Pular para o conteúdo
Publicidade

1 João 4

20 As iemand : Ek het God lief en sy broeder haat, is hy 'n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?

21 En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.

Veja também