Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "fé"

119 resultados encontrados

  1. Salmos 81

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 81
    Mostrando versículo 4 de 17

    4Blaas die basuin op nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag.

  2. Levítico 23

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 23
    Mostrando versículo 2 de 44

    2Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Die feestye van die Here wat julle moet uitroep as heilige samekomste — dit is my feestye.

  3. Lamentações 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículo 6 de 22

    6Wau. En Hy het sy eie omheining soos 'n tuin verniel, sy eie feesplek verwoes; die Here het in Sion feestyd en sabbat laat vergeet, en in sy grimmige toorn koning en priester verwerp.

  4. Atos 24

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 24
    Mostrando versículo 3 de 27

    3Dat 'n groot vrede deur u, hoogedele Felix, ons te beurt val, en dat daar hervorminge deur u voorsorg in elke opsig en oral vir hierdie nasie tot stand kom, neem ons met alle dankbaarheid aan.

  5. Atos 25

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 25
    Mostrando versículo 1 de 27

    1FESTUS het dan in die provinsie gekom en ná drie dae van Cesaréa opgegaan na Jerusalem.

  6. Deuteronômio 16

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 16
    Mostrando versículo 8 de 22

    8Ses dae lank moet jy ongesuurde brode eet, en op die sewende dag is daar 'n feestyd vir die Here jou God; dan mag jy geen werk doen nie.

  7. 2 Crônicas 8

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 8
    Mostrando versículo 7 de 18

    7Al die mense wat oorgebly het van die Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete, wat nie uit Israel was nie —

  8. Êxodo 23

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 23
    Mostrando versículo 14 de 33

    14Drie maal in die jaar moet jy vir My 'n fees hou.

  9. Ezequiel 45

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 45
    Mostrando versículo 1 de 25

    1EN as julle die land as erflike besitting verdeel, moet julle 'n offergawe aan die Here afgee, 'n heilige plek uit die land; aangaande die lengte: vyf-en-twintigduisend el die lengte, en die breedte: twintigduisend; dit moet in sy hele omvang rondom heilig wees.

  10. Oséias 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículo 4 de 17

    4Hulle sal vir die Here geen wyn uitgiet nie, en hulle slagoffers sal vir Hom nie welgevallig wees nie; soos tranebrood sal hulle spys vir hulle wees. Almal wat daarvan eet, word verontreinig; want hulle brood is vir hulleself: dit sal nie in die huis van die Here kom nie.

  11. Números 29

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 29
    Mostrando versículo 2 de 40

    2Dan moet julle 'n brandoffer as lieflike geur vir die Here berei: een jong bul, een ram, sewe jaaroud lammers sonder gebrek;

  12. 1 Coríntios 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículo 8 de 13

    8Laat ons dan feesvier, nie met die ou suurdeeg of met die suurdeeg van ondeug en boosheid nie, maar met die ongesuurde brode van reinheid en waarheid.

  13. Lamentações 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículo 4 de 22

    4Dalet. Die weë na Sion treur, omdat daar geen feesgangers is nie; al haar poorte lê woes, haar priesters sug, haar jonkvroue is bedroef, en sy self het dit bitter.

  14. Oséias 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículo 3 de 22

    3En Ek sal My oor haar kinders nie ontferm nie, want hulle is kinders uit hoerery gebore.

  15. Zacarias 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículo 4 de 10

    4Daarop het Hy aangehef en gesê aan die wat voor Hom staan: Neem die vuil klere van hom weg. Toe sê Hy vir hom: Kyk, Ek het jou skuld van jou weggeneem, en Ek beklee jou met feesklere.

  16. Amós 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículo 15 de 27

    15Julle moet haat wat sleg is en liefhê wat goed is, en handhaaf die reg in die poort — miskien sal die Here, die God van die leërskare, Hom ontferm oor die oorblyfsel van Josef.

  17. Provérbios 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículo 2 de 18

    2haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek.

  18. Ezequiel 46

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 46
    Mostrando versículo 2 de 24

    2En die vors moet deur die voorportaal van die poort van buite af ingaan en by die deurpos van die poort gaan staan, en die priesters moet sy brandoffer en sy dankoffers berei; en hy moet aanbid by die drumpel van die poort en dan uitgaan; maar die poort moet nie gesluit word tot die aand toe nie.

  19. Isaías 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículo 11 de 31

    11Wat het Ek aan die menigte van julle slagoffers? sê die Here. Ek is sat van die brandoffers van ramme en die vet van vetgemaakte kalwers; en Ek het geen behae in die bloed van stiere of lammers of bokke nie.

  20. 1 Crônicas 14

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 14
    Mostrando versículo 6 de 17

    6en Noga en Nefeg en Jáfia

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo