16 Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug.
17 Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie.