Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "salvação"

43 resultados encontrados

  1. Esdras 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículos 32–42 de 44

    32Benjamin, Mallug, Semárja;

    37Mattánja, Mátnai en Jáäsai

    42Sallum, Amárja, Josef;

  2. Habacuque 3

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 3
    Mostrando versículos 1–13 de 19

    1'n GEBED van Hábakuk, die profeet, op die wysie van Sjigjonōt.

    3God kom van Teman en die Heilige van die berg Paran. Sela. Sy majesteit bedek die hemel, en die aarde is vol van sy lof.

    13U trek uit tot redding van u volk, tot redding van u Gesalfde. U verbrysel die kop van die huis van die goddelose en ontbloot die fondament tot by die nek. Sela.

  3. Josué 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículos 29–56 de 63

    29Báäla en Ijjim en Esem,

    34en Sanóag en En-Gannim, Tappúag en Enam,

    56en Jísreël en Jókdeam en Sanóag,

  4. Neemias 11

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 11
    Mostrando versículos 26–34 de 36

    26en in Jésua en in Mólada en in Bet-Pelet

    33Hasor, Rama, Gittáim,

    34Hadid, Sebóim, Nebállat,

  5. Neemias 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículos 2–24 de 39

    2Serája, Asárja, Jeremia,

    12Sakkur, Serébja, Sebánja,

    24Hallóhes, Pilha, Sobek,

  6. Salmos 108

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 108
    Mostrando versículos 2–7 de 14

    2My hart is gerus, o God! Ek wil sing en psalmsing, ja, ook my eer.

    3Waak op, harp en siter! Ek wil die dageraad wakker maak.

    7Dat u bemindes gered kan word — verlos deur u regterhand en verhoor ons!

  7. Judas 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 2–25 de 25

    2Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!

    24Aan Hom nou wat magtig is om julle van struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,

    25aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou en tot in alle ewigheid! Amen.

  8. 1 Crônicas 8

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 8
    Mostrando versículos 4–20 de 40

    4en Abisúa en Naäman en Ahóag

    19en Jakim en Sigri en Sabdi

    20en Eliënai en Sílletai en Éliël

  9. 1 Crônicas 14

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 14
    Mostrando versículos 5–7 de 17

    5en Jibhar en Elisúa en Elpélet

    6en Noga en Nefeg en Jáfia

    7en Elisáma en Beëljada en Elifélet.

  10. Salmos 109

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 109
    Mostrando versículos 1–31 de 31

    1VIR die musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm.o God van my lof, moenie swyg nie!

    26Help my, Here my God! Verlos my na u goedertierenheid,

    31want Hy staan aan die regterhand van die behoeftige om hom te verlos van die wat hom veroordeel.

  11. Josué 19

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 19
    Mostrando versículos 19–42 de 51

    19en Hafaráim en Sion en Anagárat,

    20en Rabbit en Kisjon en Ebes,

    42en Saälábbin en Ájalon en Jitla,

  12. Êxodo 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 2–4 de 22

    2Ruben, Símeon, Levi en Juda;

    3Íssaskar, Sébulon en Benjamin;

    4Dan en Náftali, Gad en Aser.

  13. Cânticos 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 1–15 de 17

    1DIE hooglied van Salomo.

    3U salf is aangenaam van geur, u naam is soos salf wat uitgegiet is; daarom het die jonkvroue u lief.

    15Hoe mooi is u tog, my vriendin! Hoe mooi is u tog, u oë is soos duiwe!

  14. Gênesis 15

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 15
    Mostrando versículos 19–21 de 21

    19die Keniete en Kenissiete en Kadmoniete

    20en Hetiete en Feresiete en Refaïete

    21en Amoriete en Kanaäniete en Girgasiete en Jebusiete.

  15. 1 Pedro 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 11–14 de 14

    11Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

    13Die mede-uitverkorene in Babilon en Markus, my seun, groet julle.

    14Groet mekaar met 'n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is! Amen.

  16. 2 Samuel 5

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 5
    Mostrando versículos 14–16 de 25

    14En dit is die name van die wat vir hom in Jerusalem gebore is: Sámmua en Sobab en Natan en Salomo,

    15en Jibhar en Elisúa en Nefeg en Jáfia,

    16en Elisáma en Éljada en Elifélet.

  17. Gênesis 10

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 10
    Mostrando versículos 16–28 de 32

    16en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete

    27en Hadóram en Usal en Dikla

    28en Obal en Abímael en Skeba

  18. Colossenses 1

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 1
    Mostrando versículos 11–26 de 29

    11en met alle krag bekragtig word volgens die mag van sy heerlikheid tot alle lydsaamheid en lankmoedigheid met blydskap,

    14in wie ons die verlossing het deur sy bloed, naamlik die vergifnis van die sondes.

    26naamlik die verborgenheid wat van die eeue en geslagte af verborge was, maar nou geopenbaar is aan sy heiliges,

  19. Números 32

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 32
    Mostrando versículos 3–37 de 42

    3Átarot en Dibon en Jaéser en Nimra en Hesbon en Eleále en Sebam en Nebo en Behon —

    35en Áterot-Sofan en Jaéser en Jógbeha

    37En die kinders van Ruben het Hesbon gebou en Eleále en Kirjatáim

  20. Efésios 6

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 6
    Mostrando versículos 15–24 de 24

    15en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede.

    17En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees — dit is die woord van God —

    24Die genade sy met almal wat onse Here Jesus Christus in onverganklikheid liefhet! Amen.

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo