Pular para o conteúdo
Publicidade

Rigters 1

AFR53 · Afrikaans 1933/1953

Nuwe veroweringe. Verslapping van die stamme in die verdrywing van die Kanaäniete.

1 EN ná die dood van Josua het die kinders van die Here geraadpleeg en gesê: Wie van ons moet eerste optrek teen die Kanaäniete om teen hulle te veg?

2 En die Here het gesê: Juda moet optrek. Kyk, Ek gee die land in sy hand.

3 Toe sê Juda aan sy broer Símeon: Trek saam met my op in my aandeel, dat ons die Kanaäniete kan beveg, dan sal ek ook met jou saam optrek in jou aandeel. En Símeon het saam met hom getrek;

4 en toe Juda optrek, het die Here die Kanaäniete en Feresiete in hul hand gegee, sodat hulle tienduisend man van hulle by Besek verslaan het.

5 En hulle het Adóni-Besek aangetref in Besek en teen hom geveg, en die Kanaäniete en Feresiete verslaan.

6 En toe Adóni-Besek wegvlug, het hulle hom agternagejaag en hom gevang en sy duime en sy groottone afgekap.

7 Daarop sê Adóni-Besek: Sewentig konings met afgekapte duime en groottone het onder my tafel krummels opgetel: soos ek gedoen het, so het God my vergeld. En hulle het hom na gebring, en daar het hy gesterwe.

8 En die kinders van het teen geveg en dit ingeneem en dit met die skerpte van die swaard verslaan en die stad aan die brand gesteek.

9 En daarna het die kinders van afgetrek om te veg teen die Kanaäniete wat op die Gebergte en in die Suidland en in die Laeveld gewoon het.

10 Juda het dan teen die Kanaäniete uitgetrek, die inwoners van — maar die naam van was tevore Kirjat-Arba — en hulle het Sesai en Ahíman en Talmai verslaan.

11 En daarvandaan het hy uitgetrek teen die inwoners van — maar die naam van was tevore Kirjat-Sefer.

12 En Kaleb het gesê: Hy wat Kirjat-Sefer verslaan en dit inneem, aan hom sal ek my dogter Agsa as vrou gee.

13 Daarop het Ótniël, die seun van Kenas, die jonger broer van Kaleb, dit ingeneem; en hy het sy dogter Agsa aan hom as vrou gegee.

14 En toe sy aankom, het sy hom aangespoor om van haar vader 'n stuk grond te vra; en toe sy van die esel afklim, sê Kaleb vir haar: Wat wil jy hê?

15 En sy sê vir hom: Gee my tog 'n geskenk; omdat u my na 'n dor land versit het, moet u my waterfonteine gee. Toe gee Kaleb haar fonteine op die hoogte en fonteine in die laagte.

16 En die kinders van die Keniet, die swaer van , het saam met die kinders van opgetrek uit die Palmstad na die woestyn van wat in die suide van Arad lê; en hy het heengegaan en met die volk saamgewoon.

17 En Juda het saam met sy broer Símeon getrek, en hulle het die Kanaäniete verslaan wat in Sefat gewoon het en dit met die banvloek getref; daarom noem hulle die stad .

18 En Juda het Gasa met sy grondgebied en Áskelon met sy grondgebied en met sy grondgebied ingeneem.

19 En die Here was met Juda, sodat hy die gebergte in besit geneem het; maar die bewoners van die laagte kon hy nie verdrywe nie, omdat hulle ysterwaens gehad het.

20 En hulle het aan Kaleb gegee, soos gespreek het; en hy het die drie seuns van Enak daaruit verdrywe.

21 En die kinders van het die Jebusiete, die inwoners van , nie verdrywe nie, sodat die Jebusiete saam met die kinders van in woon tot vandag toe.

22 En die huis van Josef, hulle het ook opgetrek na , en die Here was met hulle.

23 En toe die huis van Josef laat bespied — maar die naam van die stad was tevore Lus —

24 sien die spioene 'n man uit die stad uitkom, en hulle sê vir hom: Wys ons tog 'n plek om in die stad in te kom, dan sal ons jou 'n guns bewys.

25 Hy wys hulle toe 'n plek om in die stad in te kom; en hulle het die stad verslaan met die skerpte van die swaard; maar die man en sy hele geslag het hulle laat gaan.

