Pular para o conteúdo
Publicidade

EFÉSIËRS 5

Huislike pligte.

22 VROUE, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.

23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também