Publicidade

1 Coríntios 1

13 Is Christus verdeel? Is Paulus miskien vir julle gekruisig? Of is julle in die naam van Paulus gedoop?

14 Ek dank God dat ek niemand van julle gedoop het nie, behalwe Crispus en Gajus,

15 sodat niemand kan dat ek in my naam gedoop het nie.

16 Ek het ook nog die huisgesin van Stéfanas gedoop. Verder weet ek nie of ek iemand anders gedoop het nie.

Die wysheid van God en die wysheid van die wêreld.

17 WANT Christus het my nie gestuur om te doop nie, maar om die evangelie te verkondig, nie met wysheid van woorde nie, sodat die kruis van Christus nie verydel mag word nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-