26 En die man het weggetrek na die land van die Hetiete, en hy het 'n stad gebou en dit Lus genoem; dit is sy naam tot vandag toe.

27 En Manasse het Bet-Sean met sy onderhorige plekke en Táänag met sy onderhorige plekke en die inwoners van met sy onderhorige plekke en die inwoners van Jíbleam met sy onderhorige plekke en die inwoners van Megíddo met sy onderhorige plekke nie verdrywe nie; en die Kanaäniete het verkies om in hierdie land te bly woon.

28 Maar toe Israel sterk word, het hy die Kanaäniete dienspligtig gemaak; hy het hulle egter nie heeltemal verdrywe nie.

29 En Efraim het die Kanaäniete, die inwoners van , nie verdrywe nie; sodat die Kanaäniete in sy midde in bly woon het.

30 Sébulon het die inwoners van Kitron en die inwoners van Náhalol nie verdrywe nie; sodat die Kanaäniete in sy midde bly woon het; maar hulle het dienspligtig geword.

31 Aser het die inwoners van Akko en die inwoners van en Aglab en Agsib en Helba en Afik en Rehob nie verdrywe nie;

32 sodat die Aseriete bly woon het onder die Kanaäniete, die bevolking van die land, want hulle het hulle nie verdrywe nie.

33 Náftali het die inwoners van Bet-Semes en die inwoners van Bet-Anat nie verdrywe nie, sodat hy bly woon het onder die Kanaäniete, die bevolking van die land; maar die inwoners van Bet-Semes en Bet-Anat het aan hulle dienspligtig geword.

34 En die Amoriete het die kinders van die gebergte in gedruk, want hulle het hul nie toegelaat om na die laagte af te kom nie;

35 sodat die Amoriete verkies het om te bly woon in Har-Heres, in Ájalon en in Saälbim; maar die hand van die huis van Josef was swaar, sodat hulle dienspligtig geword het.

