Pular para o conteúdo
Publicidade

1 João 2

15 Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie.

16 Want alles wat in die wêreld is die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die en die grootsheid van die lewe is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.

Veja também