Pular para o conteúdo
Publicidade

Klaagliedere 5

AFR53 · Afrikaans 1933/1953

Leed van hede en verlede.

1 DINK, Here, aan wat oor ons gekom het, sien en aanskou ons smaad.

2 Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders.

3 Ons het wese geword, sonder 'n vader, ons moeders is soos weduwees.

4 Ons water drink ons vir geld, ons hout kom teen betaling in.

5 Ons vervolgers is op ons nek; ons is afgemat sonder dat daar rus aan ons gegun word.

6 Na Egipte het ons die hand uitgestrek, na om met brood versadig te word.

7 Ons vaders het gesondig; hulle is daar nie meer nie, en óns dra hulle ongeregtighede.

8 Knegte heers oor ons, niemand ruk ons uit hulle hand weg nie.

9 Met lewensgevaar bring ons ons brood in vanweë die swaard van die woestyn.

10 Ons vel gloei soos 'n oond vanweë die gloed van die honger.

11 Hulle het vroue in onteer, jonkvroue in die stede van Juda.

12 Vorste is deur hulle hand opgehang, die persoon van die grysaards nie geëer nie.

13 Jongmanne dra die handmeul, en seuns struikel onder die drag hout.

14 Die oudstes is nie meer in die poort nie, die jongmanne sonder hulle snarespel.

15 Die vreugde van ons hart het opgehou, ons koordans het in treurigheid verander.

16 Die kroon van ons hoof het geval; wee ons, dat ons gesondig het.

17 Hierom het ons hart krank geword, hierom is ons oë verduister:

18 ter wille van die berg wat woes lê, waar die jakkalse op rondloop.

19 Ú, Here, sit vir ewig, u troon is van geslag tot geslag.

20 Waarom sou U ons vir altyd vergeet, ons verlaat tot in lengte van dae?

21 Bekeer ons tot U, Here, dan sal ons ons bekeer; vernuwe ons dae soos in die voortyd.

22 Of het U ons heeltemal verwerp, is u toorn teen ons alte groot?

Lugar Bíblico
Região / Território
Assíria
Hoje: Norte da Mesopotâmia (Iraque)
אַשּׁוּרashshur
Assíria é a terra cujos reis tomaram a Galileia e Naftali, cercaram Samaria por três anos e deportaram israelitas para Hala, Habor e Gozã. Senaqueribe, seu rei, enviou servos a Ezequias em Jerusalém (2 Crônicas 32:9).
36,36° N, 43,15° L
Citado em 141 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Sião
Hoje: Jerusalém, Israel
צִיּוֹןtsiyyonΣιώνSiōn
Sião é a fortaleza que Davi conquistou e que veio a ser a Cidade de Davi; o povo do Senhor vive ali, e foi anunciado que Sião seria arada como um campo (2 Samuel 5:7).
31,78° N, 35,23° L
Citado em 148 versículosTb.: Jerusalém
Ver página completa
Lugar Bíblico
Monte / Elevação
Monte Sião
Hoje: Monte Sião, Jerusalém
יְרוּשָׁלִַ֫םyerushalaimἹερουσαλήμHierousalēm
Monte Sião é o monte onde habita o Senhor dos Exércitos. De Jerusalém e desse monte sairão sobreviventes (2 Reis 19:31).
31,77° N, 35,23° L
Citado em 25 versículosTb.: Sião
Ver página completa

WLC · Westminster Leningrad Codex

1 זְכֹ֤ר יְהוָה֙ מֶֽה־הָ֣יָה לָ֔נוּ הביט וּרְאֵ֥ה אֶת־חֶרְפָּתֵֽנוּ׃ 2 נַחֲלָתֵ֨נוּ֙ נֶֽהֶפְכָ֣ה לְזָרִ֔ים בָּתֵּ֖ינוּ לְנָכְרִֽים׃ 3 יְתוֹמִ֤ים הָיִ֨ינוּ֙ אין אָ֔ב אִמֹּתֵ֖ינוּ כְּאַלְמָנֽוֹת׃ 4 מֵימֵ֨ינוּ֙ בְּכֶ֣סֶף שָׁתִ֔ינוּ עֵצֵ֖ינוּ בִּמְחִ֥יר יָבֹֽאוּ׃ 5 עַ֤ל צַוָּארֵ֨נוּ֙ נִרְדָּ֔פְנוּ יָגַ֖עְנוּ לא הֽוּנַ֖ח לָֽנוּ׃ 6 מִצְרַ֨יִם֙ נָתַ֣נּוּ יָ֔ד אַשּׁ֖וּר לִשְׂבֹּ֥עַֽ לָֽחֶם׃ 7 אֲבֹתֵ֤ינוּ חָֽטְאוּ֙ אינם אנחנו עֲוֺנֹתֵיהֶ֥ם סָבָֽלְנוּ׃ 8 עֲבָדִים֙ מָ֣שְׁלוּ בָ֔נוּ פֹּרֵ֖ק אֵ֥ין מִיָּדָֽם׃ 9 בְּנַפְשֵׁ֨נוּ֙ נָבִ֣יא לַחְמֵ֔נוּ מִפְּנֵ֖י חֶ֥רֶב הַמִּדְבָּֽר׃ 10 עוֹרֵ֨נוּ֙ כְּתַנּ֣וּר נִכְמָ֔רוּ מִפְּנֵ֖י זַלְעֲפ֥וֹת רָעָֽב׃ 11 נָשִׁים֙ בְּצִיּ֣וֹן עִנּ֔וּ בְּתֻלֹ֖ת בְּעָרֵ֥י יְהוּדָֽה׃ 12 שָׂרִים֙ בְּיָדָ֣ם נִתְל֔וּ פְּנֵ֥י זְקֵנִ֖ים לֹ֥א נֶהְדָּֽרוּ׃ 13 בַּחוּרִים֙ טְח֣וֹן נָשָׂ֔אוּ וּנְעָרִ֖ים בָּעֵ֥ץ כָּשָֽׁלוּ׃ 14 זְקֵנִים֙ מִשַּׁ֣עַר שָׁבָ֔תוּ בַּחוּרִ֖ים מִנְּגִינָתָֽם׃ 15 שָׁבַת֙ מְשׂ֣וֹשׂ לִבֵּ֔נוּ נֶהְפַּ֥ךְ לְאֵ֖בֶל מְחֹלֵֽנוּ׃ 16 נָֽפְלָה֙ עֲטֶ֣רֶת רֹאשֵׁ֔נוּ אֽוֹי־נָ֥א לָ֖נוּ כִּ֥י חָטָֽאנוּ׃ 17 עַל־זֶ֗ה הָיָ֤ה דָוֶה֙ לִבֵּ֔נוּ עַל־אֵ֖לֶּה חָשְׁכ֥וּ עֵינֵֽינוּ׃ 18 עַ֤ל הַר־צִיּוֹן֙ שֶׁשָּׁמֵ֔ם שׁוּעָלִ֖ים הִלְּכוּ־בֽוֹ׃ פ 19 אַתָּ֤ה יְהוָה֙ לְעוֹלָ֣ם תֵּשֵׁ֔ב כִּסְאֲךָ֖ לְדֹ֥ר וָדֽוֹר׃ 20 לָ֤מָּה לָנֶ֨צַח֙ תִּשְׁכָּחֵ֔נוּ תַּֽעַזְבֵ֖נוּ לְאֹ֥רֶךְ יָמִֽים׃ 21 הֲשִׁיבֵ֨נוּ יְהוָ֤ה ׀ אֵלֶ֨יךָ֙ ונשוב חַדֵּ֥שׁ יָמֵ֖ינוּ כְּקֶֽדֶם׃ 22 כִּ֚י אִם־מָאֹ֣ס מְאַסְתָּ֔נוּ קָצַ֥פְתָּ עָלֵ֖ינוּ עַד־מְאֹֽד׃

Todos os capítulos de Klaagliedere 5
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.