36 En die grens van die Amoriete was van Skerpioennek, van die rots af, en verder op.

Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jerusalém
Hoje: Jerusalém, Israel
יְרוּשָׁלִַ֫םyerushalaimἹερουσαλήμHierousalēm
Jerusalém é a cidade do templo de Deus, onde moraram filhos de Judá e de Benjamim; o exército babilônio derrubou os muros da cidade (2 Reis 25:10).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 955 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Judá
יְהוּדָהyəhudahΙουδαIouda
Judá, quarto filho de Jacó e Lia, propôs vender José em vez de matá-lo, teve Perez e Zerá com Tamar e recebeu do pai a bênção do cetro (Gênesis 49:10).
Significado: “Louvado seja o Senhor”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jerusalém
Hoje: Jerusalém, Israel
יְרוּשָׁלִַ֫םyerushalaimἹερουσαλήμHierousalēm
Jerusalém é a cidade do templo de Deus, onde moraram filhos de Judá e de Benjamim; o exército babilônio derrubou os muros da cidade (2 Reis 25:10).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 955 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Judá
יְהוּדָהyəhudahΙουδαIouda
Judá, quarto filho de Jacó e Lia, propôs vender José em vez de matá-lo, teve Perez e Zerá com Tamar e recebeu do pai a bênção do cetro (Gênesis 49:10).
Significado: “Louvado seja o Senhor”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hebrom
Hoje: Hebrom (Al-Khalil)
חֶבְרוֹןchevron
Hebrom é a cidade de Judá onde Davi se estabeleceu com seus homens, teve filhos e foi ungido rei de Israel; nos arredores Abraão morou e sepultou Sara. Josué deu Hebrom a Calebe (1 Crônicas 11:3).
31,53° N, 35,10° L
Citado em 62 versículosTb.: Quiriate-Arba
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hebrom
Hoje: Hebrom (Al-Khalil)
חֶבְרוֹןchevron
Hebrom é a cidade de Judá onde Davi se estabeleceu com seus homens, teve filhos e foi ungido rei de Israel; nos arredores Abraão morou e sepultou Sara. Josué deu Hebrom a Calebe (1 Crônicas 11:3).
31,53° N, 35,10° L
Citado em 62 versículosTb.: Quiriate-Arba
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Debir
Hoje: Khirbet Rabud
דְּבִירdevir
Debir é a cidade que Josué e todo o Israel atacaram e tomaram, matando à espada o seu rei e destruindo os que viviam nela, como já tinham feito com Libna e Hebrom (Josué 10:39).
31,43° N, 35,01° L
Citado em 11 versículosTb.: Quiriate-Sefer
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Debir
Hoje: Khirbet Rabud
דְּבִירdevir
Debir é a cidade que Josué e todo o Israel atacaram e tomaram, matando à espada o seu rei e destruindo os que viviam nela, como já tinham feito com Libna e Hebrom (Josué 10:39).
31,43° N, 35,01° L
Citado em 11 versículosTb.: Quiriate-Sefer
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Judá
יְהוּדָהyəhudahΙουδαIouda
Judá, quarto filho de Jacó e Lia, propôs vender José em vez de matá-lo, teve Perez e Zerá com Tamar e recebeu do pai a bênção do cetro (Gênesis 49:10).
Significado: “Louvado seja o Senhor”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Judá
Judá
יְהוּדָהyəhudahΙουδαIouda
Judá, quarto filho de Jacó e Lia, propôs vender José em vez de matá-lo, teve Perez e Zerá com Tamar e recebeu do pai a bênção do cetro (Gênesis 49:10).
Significado: “Louvado seja o Senhor”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hormá
Hoje: Tel Masos
חׇרְמָהchormah
Hormá é a cidade de Zefate, assim chamada depois que Judá e Simeão a destruíram, e o lugar até onde amalequitas e cananeus perseguiram Israel (Juízes 1:17).
31,21° N, 34,96° L
Citado em 9 versículosTb.: Horma
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Ecrom
Hoje: Tel Miqne
עֶקְרוֹןeqron
Ecrom foi uma das cinco cidades dos governantes filisteus, ao lado de Gaza, Asdode, Ascalom e Gate; seu deus era Baal-Zebube, que o rei de Samaria mandou consultar (2 Reis 1:3).
31,78° N, 34,85° L
Citado em 20 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hebrom
Hoje: Hebrom (Al-Khalil)
חֶבְרוֹןchevron
Hebrom é a cidade de Judá onde Davi se estabeleceu com seus homens, teve filhos e foi ungido rei de Israel; nos arredores Abraão morou e sepultou Sara. Josué deu Hebrom a Calebe (1 Crônicas 11:3).
31,53° N, 35,10° L
Citado em 62 versículosTb.: Quiriate-Arba
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Benjamim
Benjamim
בִנְיָמִֽיןbinəyamiynΒενιαμινBeniamin
Benjamim, o filho mais novo de Jacó, nasceu de Raquel, que morreu no parto e o chamou Benoni; deu origem à tribo de Benjamim (Gênesis 35:18).
Significado: “Filho da mão direita”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jerusalém
Hoje: Jerusalém, Israel
יְרוּשָׁלִַ֫םyerushalaimἹερουσαλήμHierousalēm
Jerusalém é a cidade do templo de Deus, onde moraram filhos de Judá e de Benjamim; o exército babilônio derrubou os muros da cidade (2 Reis 25:10).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 955 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Benjamim
Benjamim
בִנְיָמִֽיןbinəyamiynΒενιαμινBeniamin
Benjamim, o filho mais novo de Jacó, nasceu de Raquel, que morreu no parto e o chamou Benoni; deu origem à tribo de Benjamim (Gênesis 35:18).
Significado: “Filho da mão direita”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Jerusalém
Hoje: Jerusalém, Israel
יְרוּשָׁלִַ֫םyerushalaimἹερουσαλήμHierousalēm
Jerusalém é a cidade do templo de Deus, onde moraram filhos de Judá e de Benjamim; o exército babilônio derrubou os muros da cidade (2 Reis 25:10).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 955 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Betel
Hoje: Beitin (Betel)
בֵּֽיתְ־אֵלbet-el
Betel é a cidade antes chamada Luz, onde Deus se revelou a um homem que fugia do irmão e onde foi construído um altar; ali também foi posto um bezerro (Gênesis 35:7).
31,92° N, 35,24° L
Citado em 69 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Betel
Hoje: Beitin (Betel)
בֵּֽיתְ־אֵלbet-el
Betel é a cidade antes chamada Luz, onde Deus se revelou a um homem que fugia do irmão e onde foi construído um altar; ali também foi posto um bezerro (Gênesis 35:7).
31,92° N, 35,24° L
Citado em 69 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Dor
Hoje: Tel Dor
דֹּארdor
Dor foi uma cidade com povoados ao redor, que Manassés tinha em Issacar e Aser, mas cujos moradores não expulsou, pois os cananeus estavam decididos a permanecer na terra (Juízes 1:27).
32,62° N, 34,92° L
Citado em 4 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Gezer
Hoje: Tel Gezer
גֶּ֫זֶרgezer
Gezer é uma cidade de cananeus que o faraó do Egito conquistou e incendiou, entregando-a como presente de casamento à própria filha, mulher de Salomão (1 Reis 9:16).
31,86° N, 34,92° L
Citado em 14 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Gezer
Hoje: Tel Gezer
גֶּ֫זֶרgezer
Gezer é uma cidade de cananeus que o faraó do Egito conquistou e incendiou, entregando-a como presente de casamento à própria filha, mulher de Salomão (1 Reis 9:16).
31,86° N, 34,92° L
Citado em 14 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Sidom
Hoje: Sidom (Saida), Líbano
צִידוֹןtsidonΣιδώνSidōn
Sidom é a cidade de onde partiam as fronteiras de Canaã; Jesus disse que Tiro e Sidom teriam se arrependido se nelas tivessem ocorrido os milagres feitos em Corazim e Betsaida (Mateus 11:21).
33,56° N, 35,37° L
Citado em 37 versículos
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Dã
Dã
דָּֽןdan
Dã, filho de Jacó e de Bila, a serva de Raquel, deu origem à tribo de Dã (Gênesis 30:6).
Significado: “Juiz, ele julgou”
Ver página completa

