Pular para o conteúdo
Publicidade

Colossenses 1

12 en die Vader mag dank wat ons bekwaam gemaak het om deel te aan die erfdeel van die heiliges in die lig

13 Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde,

14 in wie ons die verlossing het deur sy bloed, naamlik die vergifnis van die sondes.

15 Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping;

16 want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape.

17 En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand.

Veja também

Colossenses
Ver todos os capítulos de Colossenses