31 Daarom moet die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees word.
32 Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente.