5Hieraan wil ek dink en my siel uitstort in my: hoe ek gewoond was om voort te trek met die skare, hulle gelei het na die huis van God, met die stem van jubel en lof — 'n feesvierende menigte!
Resultados da busca por "fé"
119 resultados encontrados
- Capítulo 42
Salmos 42
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 5 de 12 - Capítulo 34
Gênesis 34
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 30 de 3130Toe sê Jakob vir Símeon en Levi: Julle het my ontroer dat julle my gehaat gemaak het by die inwoners van die land, die Kanaäniete en Feresiete, terwyl ek 'n klein klompie is. As hulle hul teen my versamel, sal hulle my verslaan, en ek sal verdelg word, ek en my huis.
- Capítulo 2
João 2
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 15 de 2515En Hy het 'n sweep van toutjies gemaak en almal uit die tempel uitgedrywe, ook die skape en die beeste, en die kleingeld van die wisselaars het Hy uitgegooi en hulle tafels omgekeer.
- Capítulo 7
Deuteronômio 7
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 1 de 261AS die Here jou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag: die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies, meer en magtiger as jy;
- Capítulo 7
2 Crônicas 7
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 1 de 221EN net toe Salomo sy gebed voleindig het, het die vuur uit die hemel neergedaal en die brandoffer en die slagoffers verteer, en die heerlikheid van die Here het die huis vervul;
- Capítulo 44
Ezequiel 44
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 11 de 3111hulle moet dienaars wees in my heiligdom, as wagte by die poorte van die huis en bedienaars van die huis; hulle moet die brandoffer en die slagoffer vir die volk slag en voor hulle staan om hulle te dien.
- Capítulo 21
Juízes 21
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 4 de 254Daarop het die manskappe die volgende dag vroeg klaargemaak en daar 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring.
- Capítulo 23
Atos 23
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 24 de 3524En sorg vir pakdiere, dat hulle Paulus daarop kan sit en veilig na Felix, die goewerneur, oorbring.
- Capítulo 29
Isaías 29
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 1 de 241WEE Áriël, Áriël, stad waar Dawid laer opgeslaan het! Voeg jaar by jaar; laat die feeste hulle kringloop volbring —
- Capítulo 3
Êxodo 3
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 8 de 228Daarom het Ek neergedaal om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos en hulle te laat optrek uit daardie land na 'n goeie en wye land, na 'n land wat oorloop van melk en heuning, na die woonplek van die Kanaäniete en Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete.
- Capítulo 12
Josué 12
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 8 de 248op die Gebergte en in die Laeveld en in die Vlakte en aan die hange en in die woestyn en in die Suidland: die Hetiete, Amoriete en Kanaäniete, die Feresiete, Hewiete en Jebusiete:
- Capítulo 23
1 Crônicas 23
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 13 de 3213Die seuns van Amram was Aäron en Moses. En Aäron is afgesonder om die hoogheilige dinge te heilig, hy en sy seuns, tot in ewigheid, om offerrook te laat opgaan voor die aangesig van die Here, om Hom te dien en om in sy Naam tot in ewigheid te seën.
- Capítulo 10
Números 10
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 10 de 3610Op die dag as julle vrolik is, sowel as op julle feestye en by die begin van julle maande moet julle by jul brandoffers en by jul dankoffers op die trompette blaas: hulle sal dien om julle in gedagtenis te bring voor die aangesig van julle God. Ek is die Here julle God.
- Capítulo 13
João 13
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 1 de 381EN voor die fees van die pasga het Jesus, omdat Hy wis dat sy uur gekom het dat Hy uit hierdie wêreld sou oorgaan na die Vader, en omdat Hy sy eie mense in die wêreld liefgehad het, hulle liefgehad tot die einde toe.
- Capítulo 36
Ezequiel 36
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 1 de 381EN jy, mensekind, profeteer tot die berge van Israel en sê: Berge van Israel, hoor die woord van die Here!
- Capítulo 6
Esdras 6
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 3 de 223In die eerste jaar van koning Kores het koning Kores bevel gegee: Die Godshuis in Jerusalem — dié huis moet gebou word as 'n plek waar hulle offers bring, en sy fondamente moet gelê word; sy hoogte moet sestig el, sy breedte sestig el wees;
- Capítulo 1
Ester 1
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículos 1–14 de 221EN in die dae van Ahasvéros — dit is die Ahasvéros wat geregeer het van Indië af tot by Kus, honderd-sewen-en-twintig provinsies —
10Op die sewende dag, toe die hart van die koning vrolik was van die wyn, het hy aan Mehúman, Bista, Harbóna, Bigta en Abágta, Setar en Karkas, die sewe hofdienaars wat voor koning Ahasvéros gedien het, gesê
14en die naaste aan hom was: Karséna, Setar, Admáta, Tarsis, Meres, Marséna, Memúgan, die sewe vorste van die Perse en Meders wat die aangesig van die koning gesien het, wat vooraan gesit het in die koninkryk —
- Capítulo 9
Neemias 9
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 8 de 388En U het sy hart getrou bevind voor u aangesig, en U het met hom die verbond gesluit om die land te gee van die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete en Feresiete en Jebusiete en Girgasiete, om dit aan sy nageslag te gee; en U het u woorde vervul, want U is regverdig.
- Capítulo 11
Atos 11
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 12 de 3012En die Gees het vir my gesê dat ek saam met hulle moes gaan sonder om te twyfel. En saam met my het ook hierdie ses broeders gegaan, en ons het in die huis van die man ingegaan.
- Capítulo 3
Josué 3
Afrikaans 1933/1953Mostrando versículo 10 de 1710Verder het Josua gesê: Hieraan sal julle erken dat daar 'n lewende God tussen julle is, en dat Hy sekerlik die Kanaäniete en Hetiete en Hewiete en Feresiete en Girgasiete en Amoriete en Jebusiete voor julle uit sal verdrywe: