Pular para o conteúdo
Publicidade

EFÉSIËRS 5

25 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het

26 om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord,

27 sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks; maar dat dit heilig en sonder gebrek sou wees.

28 So behoort die mans hulle eie vroue lief te soos hul eie liggame. Wie sy eie vrou liefhet, het homself lief;

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também