9So sê die Here van die leërskare: Laat julle hande sterk wees, julle wat in hierdie dae sulke woorde gehoor het uit die mond van die profete op die dag toe die fondament gelê is van die huis van die Here van die leërskare, die tempel, om gebou te word.
Resultados da busca por "fé"
119 resultados encontrados
- Capítulo 8
Zacarias 8
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 9 de 23 - Capítulo 1
Juízes 1
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 4 de 364en toe Juda optrek, het die Here die Kanaäniete en Feresiete in hul hand gegee, sodat hulle tienduisend man van hulle by Besek verslaan het.
- Capítulo 2
Colossenses 2
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 15 de 2315nadat Hy die owerhede en magte uitgeklee en hulle in die openbaar tentoongestel en daardeur oor hulle getriomfeer het.
- Capítulo 15
Provérbios 15
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 8 de 338Die offer van die goddelose is vir die Here 'n gruwel, maar die gebed van die opregtes is Hom welgevallig.
- Capítulo 9
1 Reis 9
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 20 de 2820Al die mense wat oorgebly het van die Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, wat nie uit die kinders van Israel was nie —
- Capítulo 30
2 Crônicas 30
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 13 de 2713En baie mense het in Jerusalem byeengekom om die fees van die ongesuurde brode in die tweede maand te hou, 'n baie groot vergadering.
- Capítulo 10
2 Reis 10
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 19 de 3619Roep dan nou al die profete van Baäl, al sy dienaars en al sy priesters na my toe; niemand moet gemis word nie, want ek het 'n groot offer aan Baäl. Elkeen wat gemis word, sal nie leef nie. Maar Jehu het dit met lis gedoen om die dienaars van Baäl te kan vernietig.
- Capítulo 3
Sofonias 3
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 4 de 204Sy profete is ligsinnig, trouelose manne, sy priesters verontreinig wat heilig is, hulle verkrag die wet.
- Capítulo 28
Números 28
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 2 de 312Gee bevel aan die kinders van Israel en sê vir hulle: Julle moet daarvoor sorg om my offer, my spys vir my vuuroffers as lieflike geur vir My, op die bepaalde tyd aan My te bring.
- Capítulo 1
Judas 1
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 12 de 2512Hulle is skandvlekke in julle liefdemaaltye, wat sonder vrees saam fees hou en hulleself voer, waterlose wolke deur winde rondgedrywe, bome in die nasomer, wat sonder vrugte is, twee maal gestorwe, ontworteld;
- Capítulo 3
Juízes 3
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 5 de 315SO het die kinders van Israel dan onder die Kanaäniete, Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete gewoon,
- Capítulo 12
1 Reis 12
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 27 de 3327as hierdie volk opgaan om offers te bring in die huis van die Here in Jerusalem, dan sal die hart van hierdie volk terugkeer na hulle heer, na Rehábeam, die koning van Juda, en hulle sal my om die lewe bring en teruggaan na Rehábeam, die koning van Juda.
- Capítulo 26
Atos 26
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 22 de 3222Maar omdat ek hulp van God verkry het, staan ek tot vandag toe en getuig aan klein en groot, en spreek niks buiten wat die profete en ook Moses gesê het dat sou gebeur nie:
- Capítulo 34
Êxodo 34
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 1 de 351TOE het die Here aan Moses gesê: Kap vir jou twee kliptafels soos die eerstes; dan sal Ek op die tafels die woorde skrywe wat op die eerste tafels was, wat jy verbrysel het.
- Capítulo 33
Isaías 33
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 20 de 2420Aanskou Sion, die stad van ons feestelike samekoms! Jou oë sal Jerusalem sien as veilige woonplek, as tent wat nie wegtrek nie, waarvan die penne nooit meer uitgeruk word nie en geeneen van sy toue ooit losgeskeur word nie.
- Capítulo 30
1 Samuel 30
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 16 de 3116En toe hy hom afgebring het, lê hulle daar verstrooid oor die oppervlakte van die hele land, besig om te eet en te drink en fees te vier met die ganse groot buit wat hulle uit die land van die Filistyne en uit die land Juda saamgeneem het.
- Capítulo 9
Ester 9
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 19 de 3219Daarom maak die Jode wat buite in die onbemuurde stede woon, van die veertiende dag van die maand Adar 'n dag van vrolikheid en maaltyd en 'n feesdag waarop hulle mekaar lekkernye stuur.
- Capítulo 5
Lucas 5
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 14 de 3914Toe gee Hy hom bevel om dit aan niemand te vertel nie; maar, sê Hy, gaan vertoon jou aan die priester en offer vir jou reiniging, soos Moses voorgeskrywe het, vir hulle tot 'n getuienis.
- Capítulo 10
Neemias 10
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 33 de 3933vir die toonbrode en die voortdurende spysoffer en die voortdurende brandoffer, die offers van die sabbatte, van die nuwemane, vir die feestye en vir wygawes en vir sondoffers om vir Israel versoening te doen, en vir enige dienswerk in die huis van onse God.
- Capítulo 9
Esdras 9
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 1 de 151EN toe dit klaar was, het die owerstes na my gekom en gesê: Die volk van Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie afgesonder van die volke van die lande, wat hulle gruwels betref nie, naamlik van die Kanaäniete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete, Ammoniete, Moabiete, Egiptenaars en Amoriete.