Pular para o conteúdo
Publicidade

Êxodo 12

26 En as julle kinders julle vra: Wat beteken die diens daar?

27 dan moet julle : Dit is 'n paasoffer aan die Here, wat by die huise van die kinders van Israel in Egipte verbygegaan het, toe Hy die Egiptenaars getref maar ons huise gered het. Toe het die volk in aanbidding neergebuig.

Veja também