Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Samuel 12

Samuel doen verslag van sy amptelike werk.

1 TOE sê aan die hele Israel: Kyk, ek het na julle geluister in alles wat julle aan my gesê het, en 'n koning oor julle aangestel.

2 En kyk nou, die koning sal voor julle uit wandel, en ek het oud en grys geword, en my seuns is hier by julle. En ek het voor julle uit gewandel van my jeug af tot vandag toe.

3 Hier is ek; getuig teen my voor die Here en voor sy gesalfde: wie se bees ek geneem het, en wie se esel ek geneem het, en wie ek verdruk of hard behandel het; en uit wie se hand ek omkoopgeld aangeneem het om my oë daarmee toe te maak — dan sal ek dit aan julle teruggee.

4 En hulle antwoord: U het ons nie verdruk of ons hard behandel nie en uit niemand se hand iets aangeneem nie.

5 Daarop sê hy vir hulle: Die Here is getuie teen julle, en getuie is sy gesalfde vandag, dat julle niks in my hand gevind het nie. En hulle roep: Hy is getuie.

6 Verder het aan die volk gesê: Getuie is die Here wat en Aäron voortgebring en julle vaders uit Egipteland laat optrek het.

7 Gaan staan dan nou, dat ek met julle gerig kan hou voor die aangesig van die Here oor al die regverdige dade van die Here wat Hy aan julle en julle vaders gedoen het.

8 Nadat Jakob in Egipte gekom en julle vaders die Here aangeroep het, het die Here en Aäron gestuur; en hulle het julle vaders uit Egipte gelei, en Hy het hulle op hierdie plek laat woon.

9 Maar hulle het die Here hul God vergeet; daarom het Hy hulle verkoop in die hand van , die leërowerste van , en in die hand van die Filistyne en in die hand van die koning van — wat teen hulle geveg het.

10 Toe het hulle die Here aangeroep en gesê: Ons het gesondig, want ons het die Here verlaat en die Baäls en Astártes gedien; maar red ons nou uit die hand van ons vyande, dan sal ons U dien.

11 En die Here het Jerúbbaäl en en Jefta en gestuur en julle uit die hand van jul vyande rondom gered, sodat julle veilig gewoon het.

12 Maar toe julle sien dat Nahas, die koning van die kinders van , teen julle aankom, het julle aan my gesê: Nee, maar 'n koning moet oor ons regeer, terwyl die Here julle God tog jul koning is.

13 Hier is dan nou die koning wat julle uitgekies het, wat julle begeer het, en kyk, die Here het 'n koning oor julle aangestel.

14 As julle maar die Here vrees en Hom dien en na sy stem luister en nie wederstrewig is teen die mond van die Here nie en julle self sowel as die koning wat oor julle regeer, die Here julle God maar volg!

15 Maar as julle nie na die stem van die Here luister nie en wederstrewig is teen die mond van die Here, dan sal die hand van die Here teen julle wees soos teen julle vaders.

16 Gaan dus staan, en kyk na hierdie groot saak wat die Here voor julle oë gaan doen.

17 Is dit nie koringoestyd vandag nie? Ek sal die Here aanroep, dat Hy donderslae en reën gee: weet dan en sien dit in dat julle kwaad groot is wat julle in die oë van die Here gedoen het deur 'n koning vir julle te begeer.

18 Toe het die Here aangeroep, en die Here het donderslae en reën op dié dag gegee, sodat die hele volk baie bevrees geword het vir die Here en vir .

19 Daarom het die hele volk vir gesê: Bid tot die Here u God vir u knegte, dat ons nie sterf nie, omdat ons by al ons sondes nog kwaad gedoen het deur 'n koning vir ons te begeer.

20 Toe sê vir die volk: Wees nie bevrees nie. Julle het al hierdie kwaad gedoen; maar wyk nie van die Here af nie, en dien die Here met julle hele hart.

21 En julle mag nie afwyk nie, want dan gaan julle agter nietige afgode aan wat nie kan help of red nie, omdat hulle nietighede is.

22 Want die Here sal sy volk ter wille van sy grote Naam nie verwerp nie, omdat dit die Here behaag het om van julle vir Hom 'n volk te maak.

23 Ook wat my betref, dit is ver van my dat ek teen die Here sou sondig, dat ek sou ophou om vir julle te bid; maar ek sal julle in die goeie en regte weg onderrig.

24 Vrees net die Here en dien Hom getrou met julle hele hart; want kyk watter groot dinge Hy by julle gedoen het.

25 Maar as julle ooit verkeerd handel, sal julle self sowel as julle koning omkom.

Pessoa
Tribo de Levi
Samuel
שְׁמוּאֵלshəmuelΣαμουηλSamouēl
Samuel, filho de Elcana e Ana, foi consagrado pela mãe ao serviço do Senhor em Siló, julgou Israel como profeta e ungiu Saul e Davi como reis (1 Samuel 3:20).
Significado: “Ouvido por Deus / Seu nome é Deus”
Ver página completa

Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”

H5516
Sísera
סִֽיסְרָ֔אsiysəra
Sísera foi o comandante do exército de Jabim, rei de Canaã, que reinava em Hazor. Reuniu novecentos carros de ferro até o rio Quisom e foi morto por uma mulher com uma estaca de tenda (Juízes 5:26).
Citado em 17 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Hazor
Hoje: Tel Hazor
חָצוֹרchatsor
33,02° N, 35,57° L
Citado em 11 versículosTb.: Hasor
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Moabe
Hoje: Altiplano da Jordânia Central
מוֹאָבmoav
31,18° N, 35,70° L
Citado em 162 versículos
Ver página completa
Pessoa
H1301
Baraque
בָּרָקbaraqΒαρακBarak
Baraque, filho de Abinoão, de Quedes, em Naftali, foi chamado por Débora, levou dez mil homens ao monte Tabor e perseguiu o exército de Sísera até Harosete-Hagoim (Juízes 4:16).
Significado: “Relâmpago”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Samuel
שְׁמוּאֵלshəmuelΣαμουηλSamouēl
Samuel, filho de Elcana e Ana, foi consagrado pela mãe ao serviço do Senhor em Siló, julgou Israel como profeta e ungiu Saul e Davi como reis (1 Samuel 3:20).
Significado: “Ouvido por Deus / Seu nome é Deus”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Amom
Hoje: Amã, Jordânia
עַמּוֹןammon
31,95° N, 35,93° L
Citado em 106 versículos

Todos os capítulos de 1 Samuel 31
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.