Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Samuel 16

11 Verder het Samuel aan Ísai gevra: Is dit al die seuns? En hy : Die kleinste is nog oor, en kyk, hy pas skape op. Toe Samuel aan Ísai: Stuur en laat hom haal, want ons mag nie om die tafel gaan sit voordat hy hier kom nie.

13 Samuel neem toe die horing met olie en salf hom te midde van sy broers, en die Gees van die Here het van dié dag af en verder oor Dawid vaardig geword. En Samuel het klaargemaak en na Rama gegaan.

Veja também