Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Korinthiërs 1

Opskrif, seëngroet en danksegginge.

1 PAULUS, 'n geroepe apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en die broeder Sósthenes,

2 aan die gemeente van God wat in Korinthe is, aan die geheiligdes in Christus Jesus, die geroepe heiliges, saam met almal wat die Naam van onse Here Jesus Christus in elke plek aanroep, hulle sowel as onse Here:

3 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também