Pular para o conteúdo
Publicidade

1 João 4

11 Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te .

12 Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons volmaak geword.

Veja também