15Toe vind hulle uit dat in die wet wat die Here deur die diens van Moses beveel het, geskrywe was dat die kinders van Israel op die fees in die sewende maand in hutte moes woon,
Resultados da busca por "fé"
119 resultados encontrados
- Capítulo 8
Neemias 8
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 15 de 19 - Capítulo 29
Jó 29
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 18 de 2518So het ek dan gedink: By my nes sal ek die asem uitblaas, en soos die feniks my dae vermenigvuldig.
- Capítulo 2
Lucas 2
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 24 de 5224en om die offer te gee volgens wat gesê is in die wet van die Here: 'n paar tortelduiwe of twee jong duiwe.
- Capítulo 12
João 12
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 2 de 502Hulle het toe vir Hom daar 'n maaltyd berei, en Martha het bedien; en Lasarus was een van die wat saam met Hom aan tafel was.
- Capítulo 1
Naum 1
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 15 de 1515Kyk, op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor: Vier jou feesdae, o Juda, betaal jou geloftes! Want die snoodaard sal nooit weer deur jou gebied trek nie; hy is heeltemal uitgeroei!
- Capítulo 18
Josué 18
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 2 de 282Maar daar was onder die kinders van Israel nog sewe stamme oor wie se erfenis hulle nie verdeel het nie.
- Capítulo 7
Marcos 7
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 6 de 376En Hy antwoord en sê vir hulle: Tereg het Jesaja oor julle, geveinsdes, geprofeteer soos geskrywe is: Hierdie volk eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af.
- Capítulo 7
Ester 7
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 1 de 101TOE die koning en Haman inkom om saam met koningin Ester die feesmaal te hou,
- Capítulo 14
Mateus 14
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 5 de 365En hoewel hy hom wou doodmaak, het hy die skare gevrees, omdat hulle hom vir 'n profeet gehou het.
- Capítulo 3
Isaías 3
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 2 de 262die held en die krygsman, die regter en die profeet en die waarsêer en die oudste;
- Capítulo 12
Hebreus 12
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 11 de 2911Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie 'n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter 'n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is.
- Capítulo 8
Amós 8
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 10 de 1410En Ek verander julle feeste in rou en al julle liedere in klaagsang, en Ek bring op alle lendene 'n roukleed en op alle hoofde kaalheid. En Ek maak dit soos by die rou oor 'n enigste kind en die einde daarvan soos 'n bittere dag.
- Capítulo 14
Lucas 14
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 10 de 3510Maar wanneer jy genooi is, gaan en neem die agterste plek in; sodat wanneer hy kom wat jou genooi het, hy vir jou kan sê: Vriend, gaan hoër op! Dan sal jy eer hê voor die wat saam met jou aan tafel is.
- Capítulo 8
Ester 8
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 17 de 1717en in al die provinsies en in al die stede waar die bevel van die koning en sy wet ook al aangekom het, was daar vrolikheid en vreugde by die Jode, maaltyd en feesdag; en baie uit die volke van die land het Jode geword, want die skrik vir die Jode het op hulle geval.
- Capítulo 2
Malaquias 2
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 3 de 173Kyk, Ek sal julle nakomelingskap bedreig, en Ek sal mis op julle gesigte strooi, die mis van julle feeste; en hulle sal julle na die mishoop dra.
- Capítulo 13
Gênesis 13
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 7 de 187En daar het twis ontstaan tussen die veewagters van Abram en die veewagters van Lot. Ook het die Kanaäniete en Feresiete destyds in die land gewoon.
- Capítulo 3
Esdras 3
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 2 de 132En Jésua, die seun van Jósadak, met sy broers, die priesters, en Serubbábel, die seun van Seáltiël, met sy broers, het klaargemaak en die altaar van die God van Israel gebou om daar brandoffers op te offer soos geskrywe staan in die wet van Moses, die man van God.
- Capítulo 110
Salmos 110
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 3 de 73U volk sal baie gewillig wees op die dag van u krygsmag; in heilige feesgewade, uit die moederskoot van die dageraad sal vir U wees die dou van u jong manskappe.
- Capítulo 7
João 7
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 2 de 532En die fees van die Jode, die huttefees, was naby.
- Capítulo 20
Deuteronômio 20
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 16 de 2016Maar van die stede van hierdie volke wat die Here jou God jou as erfenis sal gee, moet jy niks wat asem het, laat lewe nie.