Pular para o conteúdo
Publicidade

I KONINGS 1

11 Toe Natan vir Bátseba, die moeder van Salomo: Het u nie gehoor dat Adónia, die seun van Haggit, koning geword het sonder dat ons heer Dawid dit weet nie?

12 Kom dan nou, laat ek u tog 'n raad gee, dat u u lewe en die lewe van u seun Salomo kan red.

13 Gaan en tree binne by koning Dawid en vir hom: Het ú nie, my heer die koning, vir u dienares gesweer en gesê nie: U seun Salomo sal sekerlik koning word my, en sal op my troon sit? Waarom het Adónia dan koning geword?

Veja também