Begeerte van Paulus om die Thessalonicense weer te sien. Sy blydskap en wense toe Timótheüs hom die berigte gebring het.
17 MAAR nadat ons, broeders, 'n kort tydjie van julle geskeie was — in persoon, nie met die hart nie — het ons met groot verlange ons des te meer beywer om julle aangesig te sien.