Pular para o conteúdo
Publicidade

PREDIKER 4

9 Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid.

10 Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.

11 Verder, as twee bymekaar , kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word?

12 En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en 'n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também