֑ים וַהֲשִׁמֹּתִ֞י אֶ֤רֶץ וּמְלֹאָהּ֙ בְּיַד־זָרִ֔ים אֲנִ֥י יְהוָ֖ה דִּבַּֽרְתִּי׃ ס 13 כֹּֽה־אָמַ֞ר אֲדֹנָ֣י יְהוִ֗ה וְהַאֲבַדְתִּ֨י גִלּוּלִ֜ים וְהִשְׁבַּתִּ֤י אֱלִילִים֙ מִנֹּ֔ף וְנָשִׂ֥יא מֵאֶֽרֶץ־מִצְרַ֖יִם לֹ֣א יִֽהְיֶה־ע֑וֹד וְנָתַתִּ֥י יִרְאָ֖ה בְּאֶ֥רֶץ מִצְרָֽיִם׃ 14 וַהֲשִׁמֹּתִי֙ אֶת־פַּתְר֔וֹס וְנָתַ֥תִּי אֵ֖שׁ בְּצֹ֑עַן וְעָשִׂ֥יתִי שְׁפָטִ֖ים בְּנֹֽא׃ 15 וְשָׁפַכְתִּ֣י חֲמָתִ֔י עַל־סִ֖ין מָע֣וֹז מִצְרָ֑יִם וְהִכְרַתִּ֖י אֶת־הֲמ֥וֹן נֹֽא׃ 16 וְנָתַ֤תִּי אֵשׁ֙ בְּמִצְרַ֔יִם ח֤וּל תחיל סִ֔ין וְנֹ֖א תִּהְיֶ֣ה לְהִבָּקֵ֑עַ וְנֹ֖ף צָרֵ֥י יוֹמָֽם׃ 17 בַּח֥וּרֵי אָ֛וֶן וּפִי־בֶ֖סֶת בַּחֶ֣רֶב יִפֹּ֑לוּ וְהֵ֖נָּה בַּשְּׁבִ֥י תֵלַֽכְנָה׃ 18 וּבִֽתְחַפְנְחֵס֙ חָשַׂ֣ךְ הַיּ֔וֹם בְּשִׁבְרִי־שָׁם֙ אֶת־מֹט֣וֹת מִצְרַ֔יִם וְנִשְׁבַּת־בָּ֖הּ גְּא֣וֹן עֻזָּ֑הּ הִ֚יא עָנָ֣ן יְכַסֶּ֔נָּה וּבְנוֹתֶ֖יהָ בַּשְּׁבִ֥י תֵלַֽכְנָה׃ 19 וְעָשִׂ֥יתִי שְׁפָטִ֖ים בְּמִצְרָ֑יִם וְיָדְע֖וּ כִּֽי־אֲנִ֥י יְהוָֽה׃ פ 20 וַיְהִ֗י בְּאַחַ֤ת עֶשְׂרֵה֙ שָׁנָ֔ה בָּֽרִאשׁ֖וֹן בְּשִׁבְעָ֣ה לַחֹ֑דֶשׁ הָיָ֥ה דְבַר־יְהוָ֖ה אֵלַ֥י לֵאמֹֽר׃ 21 בֶּן־אָדָ֕ם אֶת־זְר֛וֹעַ פַּרְעֹ֥ה מֶֽלֶךְ־מִצְרַ֖יִם שָׁבָ֑רְתִּי וְהִנֵּ֣ה לֹֽא־חֻ֠בְּשָׁה לָתֵ֨ת רְפֻא֜וֹת לָשׂ֥וּם חִתּ֛וּל לְחָבְשָׁ֥הּ לְחָזְקָ֖הּ לִתְפֹּ֥שׂ בֶּחָֽרֶב׃ ס 22 לָכֵ֞ן כֹּה־אָמַ֣ר ׀ אֲדֹנָ֣י יְהֹוִ֗ה הִנְנִי֙ אֶל־פַּרְעֹ֣ה מֶֽלֶךְ־מִצְרַ֔יִם וְשָֽׁבַרְתִּי֙ אֶת־זְרֹ֣עֹתָ֔יו אֶת־הַחֲזָקָ֖ה וְאֶת־הַנִּשְׁבָּ֑רֶת וְהִפַּלְתִּ֥י אֶת־הַחֶ֖רֶב מִיָּדֽוֹ׃ 23 וַהֲפִצוֹתִ֥י אֶת־מִצְרַ֖יִם בַּגּוֹיִ֑ם וְזֵרִיתִ֖ם בָּאֲרָצֽוֹת׃ 24 וְחִזַּקְתִּ֗י אֶת־זְרֹעוֹת֙ מֶ֣לֶךְ בָּבֶ֔ל וְנָתַתִּ֥י אֶת־חַרְבִּ֖י בְּיָד֑וֹ וְשָׁבַרְתִּי֙ אֶת־זְרֹע֣וֹת פַּרְעֹ֔ה וְנָאַ֛ק נַאֲק֥וֹת חָלָ֖ל לְפָנָֽיו׃ 25 וְהַחֲזַקְתִּ֗י אֶת־זְרֹעוֹת֙ מֶ֣לֶךְ בָּבֶ֔ל וּזְרֹע֥וֹת פַּרְעֹ֖ה תִּפֹּ֑לְנָה וְֽיָדְע֞וּ כִּֽי־אֲנִ֣י יְהוָ֗ה בְּתִתִּ֤י חַרְבִּי֙ בְּיַ֣ד מֶֽלֶךְ־בָּבֶ֔ל וְנָטָ֥ה אוֹתָ֖הּ אֶל־אֶ֥רֶץ מִצְרָֽיִם׃ 26 וַהֲפִצוֹתִ֤י אֶת־מִצְרַ֨יִם֙ בַּגּוֹיִ֔ם וְזֵרִיתִ֥י אוֹתָ֖ם בָּאֲרָצ֑וֹת וְיָדְע֖וּ כִּֽי־אֲנִ֥י יְהוָֽה׃ ס

Todos os capítulos de Eségiël 48
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.