Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "fé"

119 resultados encontrados

  1. 2 Crônicas 2

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 2
    Mostrando versículo 4 de 18

    4Kyk, ek gaan 'n huis bou vir die Naam van die Here my God, om dit aan Hom te heilig — om voor sy aangesig reukwerk van speserye aan die brand te steek en die toonbrode gedurig reg te sit en die brandoffers smôrens en saans te bring op die sabbatte en op die nuwemane en op die feestye van die Here onse God — 'n ewige verpligting op Israel.

  2. Êxodo 33

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 33
    Mostrando versículo 2 de 23

    2en Ek sal 'n engel voor jou uit stuur — en die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete verdrywe —

  3. João 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículo 21 de 42

    21Ander het gesê: Hierdie woorde is nie van 'n besetene nie; 'n duiwel kan tog nie die oë van blindes open nie.

  4. Números 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículo 3 de 41

    3en julle 'n vuuroffer aan die Here wil berei, 'n brandoffer of slagoffer — deur 'n besondere gelofte te volbring of as vrywillige offer of by julle feestye — om vir die Here 'n lieflike geur van beeste of van kleinvee te berei,

  5. Atos 27

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 27
    Mostrando versículo 12 de 44

    12en omdat die hawe nie geskik was om daar te oorwinter nie, het die meerderheid aangeraai om ook daarvandaan af te vaar en indien moontlik Fenix te bereik om te oorwinter, 'n hawe in Kreta wat ooplê na die suidweste en na die noordweste.

  6. 2 Crônicas 31

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 31
    Mostrando versículo 2 de 21

    2EN Hiskía het die afdelings van die priesters en die Leviete vasgestel volgens hulle afdelings, elkeen volgens sy diens — as priesters of as Leviete vir die brandoffers en dankoffers, om te dien en te loof en te prys in die poorte van die laers van die Here.

  7. Josué 17

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 17
    Mostrando versículo 2 de 18

    2ook die ander kinders van Manasse, volgens hulle geslagte, het 'n aandeel ontvang: die kinders van Abiëser en die kinders van Helek en die kinders van Ásriël en die kinders van Segem en die kinders van Hefer en die kinders van Semída; dit is die manlike kinders van Manasse, die seun van Josef, volgens hulle geslagte.

  8. Êxodo 13

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 13
    Mostrando versículo 6 de 22

    6Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet, en op die sewende dag is daar fees tot eer van die Here.

  9. João 4

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 4
    Mostrando versículo 19 de 54

    19Die vrou sê vir Hom: Here, ek sien dat U 'n profeet is.

  10. Atos 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículo 3 de 41

    3En hulle is deur die gemeente uitgelei en het Fenícië en Samaría deurgegaan en vertel van die bekering van die heidene, en aan al die broeders groot blydskap verskaf.

  11. 2 Crônicas 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículo 3 de 14

    3En al die manne van Israel het by die koning saamgekom op die fees, dit was die sewende maand.

  12. Josué 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículo 3 de 23

    3na die Kanaäniete in die ooste en in die weste en die Amoriete en Hetiete en Feresiete en Jebusiete op die gebergte en die Hewiete onderaan Hermon, in die land van Mispa.

  13. Êxodo 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículo 1 de 24

    1EN daarna gaan Moses en Aäron en sê vir Farao: So spreek die Here, die God van Israel: Laat my volk trek, dat hulle vir My 'n fees kan hou in die woestyn.

  14. Atos 21

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 21
    Mostrando versículo 2 de 40

    2En ons het 'n skip gevind wat na Fenícië sou oorseil, en daarop gegaan en afgevaar.

  15. Josué 9

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 9
    Mostrando versículo 1 de 27

    1EN toe al die konings wat wes van die Jordaan woon op die Gebergte en in die Laeveld en aan die hele kus van die Groot See na die kant van die Líbanon toe: die Hetiete en Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, dit hoor,

  16. Êxodo 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículo 5 de 29

    5en hulle sal die oppervlakte van die land oordek, sodat 'n mens die land nie sal kan sien nie. En hulle sal die oorblyfsel afeet van wat gered is, wat vir julle van die hael oorgebly het; en al die bome wat vir julle uit die veld opgroei, sal hulle afeet.

  17. 2 Crônicas 35

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 35
    Mostrando versículo 7 de 27

    7En Josía het aan die mense uit die volk afgegee kleinvee, skaaplammers en boklammers, dit alles as paasoffers, aan almal wat daar aanwesig was, dertigduisend in getal, en drieduisend beeste; dit was uit die besitting van die koning.

  18. Josué 24

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 24
    Mostrando versículo 11 de 33

    11Toe julle die Jordaan deurgetrek en by Jérigo gekom het, het die burgers van Jérigo, die Amoriete en Feresiete en Kanaäniete en Hetiete en Girgasiete, die Hewiete en Jebusiete teen julle geveg; maar Ek het hulle in julle hand gegee

  19. Atos 18

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 18
    Mostrando versículo 19 de 28

    19En hy het in Éfese aangekom en hulle daar laat bly, maar self in die sinagoge gegaan en met die Jode gespreek.

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo