7Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
13En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
27 resultados encontrados
7Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
13En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
25Tet. Goed is die Here vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.
26Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die Here.
29Laat hy sy mond in die stof steek — miskien is daar hoop!
8En nou, wat verwag ek, o Here? My hoop is op U.
12Het jy 'n man gesien wat wys is in sy eie oë? Daar is meer hoop vir 'n dwaas as vir hom.
16Die luiaard is wyser in sy eie oë as sewe wat verstandig antwoord.
23Silwerskuim waarmee 'n potskerf oorgetrek is — so is gloeiende lippe en 'n slegte hart.
6En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons gegee is:
12verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.
15wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween;
2deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.
4en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop;
5en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.
29Báäla en Ijjim en Esem,
50en Anab en Estémo en Anim,
52Arab en Duma en Esean,
4Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping;
5een Here, een geloof, een doop,
23en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed
12'n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.
17'n Goddelose boodskapper val in die ongeluk, maar 'n betroubare boodskapper is 'n gerusstelling.
21Die onheil vervolg die sondaars, maar Hy sal die regverdiges met goed vergelde.
5Want U is my verwagting, Here Here, my vertroue van my jeug af.
14Maar ék sal altyddeur hoop en al u lof vermeerder.
21Vermeerder my grootheid, en wend U om en troos my.
2Serája, Asárja, Jeremia,
11Miga, Rehob, Hasábja,
25Rehum, Hasábna, Maäséja,
5en Jibhar en Elisúa en Elpélet
6en Noga en Nefeg en Jáfia
7en Elisáma en Beëljada en Elifélet.
4en Abisúa en Naäman en Ahóag
15en Sebádja en Arad en Eder
22en Jispan en Eber en Éliël
32Benjamin, Mallug, Semárja;
37Mattánja, Mátnai en Jáäsai
42Sallum, Amárja, Josef;
6Word iets wat laf is, sonder sout geëet? Of is daar smaak in die wit van 'n eier?
11Wat is my krag, dat ek sou kan wag; en wat my uiteinde, dat ek geduldig sou wees?
26Dink julle om woorde te bestraf? Maar die woorde van 'n wanhopige is vir die wind!
17sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur Jesaja, die profeet:
21En op sy Naam sal die heidene hoop.
34Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? Want uit die oorvloed van die hart praat die mond.
5Want óns verwag deur die Gees uit die geloof die geregtigheid waarop ons hoop.
22Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.
25As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel.
15en Jibhar en Elisúa en Nefeg en Jáfia,
16en Elisáma en Éljada en Elifélet.
4So 'n vertroue het ons deur Christus by God.
8hoeveel te meer sal die bediening van die Gees dan nie in heerlikheid wees nie?
12Terwyl ons dan sodanige hoop het, gebruik ons baie vrymoedigheid;
3Átarot en Dibon en Jaéser en Nimra en Hesbon en Eleále en Sebam en Nebo en Behon —
35en Áterot-Sofan en Jaéser en Jógbeha
37En die kinders van Ruben het Hesbon gebou en Eleále en Kirjatáim