Pular para o conteúdo
Publicidade

EFÉSIËRS 4

Die eenheid van die geloof.

1 EK vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is,

2 met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra

Veja também