Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Reis 18

41 Toe Elía vir Agab: Trek op, eet en drink, want hoor, die gedruis van die reën!

42 En Agab het opgetrek om te eet en te drink; maar Elía het op die top van die Karmel geklim en hom op die grond neergebuig en sy aangesig tussen sy knieë gesteek.

43 Daarop hy vir sy dienaar: Klim tog op, kyk uit na die see. En hy het opgeklim en uitgekyk en geroep: Daar is niks nie. Toe hy: Gaan weer sewe maal.

44 En die sewende maal roep hy: Daar gaan 'n wolkie soos 'n man se hand op uit die see. Toe hy: Gaan op, vir Agab: Span in en trek af, dat die reën jou nie terughou nie.

45 En in 'n oogwink was die hemel swart van wolke en wind, en 'n groot reën het gekom; en Agab het op die wa geklim en weggetrek na Jísreël;

Veja também