Pular para o conteúdo
Publicidade

PREDIKER 5

4 Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie.

5 Laat jou mond nie toe om op jou liggaam 'n sondeskuld te laai nie, en nie voor die gesant van God: Dit was 'n vergissing nie. Waarom moet God toornig word oor jou stem en die werk van jou hande verwoes?

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também