Pular para o conteúdo
Publicidade

Efésios 6

1 KINDERS, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.

2 Eer jou vader en jou moeder dit is die eerste gebod met 'n belofte

3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.

4 En vaders, moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here.

Veja também