WLC · Westminster Leningrad Codex

1 וַיְהִ֗י אַחֲרֵי֙ מ֣וֹת יְהוֹשֻׁ֔עַ וַֽיִּשְׁאֲלוּ֙ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל בַּיהוָ֖ה לֵאמֹ֑ר מִ֣י יַעֲלֶה־לָּ֧נוּ אֶל־הַֽכְּנַעֲנִ֛י בַּתְּחִלָּ֖ה לְהִלָּ֥חֶם בּֽוֹ׃ 2 וַיֹּ֣אמֶר יְהוָ֖ה יְהוּדָ֣ה יַעֲלֶ֑ה הִנֵּ֛ה נָתַ֥תִּי אֶת־הָאָ֖רֶץ בְּיָדֽוֹ׃ 3 וַיֹּ֣אמֶר יְהוּדָה֩ לְשִׁמְע֨וֹן אָחִ֜יו עֲלֵ֧ה אִתִּ֣י בְגוֹרָלִ֗י וְנִֽלָּחֲמָה֙ בַּֽכְּנַעֲנִ֔י וְהָלַכְתִּ֧י גַם־אֲנִ֛י אִתְּךָ֖ בְּגוֹרָלֶ֑ךָ וַיֵּ֥לֶךְ אִתּ֖וֹ שִׁמְעֽוֹן׃ 4 וַיַּ֣עַל יְהוּדָ֔ה וַיִּתֵּ֧ן יְהוָ֛ה אֶת־הַכְּנַעֲנִ֥י וְהַפְּרִזִּ֖י בְּיָדָ֑ם וַיַּכּ֣וּם בְּבֶ֔זֶק עֲשֶׂ֥רֶת אֲלָפִ֖ים אִֽישׁ׃ 5 וַֽ֠יִּמְצְאוּ אֶת־אֲדֹנִ֥י בֶ֨זֶק֙ בְּבֶ֔זֶק וַיִּֽלָּחֲמ֖וּ בּ֑וֹ וַיַּכּ֕וּ אֶת־הַֽכְּנַעֲנִ֖י וְאֶת־הַפְּרִזִּֽי׃ 6 וַיָּ֨נָס֙ אֲדֹ֣נִי בֶ֔זֶק וַֽיִּרְדְּפ֖וּ אַחֲרָ֑יו וַיֹּאחֲז֣וּ אֹת֔וֹ וַֽיְקַצְּצ֔וּ אֶת־בְּהֹנ֥וֹת יָדָ֖יו וְרַגְלָֽיו׃ 7 וַיֹּ֣אמֶר אֲדֹֽנִי־בֶ֗זֶק שִׁבְעִ֣ים ׀ מְלָכִ֡ים בְּֽהֹנוֹת֩ יְדֵיהֶ֨ם וְרַגְלֵיהֶ֜ם מְקֻצָּצִ֗ים הָי֤וּ מְלַקְּטִים֙ תַּ֣חַת שֻׁלְחָנִ֔י כַּאֲשֶׁ֣ר עָשִׂ֔יתִי כֵּ֥ן שִׁלַּם־לִ֖י אֱלֹהִ֑ים וַיְבִיאֻ֥הוּ יְרוּשָׁלִַ֖ם וַיָּ֥מָת שָֽׁם׃ פ 8 וַיִּלָּחֲמ֤וּ בְנֵֽי־יְהוּדָה֙ בִּיר֣וּשָׁלִַ֔ם וַיִּלְכְּד֣וּ אוֹתָ֔הּ וַיַּכּ֖וּהָ לְפִי־חָ֑רֶב וְאֶת־הָעִ֖יר שִׁלְּח֥וּ בָאֵֽשׁ׃ 9 וְאַחַ֗ר יָֽרְדוּ֙ בְּנֵ֣י יְהוּדָ֔ה לְהִלָּחֵ֖ם בַּֽכְּנַעֲנִ֑י יוֹשֵׁ֣ב הָהָ֔ר וְהַנֶּ֖גֶב וְהַשְּׁפֵלָֽה׃ 10 וַיֵּ֣לֶךְ יְהוּדָ֗ה אֶל־הַֽכְּנַעֲנִי֙ הַיּוֹשֵׁ֣ב בְּחֶבְר֔וֹן וְשֵׁם־חֶבְר֥וֹן לְפָנִ֖ים קִרְיַ֣ת אַרְבַּ֑ע וַיַּכּ֛וּ אֶת־שֵׁשַׁ֥י וְאֶת־אֲחִימַ֖ן וְאֶת־תַּלְמָֽי׃ 11 וַיֵּ֣לֶךְ מִשָּׁ֔ם אֶל־יוֹשְׁבֵ֖י דְּבִ֑יר וְשֵׁם־דְּבִ֥יר לְפָנִ֖ים קִרְיַת־סֵֽפֶר׃ 12 וַיֹּ֣אמֶר כָּלֵ֔ב אֲשֶׁר־יַכֶּ֥ה אֶת־קִרְיַת־סֵ֖פֶר וּלְכָדָ֑הּ וְנָתַ֥תִּי