Pular para o conteúdo
Publicidade

EFÉSIËRS 5

8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here wandel soos kinders van die lig.

9 Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid.

10 En beproef wat die Here welbehaaglik is;

Estes versículos te tocaram? Ore agora!

+581 estão orando agora.

Junte-se à corrente de oração.

Veja também