Pular para o conteúdo
Publicidade

Deuteronómium 29

Vernuwing van die verbond van God.

1 DIT is die woorde van die verbond wat die Here beveel het om met die kinders van te sluit in die land , behalwe die verbond wat Hy met hulle by gesluit het.

2 En het die hele Israel geroep en vir hulle gesê: Julle het self gesien alles wat die Here in Egipteland voor julle oë aan Farao en aan al sy dienaars en aan sy hele land gedoen het,

3 die groot versoekinge wat jou oë gesien het, dié groot tekens en wonders.

4 Maar die Here het julle nie 'n hart gegee om te verstaan en oë om te sien en ore om te hoor tot vandag toe nie.

5 En Ek het julle veertig jaar lank in die woestyn laat trek; julle klere het aan julle nie verslyt nie, ewemin jou skoen aan jou voet.

6 Brood het julle nie geëet en wyn en sterk drank nie gedrink nie, dat julle kan weet dat Ek die Here julle God is.

7 En toe julle by hierdie plek kom, het , die koning van Hesbon, en , die koning van Basan, uitgetrek ons tegemoet om te veg, maar ons het hulle verslaan

8 en hulle land ingeneem en dit as erfenis gegee aan die Rubeniete en Gadiete en aan die halwe stam van die Manassiete.

9 Onderhou dan die woorde van hierdie verbond en volbring dit, sodat julle voorspoedig kan uitvoer alles wat julle doen.

10 Julle staan vandag almal voor die aangesig van die Here julle God: julle hoofde, julle stamme, julle oudstes en julle opsigters — al die manne van Israel;

11 julle kinders, julle vroue en jou vreemdeling wat binne-in jou laer is, jou houtkapper sowel as jou waterputter,

12 om oor te gaan in die verbond van die Here jou God — en in sy eedswering — wat die Here jou God vandag met jou sluit;

13 sodat Hy jou vandag vir Hom as volk kan bevestig en vir jou 'n God kan wees soos Hy jou beloof het, en soos Hy aan jou vaders , Isak en Jakob met 'n eed beloof het.

14 En nie met julle alleen maak ek hierdie verbond en hierdie eedswering nie,

15 maar met die wat vandag hier saam met ons voor die aangesig van die Here onse God staan, én met die wat hier vandag nie saam met ons is nie.

16 Want julle weet self hoe ons in Egipteland gewoon en hoe ons dwarsdeur die nasies getrek het waardeur julle getrek het.

17 En julle het hulle verfoeisels en hulle drekgode, hout en klip, silwer en goud, by hulle gesien,

18 sodat daar onder julle geen man of vrou of geslag of stam mag wees wat sy hart vandag van die Here onse God afwend om die gode van dié nasies te gaan dien nie, sodat daar onder julle geen wortel mag wees wat gif en wildeals dra nie,

19 en as hy die woorde van hierdie eedswering hoor, homself dan in sy hart gelukkig prys deur te sê: Dit sal met my goed gaan alhoewel ek in die verhardheid van my hart wandel — om so die bewaterde saam met die dorstige weg te ruk!

20 Die Here sal hom nie wil vergewe nie, maar dan sal die toorn van die Here en sy ywer teen dié man rook, en die hele vloek wat in hierdie boek geskrywe is, sal op hom rus; en die Here sal sy naam onder die hemel uitdelg.

21 En die Here sal hom tot sy ongeluk van al die stamme van Israel afskei volgens al die vloeke van die verbond wat in hierdie wetboek geskrywe is.

22 En die volgende geslag, julle kinders wat ná julle opstaan, en die uitlander wat uit 'n ver land kom, sal sê, as hulle die plae van daardie land sien en sy siektes wat die Here daarin laat uitbreek het —

23 ook swawel en sout deurdat sy hele oppervlakte uitgebrand is, wat nie besaai word en niks laat uitspruit nie, waarin hoegenaamd geen plante opslaan nie, soos die omkering van en , Adma en Sebóim wat die Here in sy toorn en in sy grimmigheid omgekeer het —

24 en al die nasies sal sê: Waarom het die Here so met hierdie land gedoen? Wat beteken hierdie groot toorngloed?

25 Dan sal hulle antwoord: Omdat hulle die verbond van die Here, die God van hulle vaders, verlaat het wat Hy met hulle gesluit het toe hulle deur Hom uit Egipteland uitgelei is,

26 en hulle ander gode gaan dien en hulle daarvoor neergebuig het, gode wat aan hulle nie bekend was nie, en wat Hy hulle nie toebedeel het nie,

27 daarom het die toorn van die Here teen daardie land ontvlam om daaroor die hele vloek te bring wat in hierdie boek geskrywe is.

28 En die Here het hulle uit hulle land uitgeruk in toorn en in grimmigheid en in groot verbolgenheid; en Hy het hulle weggeslinger na 'n ander land, soos dit vandag is.

29 Die verborge dinge is vir die Here onse God; maar die geopenbaarde dinge is vir ons en ons kinders tot in ewigheid, om te doen al die woorde van hierdie wet.

Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
H3290
Jacó
יַעֲקֹ֑בyaaqovΙακωβIakob
Jacó, filho de Isaque, comprou de Esaú o direito de primogenitura, lutou com Deus em Peniel e recebeu o nome Israel; seus doze filhos deram origem às tribos (Gênesis 32:28).
Significado: “Aquele que segura pelo calcanhar (suplantador)”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Região / Território
Moabe
Hoje: Altiplano da Jordânia Central
מוֹאָבmoav
31,18° N, 35,70° L
Citado em 162 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Monte / Elevação
Monte Horebe
Hoje: Jebel Musa
סִינַיsinayΣινᾶSina
28,54° N, 33,97° L
Citado em 17 versículosTb.: Horebe
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Levi
Moisés
מֹשֶׁ֔הmoshehΜωϋσῆςMōüsē͂s
Moisés, levita criado pela filha do faraó, foi chamado por Deus na sarça ardente, tirou Israel da escravidão do Egito e recebeu a lei no monte Sinai (Êxodo 3:4).
Significado: “Tirado das águas”
Ver página completa
Pessoa
Tribo de Amorreu
Seom
סִיחֹ֥ןsiychon
Seom, rei dos amorreus em Hesbom, recusou deixar Israel passar pela sua terra e foi derrotado na batalha de Jaza (Números 21:23).
Citado em 32 versículos
Ver página completa
Pessoa
H5747
Ogue
עוֹג֩og
Ogue, rei de Basã, o último dos refains, foi derrotado por Israel em Edrei, e a sua terra foi dada à meia tribo de Manassés (Deuteronômio 3:11).
Citado em 21 versículos
Ver página completa
Pessoa
H85
Abraão
אַבְרָהָ֔םavərahamΑβρααμAbraam
Abraão, chamado por Deus, deixou a sua terra rumo a Canaã, recebeu a promessa de ser pai de muitas nações e foi pai de Isaque, o filho da promessa (Gênesis 12:1).
Significado: “Pai de uma multidão”
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Sodoma
Hoje: Sul da península de Lisan (Mar Morto)
סְדֹםsedomΣόδομαSodoma
31,21° N, 35,45° L
Citado em 50 versículos
Ver página completa
Lugar Bíblico
Cidade / Povoado
Gomorra
Hoje: Sul da península de Lisan (Mar Morto)
עֲמֹרָהamorahΓόμορραGomorra
31,21° N, 35,45° L
Citado em 24 versículos
Ver página completa
Todos os capítulos de Deuteronómium 34
  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.