Pular para o conteúdo
Publicidade

II KORINTHIËRS 1

20 Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons.

21 Maar Hy wat ons saam met julle bevestig in Christus en ons gesalf het, is God,

22 wat ons ook verseël het en die Gees as onderpand in ons harte gegee het.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também