ל֛וֹ אֶת־עַכְסָ֥ה בִתִּ֖י לְאִשָּֽׁה׃ 13 וַֽיִּלְכְּדָהּ֙ עָתְנִיאֵ֣ל בֶּן־קְנַ֔ז אֲחִ֥י כָלֵ֖ב הַקָּטֹ֣ן מִמֶּ֑נּוּ וַיִּתֶּן־ל֛וֹ אֶת־עַכְסָ֥ה בִתּ֖וֹ לְאִשָּֽׁה׃ 14 וַיְהִ֣י בְּבוֹאָ֗הּ וַתְּסִיתֵ֨הוּ֙ לִשְׁא֤וֹל מֵֽאֵת־אָבִ֨יהָ֙ הַשָּׂדֶ֔ה וַתִּצְנַ֖ח מֵעַ֣ל הַחֲמ֑וֹר וַיֹּֽאמֶר־לָ֥הּ כָּלֵ֖ב מַה־לָּֽךְ׃ 15 וַתֹּ֨אמֶר ל֜וֹ הָֽבָה־לִּ֣י בְרָכָ֗ה כִּ֣י אֶ֤רֶץ הַנֶּ֨גֶב֙ נְתַתָּ֔נִי וְנָתַתָּ֥ה לִ֖י גֻּלֹּ֣ת מָ֑יִם וַיִּתֶּן־לָ֣הּ כָּלֵ֗ב אֵ֚ת גֻּלֹּ֣ת עִלִּ֔ית וְאֵ֖ת גֻּלֹּ֥ת תַּחְתִּֽית׃ פ 16 וּבְנֵ֣י קֵינִי֩ חֹתֵ֨ן מֹשֶׁ֜ה עָל֨וּ מֵעִ֤יר הַתְּמָרִים֙ אֶת־בְּנֵ֣י יְהוּדָ֔ה מִדְבַּ֣ר יְהוּדָ֔ה אֲשֶׁ֖ר בְּנֶ֣גֶב עֲרָ֑ד וַיֵּ֖לֶךְ וַיֵּ֥שֶׁב אֶת־הָעָֽם׃ 17 וַיֵּ֤לֶךְ יְהוּדָה֙ אֶת־שִׁמְע֣וֹן אָחִ֔יו וַיַּכּ֕וּ אֶת־הַֽכְּנַעֲנִ֖י יוֹשֵׁ֣ב צְפַ֑ת וַיַּחֲרִ֣ימוּ אוֹתָ֔הּ וַיִּקְרָ֥א אֶת־שֵׁם־הָעִ֖יר חָרְמָֽה׃ 18 וַיִּלְכֹּ֤ד יְהוּדָה֙ אֶת־עַזָּ֣ה וְאֶת־גְּבוּלָ֔הּ וְאֶֽת־אַשְׁקְל֖וֹן וְאֶת־גְּבוּלָ֑הּ וְאֶת־עֶקְר֖וֹן וְאֶת־גְּבוּלָֽהּ׃ 19 וַיְהִ֤י יְהוָה֙ אֶתּ־יְהוּדָ֔ה וַיֹּ֖רֶשׁ אֶת־הָהָ֑ר כִּ֣י לֹ֤א לְהוֹרִישׁ֙ אֶת־יֹשְׁבֵ֣י הָעֵ֔מֶק כִּי־רֶ֥כֶב בַּרְזֶ֖ל לָהֶֽם׃ 20 וַיִּתְּנ֤וּ לְכָלֵב֙ אֶת־חֶבְר֔וֹן כַּֽאֲשֶׁ֖ר דִּבֶּ֣ר מֹשֶׁ֑ה וַיּ֣וֹרֶשׁ מִשָּׁ֔ם אֶת־שְׁלֹשָׁ֖ה בְּנֵ֥י הָעֲנָֽק׃ 21 וְאֶת־הַיְבוּסִי֙ יֹשֵׁ֣ב יְרֽוּשָׁלִַ֔ם לֹ֥א הוֹרִ֖ישׁוּ בְּנֵ֣י בִנְיָמִ֑ן וַיֵּ֨שֶׁב הַיְבוּסִ֜י אֶת־בְּנֵ֤י בִנְיָמִן֙ בִּיר֣וּשָׁלִַ֔ם עַ֖ד הַיּ֥וֹם הַזֶּֽה׃ ס 22 וַיַּעֲל֧וּ בֵית־יוֹסֵ֛ף גַּם־הֵ֖ם בֵּֽית־אֵ֑ל וַֽיהוָ֖ה עִמָּֽם׃ 23 וַיָּתִ֥ירוּ בֵית־יוֹסֵ֖ף בְּבֵֽית־אֵ֑ל וְשֵׁם־הָעִ֥יר לְפָנִ֖ים לֽוּז׃ 24 וַיִּרְאוּ֙ הַשֹּׁ֣מְרִ֔ים אִ֖ישׁ יוֹצֵ֣א מִן־הָעִ֑יר וַיֹּ֣אמְרוּ ל֗וֹ הַרְאֵ֤נוּ נָא֙ אֶת־מְב֣וֹא הָעִ֔יר וְעָשִׂ֥ינוּ עִמְּךָ֖ חָֽסֶד׃ 25 וַיַּרְאֵם֙ אֶת־מְב֣וֹא הָעִ֔יר וַיַּכּ֥וּ אֶת־הָעִ֖יר לְפִי־חָ֑רֶב וְאֶת־הָאִ֥ישׁ וְאֶת־כָּל־מִשְׁפַּחְתּ֖וֹ שִׁלֵּֽחוּ׃ 26 וַיֵּ֣לֶךְ הָאִ֔ישׁ אֶ֖רֶץ הַחִתִּ֑ים וַיִּ֣בֶן עִ֗יר וַיִּקְרָ֤א שְׁמָהּ֙ ל֔וּז ה֣וּא שְׁמָ֔הּ עַ֖ד הַיּ֥וֹם הַזֶּֽה׃ פ 27 וְלֹא־הוֹרִ֣ישׁ מְנַשֶּׁ֗ה אֶת־בֵּית־שְׁאָ֣ן וְאֶת־בְּנוֹתֶיהָ֮ וְאֶת־תַּעְנַ֣ךְ וְאֶת־בְּנֹתֶיהָ֒ וְאֶת־ישב ד֜וֹר וְאֶת־בְּנוֹתֶ֗יהָ וְאֶת־יוֹשְׁבֵ֤י יִבְלְעָם֙ וְאֶת־בְּנֹתֶ֔יהָ וְאֶת־יוֹשְׁבֵ֥י מְגִדּ֖וֹ וְאֶת־בְּנוֹתֶ֑יהָ וַיּ֨וֹאֶל֙ הַֽכְּנַעֲנִ֔י לָשֶׁ֖בֶת בָּאָ֥רֶץ הַזֹּֽאת׃ 28 וַֽיְהִי֙ כִּֽי־חָזַ֣ק יִשְׂרָאֵ֔ל וַיָּ֥שֶׂם אֶת־הַֽכְּנַעֲנִ֖י לָמַ֑ס וְהוֹרֵ֖ישׁ לֹ֥א הוֹרִישֽׁוֹ׃ ס 29 וְאֶפְרַ֨יִם֙ לֹ֣א הוֹרִ֔ישׁ אֶת־הַֽכְּנַעֲנִ֖י הַיּוֹשֵׁ֣ב בְּגָ֑זֶר וַיֵּ֧שֶׁב הַֽכְּנַעֲנִ֛י בְּקִרְבּ֖וֹ בְּגָֽזֶר׃ פ 30 זְבוּלֻ֗ן לֹ֤א הוֹרִישׁ֙ אֶת־יוֹשְׁבֵ֣י קִטְר֔וֹן וְאֶת־יוֹשְׁבֵ֖י נַהֲלֹ֑ל וַיֵּ֤שֶׁב הַֽכְּנַעֲנִי֙ בְּקִרְבּ֔וֹ וַיִּֽהְי֖וּ לָמַֽס׃ ס 31 אָשֵׁ֗ר לֹ֤א הוֹרִישׁ֙ אֶת־יֹשְׁבֵ֣י עַכּ֔וֹ וְאֶת־יוֹשְׁבֵ֖י צִיד֑וֹן וְאֶת־אַחְלָ֤ב וְאֶת־אַכְזִיב֙ וְאֶת־חֶלְבָּ֔ה וְאֶת־אֲפִ֖יק וְאֶת־רְחֹֽב׃ 32 וַיֵּ֨שֶׁב֙ הָאָ֣שֵׁרִ֔י בְּקֶ֥רֶב הַֽכְּנַעֲנִ֖י יֹשְׁבֵ֣י הָאָ֑רֶץ כִּ֖י לֹ֥א הוֹרִישֽׁוֹ׃ ס 33 נַפְתָּלִ֗י לֹֽא־הוֹרִ֞ישׁ אֶת־יֹשְׁבֵ֤י בֵֽית־שֶׁ֨מֶשׁ֙ וְאֶת־יֹשְׁבֵ֣י בֵית־עֲנָ֔ת וַיֵּ֕שֶׁב בְּקֶ֥רֶב הַֽכְּנַעֲנִ֖י יֹשְׁבֵ֣י הָאָ֑רֶץ וְיֹשְׁבֵ֤י בֵֽית־שֶׁ֨מֶשׁ֙ וּבֵ֣ית עֲנָ֔ת הָי֥וּ לָהֶ֖ם לָמַֽס׃ ס 34 וַיִּלְחֲצ֧וּ הָאֱמֹרִ֛י אֶת־בְּנֵי־דָ֖ן הָהָ֑רָה כִּי־לֹ֥א נְתָנ֖וֹ לָרֶ֥דֶת לָעֵֽמֶק׃ 35 וַיּ֤וֹאֶל הָֽאֱמֹרִי֙ לָשֶׁ֣בֶת בְּהַר־חֶ֔רֶס בְּאַיָּל֖וֹן וּבְשַֽׁעַלְבִ֑ים וַתִּכְבַּד֙ יַ֣ד בֵּית־יוֹסֵ֔ף וַיִּהְי֖וּ לָמַֽס׃ 36 וּגְבוּל֙ הָאֱמֹרִ֔י מִֽמַּעֲלֵ֖ה עַקְרַבִּ֑ים מֵהַסֶּ֖לַע וָמָֽעְלָה׃ פ

Todos os capítulos de Rigters 21
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.